Skip to main content
Home

NWU Main Afr

  • Oor ons
    • Welkom by die NWU
    • NWU beheerstrukture
    • NWU bestuur
    • Statuut en riglyndokumente
    • Beleide en Reëls
    • Transformasie by die NWU
    • NWU-waardes en Waardegedrewe Gedrag
    • NWU statistieke
    • Fakulteit feiteblaaie
    • NWU Publikasies
    • Rangordening
    • NWU-Vroue in Leierskap
    • Kontak ons
  • Studeer by die NWU
    • Doen hier aansoek
    • Beurse
    • Betaalbare gelde
    • Voorgraadse studies
    • Nagraadse studies
    • Afstandsleer
    • Kortkursusse
    • Koshuise
    • Besigheidskool
    • Internasionale studente
    • Akademiese jaarboeke
    • Sport
  • Onderrig en Leer
    • Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
    • Geesteswetenskappe
    • Gesondheidswetenskappe
    • Ingenieurswese
    • Natuur- en Landbouwetenskappe
    • Opvoedkunde
    • Regte
    • Teologie
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Loopbaandienste
    • Afstandsleer
    • Taaldirektoraat
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Fakulteit feiteblaaie
  • Navorsing en Innovasie
    • Navorsing en Innovasie
    • AVK: Navorsing en Innovasie
    • Navorsingsondersteuning
    • Geïntegreerde Navorsingsintegriteit-bestuurstelsel (GNIBS)
    • Tegnologieoordrag en Innovasiesteun
    • Kantoor vir Globale Betrokkenheid
    • Meer omtrent ons navorsing
    • Ons biblioteek
    • Navorsingsetiek
    • Navorsingsentiteite
    • Intreelesings
  • Biblioteek
  • Nuus & Media
    • Van die Visiekanselier
    • Mediaverklarings
    • Aankondigings
    • Nuus
    • NWU Blog
    • Sosiale Media
    • Publikasies en video's

NWU Secondary Afr

  • Huidige studente
    • Akademiese Integriteit
    • Belangrike Datums
    • Deelnamepunte
    • eFundi
    • Eksamen- en assesseringsroosters
    • Eksamenuitslae
    • Kampusgesondheidsorgsentrum
    • Gradeplegtighede
    • Instandhoudingversoek
    • Jaarboeke
    • Klasroosters
    • Loopbaandienste
    • NWU betaalkaart en spesiale aanbiedinge
    • Persoonlike Eksamenrooster
    • Registrasie
    • Rekeningnavrae
    • Sentrum vir Onderrig en Leer-eenheid
    • Studente Akademiese Lewensiklus Administrasie
    • Studentelewe
    • Studentevoorligting en -ontwikkeling
    • Sport
  • Kontak Ons
Studies   

Veritas

Menu Veritas

  • Veritas
  • Fasiliteite
  • Koshuisdrag
  • Kontak ons
    • Huiskomitee
    • Koshuisouers
  • Slepe

Fasiliteite

  1. Veritas
  2. Fasiliteite

 

  • Die trofeekas is die eerste ding wat jy sien as jy die koshuis betree. Dit is ons trots en daarom word ons prestasies en tradisies daarin uitgestal.
  • Die ontspanningsaal: Die brein van die koshuis. Dit word hoofsaaklik gebruik vir koshuis- en interne komitee vergaderings, oefen van verskeie sport- en kultuur aktiwiteite (soos tafeltennis, sêr en debat), asook vir skakel aksies saam dameskoshuise sodat ons kan sokkie.
  • Die klubhuis: of te wel, Eagle's Nest is die hart van Veritas Manskoshuis. Dit is hier waar vriende ontmoet om weg te breuk van die besige akademiese skedule om sport te kyk, skakel aksies te hou saam dameskoshuise en ook om interne koshuisaksies soos hoenderbraai en Pa-en-seun naweek te geniet. Die klubhuis is ook die tuiste van Veritas se eie unieke bier, Eagle's Ale.
  • Die vierkant: is 'n oop area wat die tussengang vorm van die ontspanningsaal na die klubhuis toe. Die vierkant beskik oor verskeie braaiers en bankies en daarom word dit ook, soos die klubhuis, gebruik vir skakel aksies saam dameskoshuise, asook interne koshuisaksies soos Pa-en-seun naweek en hoenderbraai dag.
  • Daar is op elk van die vier vloere in die koshuis 'n waskamer met die volgende geriewe: 'n wasmasjien, tuimeldroeër, groot wasbak, strykplanke en wasgoed draad.
  • Daar is op elk van die sewe gange in die koshuis 'n kombuis met die volgende geriewe: 'n dubbelwasbak, kombuiskaste vir stoorspasie, 'n water filtreerder en 'n "hydro-boil" vir kookwater.
  • Veritas beskik oor 'n rekenaarlokaal wat sewe rekenaars bevat met volle internet toegang. Al die inwoners het toegang en die rekenaars is altyd beskikbaar om te gebruik.
  • Die gebedskamer is 'n plek waar elke inwoner rustig kan verkeer en Bybelstudie kan doen, asook waar selgroepe weekliks ontmoet vir samesyn.
  • Op elk van Veritas se sewe gange is daar 'n gangsitkamer waar die inwoners van die onderskeie gange bymekaarkom om te ontspan en saam te kuier. Elke sitkamer beskik oor 'n LCD TV skerm met volle DSTV pakket, 'n veerpylbord en bankies om op te sit Die snoepie, genaamd Shongololo Shop, word deur die inwoners van Veritas bestuur en maak weekliks oop vir 'n lekkerny en toebroodjie in die gemak van ons koshuis. 
  • Die musiekkamer is nie net die tuiste van ons geliefde Grietjie (die klavier) nie, maar is ook 'n plek waar enige inwoner sy instrument kan beoefen sonder om die res van die inwoners te steur.
  • Die  husikomitee- en argiefkamer is 'n plek waarin Veritas sy ryke geskiedenis kan uitleef en ook die goeie tye van ouds kan herleef.  Dit is ook waar die Huiskomitee weekliks vergadering hou.
Alumni
Skenk
Gemeenskapsverbintenis (Volhoubaarheidskwessies)
Kaarte en aanwysings
Menseregte by die NWU
Internasionalisering
BRICS@NWU
PAIA en POPI
Vakatures
Kalenders
Tenders
Dienste
DIY-dienste
Personeelintranet
Webmail
Inligtingstegnologie
NWU Footer Logo

 

© Noordwes-Universiteit 2025 Bepalings & Voorwaardes
Privaatheidsverklaring