Faranani is die grootste koshuis - wat koshuisvewrblyf aan 654 eerstejaar en senior studente aanbied. Hierdie koshuis bied enkel- en dubbelverblyf vir vroulike en manlike studente.

Kamers:

  • Eerstejaarstudente - Dubbel akkommodasie volledig gemeubileerd
  • Senior studente - Enkel akkommodasie volledig gemeubileerd

Ander fasiliteite:

  • Badkamers: Gemeenskaplike badkamers per blok (2 per verdieping en 6 per blok)
  • Kombuise: Gemeenskaplike kombuis met stoof, yskas en mikrogolfoond (2 per vloer)
  • Gemeenskaplike waskamer
  • Twee TV-kamers
  • Ten volle toegeruste gimnasium
  • WiFi
  • Rekenaarkamer
  • Kiosk op die terrein
  • Busvervoer tussen universiteit en koshuis​

Koshuisouers:

Jan Kruger 
Werk: 016 910 3065
 
Mamorati Hlaka 
Werk: 016 910 3053

Koshuisbeamptes: 

Katleho Mosunyane - 016 910 3054 OF Selloane Hlape

Benodig jy meer inligting?

Kontak asseblief vir Mev Karin Venter (016 910 3308) vir verdere inligting.

Waar is ons?

Ons is baie naby aan die kampus geleë. Aanwysings