Hierdie moderne koshuis bied verblyf aan 84 nagraadse studente en nadoktorale genote op kampus. Die akkommodasie is verdeel in twee slaapkamer eenhede en bied akkommodasie in afsonderlike blokke vir manlike en vroulike studente.

Kamers:

Meerdoelige behuising: Twee enkelkamers volledig gemeubileer per eenheid.

Ander fasiliteite:

  • Badkamer
  • Kombuis
  • Gemeenskaplike waskamer
  • WiFi
  • Gemeenskapsaal vir sosiale aktiwiteite en TV​

Koshuisouer:

Mnr Thomas Thema
Werk: 016 910 3206
Sel: 060 323 1800

Benodig jy nog inligting?

Kontak asseblief Mev Karin Venter by (016 910 3308) vir verdere inligting.

Waar is ons?

Ons is op die NWU Vanderbijlparkkampus geleë. Aanwysings