- NWU Call Centre: 0860 169 698
- Email: studies@nwu.ac.za
- WhatsApp line: +27 (0) 60 070 2606
- SMS-line: 31750
Studiessite Search
2025-05-21
Undergraduate enquiries
Contact us!
2025-11-10
Here you will find all the forms necessary to complete the academic lifecycle of your postgraduate studies:
[accordion collapsed]
Forms that support the registration process
2025-08-05
p{ text-align:left; }
Admission requirements
Please note that the below admission requirements are subject to change pending selection and possible faculty-specific requirements.
Study information is subject to change and is a summary of the general fields of study. This information was compiled for introduction and…
2025-02-19
.title-heading { display: none; }
"Her foundations were built in 1961. Huis Republiek, we’re for you"These words will give you goosebumps throughout your time at university and in the residence, will make you sing along at the top of your voice and realise: “This is where I belong”. [accordion…
2022-10-24
- Die trofeekas is die eerste ding wat jy sien as jy die koshuis betree. Dit is ons trots en daarom word ons prestasies en tradisies daarin uitgestal.
- Die ontspanningsaal: Die brein van die koshuis. Dit word hoofsaaklik gebruik vir koshuis- en interne komitee vergaderings, oefen van verskeie sport- en…
2025-08-04
p{ text-align:left; }
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
LaVaria bied nie akkommodasie nie, maar wel die geleentheid vir dames wat privaat woon om steeds die NWU se unieke studentelewe in koshuisverband te ervaar.[accordion collapsed] Geskiedenis LaVaria Daghuis is in 2006 gestig. LaVaria is die…
2022-10-24
Kamers
Patria het dubbelkamers vir eerste- en tweedejaars, en enkelkamers vir derdejaars en ouer. Alle kamers is toegerus met ʼn bed, kas, lessenaar, stoel en genoeg pakplek. Elke kamer is ook toegerus met ʼn internetkoppelpunt (gratis, onbeperkte internettoegang), kragpunte, blinders en ʼn verwarmer.
Ander…
2020-06-08
Sigi is ’n internasionale sportster
Sigi Burger, ’n alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU), het bewys dat toewyding, harde werk en deursettingsvermoë die drie komponente is wat nodig is om suksesvol te wees. Die 24-jarige sportster woon tans in Londen, en is ’n professionele…
2025-02-11
Veel gevraagde vrae: Meesters- en Doktorsgrade
Toelating en Registrasie
[accordion collapsed]
1. Wat is die verskil tussen aansoek en registrasie?
ʼn Aansoek gaan registrasie vooraf. As ʼn student tot ʼn program toegelaat word, kan die student voortgaan met registrasie vir die betrokke akademiese jaar. Om aansoek te doen vir ʼn spesifieke…