Studiessite Search
2026-03-19
Merk jou kalender: Aansoeke open op 1 Junie!
Ken jou aansoekstatus
Het jou aansoekstatus pas verander? Jy wonder dalk: Wat beteken dit eintlik?
Hier…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Gewortel in die gees van gemeenskap, ontneem Villagers sy naam van “village”, wat dorp beteken - ʼn skalkse verwysing na sy diep verbintenis met Potchefstroom. Villagers, gestig in 1978, is ʼn studentekoshuis wat die dorp se inwoners bedien. As die tweede-oudste manskoshuis op die…
2020-06-01
Albert Coetsee leef sy geloof uit
Doen alles so goed as wat jy kan tot eer van God en ter wille van ander. Dit is die leuse waarvolgens die 34-jarige Albert Coetsee leef, en dit is een wat hom goed te pas kom terwyl hy ’n loopbaan as vermaarde dosent in Teologie aan die Noordwes-Universiteit (NWU…
2025-03-12
Caput beteken “hoof” of “leier” in Latyn en dit is ook ʼn definisie van elke man wat deur ons koshuis gaan. Op kampus, maar ook in die lewe staan ons uit as leiers van die samelewing.Caput staan vir:
- Christenskap
- Akademiese waardes
- …
2020-06-08
Sigi is ’n internasionale sportster
Sigi Burger, ’n alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU), het bewys dat toewyding, harde werk en deursettingsvermoë die drie komponente is wat nodig is om suksesvol te wees. Die 24-jarige sportster woon tans in Londen, en is ’n professionele…
2024-01-26
Mahikengkampus
'n Innoverende instansie met 'n trotse geskiedenis, 'n buitengewone ryk kultuur en 'n onwrikbare strewe na uitnemendheid - dit is die Mahikengkampus.
Potchefstroomkampus
'n Unieke studentelewe gekoppel aan ʼn navorsingsgedrewe dinamiek, die Potchefstroomkampus is waar almal saam gerat is om ʼn beter…
2025-08-04
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling…
2026-01-19
"Yster slyp yster, vriende vorm mekaar" Spreuke 27:17
Wees naby genoeg en hard genoeg om jou vriend te kan slyp. Wees naby genoeg en sag genoeg om self geslyp te kan word. Daar is min dinge in die lewe wat dieselfde bly. Alles is aan die verander. Dit kan positief of negatief ervaar word, maar dit kan jou ook in 'n…
2023-02-21
.title-heading { display: none; }
Daar is 'n plek wat staan op die NWU Potchefstroomkampus. Ons noem dit Hombré Manskoshuis. Hier leef en speel ons almal tesaam en werk tot eer van Sy Naam.Nie net is hierdie 'n uittreksel uit ons koshuislied nie, maar waarlik 'n onderneming van elke bul in Hombré.…
2025-02-11
Kamers
Dubbelkamers:
- Bed x 2
- Lessenaar x2
- Internetpoort x2
- Televisie poort
- Boekrak x2
- Kas x2
- Telefoon x1 (slegs vir tussen voorportaal en kamer)
- Elektrisiteit punte x5 (2 onder elkelessenaar en 1 teen muur)
- …