Studiessite Search
2022-03-09
Ons weet dis vir jou meer as net ʼn koffiebeker. Dis ʼn stille saluut as jy by ʼn ander student verbyloop op pad om te gaan eksamen skryf. Dis meer as net ʼn notaboek; dis ʼn padkaart om jou drome te verwesenlik. Dis meer as net ʼn T-hemp of ondersteuning vir jou alma mater; dis ʼn geleentheid om wonderlike herinneringe te herleef…
2026-03-25
Nagraadse aansoekers: Die NWU het ’n groot volume aansoeke vir 2026 ontvang en hersien elkeen noukeurig om ’n regverdige keuringsproses te…
2023-02-21
.title-heading { display: none; }
Die arend vlieg alleen!Gedurende die lewensfase van studentwees is daar vele uitdagings, geleenthede en mense wat jou pad kruis. Die en geesdrif waarmee ons hierdie uitdaging aandurf, die geleenthede wat ons optimaal...nastreef en kenisse wat ons in…
2020-06-12
NWU-alumna die verpersoonliking van jeugentrepreneurskap
Funeka Nyaqela, ’n alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om groot dinge op die gebied van logistiek en ingenieurswese te vermag.
Dié 35-jarige sakevrou is die stigter en direkteur van BravoPro 110, ’n hoogs…
2026-01-19
Baie welkom by en baie geluk met jou keuse van Laureus as jou nuwe tuiste vir die volgende paar jaar. ‘n Tuiste is ‘n plek waar jy nie net ‘n kamer het waar jy slaap en jou besittings in bêre nie. Dis ‘n plek waar jy in ingroei en deel word en waar jy deel in die lief en die leed, die goeie en die swaar tye van almal wat saam met jou die tuiste…
2026-01-20
Welkom by Minjonet-dameskoshuis! Ons vier elke inwoner se uniekheid en kweek ʼn koesterende kultuur wat ons multikulturele koshuisatmosfeer omhels.
As koshuisouers lê ons sterk klem daarop om nie net jou akademiese intelligensie (IK) te ontwikkel nie, maar ook jou emosionele intelligensie, sosiale intelligensie en…
2026-04-30
Kontak ons!
WhatsApp-nommer: +27 (0) 60 070 2606 | NWU-inbelsentrum: 0860 169 698 | E-pos: studies@nwu.ac.za | SMS: 31750
Doen hier…
2026-01-22
Begin met jou meestersgraad- en doktorale studieWelkom by Meestersgraad- en Doktorale Studies aan die NWU! Verken hier jou opsies en sien wat die vereistes is om met jou nagraadse reis te begin. Oorweeg jy M- en D-studie? Is jy van plan om ’n…
2022-08-29
Onderwys is nie net 'n werk vir Janha nie
Janha Scholtz, alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU), is die ware kombinasie van skoonheid en skranderheid. Hierdie 25-jarige, wat in 2015 as Mej NWU Vaal gekroon is, doen tans groot dinge in Asië.
Sy werk tans as ’n Engels-onderwyser in…
2025-03-12
Toe prof. HJJ Bingle universiteite wêreldwyd besoek het, het hy ʼn afkeer uitgespreek vir koshuise met lang gange. Argitek Willem Meyer het hierdie insig ter harte geneem en ruimtes ontwerp wat konvensie verbreek het – onder andere Fort en Kasteel. Hierdie koshuise was aanvanklik bedoel vir manstudente, maar die vraag na verblyf vir…