Studiessite Search
2020-06-01
Harde werk word beloon
Die nege-en-twintigjarige Paul Sandamela heg baie waarde daaraan dat jy hard moet werk totdat jy kan sê dat jy die beste op jou gebied is.
Hierdie energieke prosesingenieur werk tans vir die Nasionale Raffinadery van Suid-Afrika (Natref). Paul het sy BIng-kwalifikasie (in…
2022-08-29
Hendrik is 'n projekbestuurder by Rand Water
Aanvoorder, innoveerder, motiveerder en ondersoeker is die woorde wat dr Hendrik Ewerts, ʼn Noordwes-Universiteit-alumnus, gebruik om homself te beskryf.
Die 35 jaar oue baanbreker het tot dusver ʼn baie suksesvolle loopbaan.
Dr Hendrik werk tans as ʼn…
2024-10-09
Die Dinki Klubhuis is die hart van die koshuis aangesien ons dames in privaat verblyf tuisgaan.Dinki Dameskoshuis is in 1976 gestig, wat ons die oudste dagkoshuis op die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus maak. Daarom spog ons graag met ons stylvolle geskiedenis. Dinki…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Gewortel in die gees van gemeenskap, ontneem Villagers sy naam van “village”, wat dorp beteken - ʼn skalkse verwysing na sy diep verbintenis met Potchefstroom. Villagers, gestig in 1978, is ʼn studentekoshuis wat die dorp se inwoners bedien. As die tweede-oudste manskoshuis op die…
2025-08-04
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling…
2022-10-24
Kamers
- Enkelkamers – De Wilgers bestaan slegs uit enkelkamers wat elkeen toegerus is met ‘n wasbak, verwarmer, internetpunt, bed, lessenaar en ingeboude kaste.
- Woonstelle – Vir die manne wat hard studeer en al lank in die koshuis is, is die…
2023-02-21
.title-heading { display: none; }
Die woord ‘Laureus’ beteken “oorwinning” in Latyns. Daarmee tesame beteken Laureus manskoshuis se leuse, ‘Vicentius’, “deur die stryd”. Die simbool van Laureus Manskoshuis, die buffel, dien as inspirasie vir ons menswees en interne koshuis gees. Die Afrika buffel (Syncerus caffer) is 'n sterk,…
2020-06-16
Jonk, en druk reeds ’n stempel in MH af
Dit is inspirerend om tydens ons viering van Jeugmaand te sien hoe NWU-alumni hulle stempel op verskillende ekonomiese sektore en beroepe afdruk. Jy hoef nie verder te kyk nie as Innocentia Mphuthi, ’n kundige op die gebied van mensehulpbronne (MH) en…
2020-06-02
Wouter se passie word ’n beroep
Die bekroonde sportjoernalis Wouter Pienaar streef daarna om die wese van sportlui en hulle sport in sy skryfwerk vas te vang.
Hierdie 28-jarige sportfanatikus het sy BA Hons in Kommunikasie (Joernalistiek) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) verwerf.
Wouter werk…