Studiessite Search
2026-01-08
Soetdorings mans koshuis is n unieke tuiste waar kwaliteit rugbyspelers ontwikkel in kwaliteit mans! Dis hier waar jy vriende en broederskappe bou vir die res van jou lewe! Ons is n volledig geintegreerde kampus koshuis wat fokus op n gebalanseerde student/atleet leefstyl. Dit is vir ons belangrik om gekwalifiseerde rugbyspelers aan ons…
2020-06-01
NWU-alumnus is hoog aangeskrewe in die beleggingsbankbedryf
Die beleggingsbankentrepreneur en hoof- uitvoerende beampte by Leza Private Equity, Nkateko Khoza, skryf die vaste grondslag wat hom op koers geplaas het om een van die opkomende figure in sy bedryf te wees – veral in ontluikende maatskappye…
2026-03-13
Geagte voornemende De Wilger Man
De Wilgers Manskoshuis op die Potch-kampus van die Noordwes Universiteit is werklikwaar jou huis weg van die huis af.
Die koshuis, met 197 inwoners, bied aan elke voornemende student die geleentheid om “studentwees” in die ware sin van die woord te ervaar. Ons bied jou die geleentheid om, in ʼn aangename…
2026-03-13
Voorwoord
Studentwees op die NWU Potchefstroomkampus is opwindend, en om te kom deel in die lang, goeie tradisie van Huis Republiek mag dalk net die hoogtepunt van alles wees. In hierdie koshuis word hoë standaarde gestel, en ons glo jy sal deur jou betrokkenheid dit verder kom uitbou.
In Huis Republiek strewe ons na ’n gebalanseerde lewe,…
2022-08-29
.row {
padding-bottom: 1em;
border-bottom: 2px solid gray;
padding-top: 1em;
}
Gang 1 - Bos
Bos, die eerste en dus ook die laagste (onderste) provinsie, word beskou as die rustige deel in die Ryk van Laureus, geken aan hul alombekende leuse wat lei 'jy hoef nie bo te bly, om hoog te…
2023-02-21
.title-heading { display: none; } Dit is nou u beurt om u merk in Oosterhof te maak!As die son in die ooste opkom, verlig dit Oosterhof-dameskoshuis – die mooi, pas opgeknapte koshuis waar 131 dames ʼn tuiste gevind het. ʼn Oosterhof-dame het selfvertroue. Ons staan nie terug vir enige uitdagings…
2020-06-02
Voorberei om te lei
Salome Kelly Mofokeng is in 2019 as die jongste senior onderwysspesialis nóg by die Gautengse Departement van Basiese Onderwys (DBO) in die Sedibeng-Wes-distrik aangestel. Hierdie 28-jarige alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) se werksetiek en leierskapsvaardighede is haar geheime bestanddele wat…
2026-01-20
Geagte voornemende Caputter
Dit is met groot eer dat ek jou verwelkom as inwoner tot die huis van die rooikat. 'n Huis gebou op meer as net sement fondasies, maar eerder op jare se trots, broederskap en sterk tradisie. Dit is hier waar...jy sal groei van 'n hoërskool seun na 'n volwasse man, gereed om die wêreld te…
2023-02-21
Patria, Dié Huis op Kampus, is ‘n trotse koshuis met 258 manne. Tradisies en kultuur skep die basis vir ‘n Patriaan se unieke leefstyl wat wyd op die NWU-Potchefstroomkampus geken en gerespekteer word. Ons dra met trots die Albatros op ons bors. Patria het ‘n belangrike visie van broederskap, wat daarop sinspeel dat ons ons mede-…
2026-04-01
Registrasie vir die 2026 akademiese jaar is verleng tot 30 April vir meesters- en doktorsgrade. Indien jy van plan is om vanjaar ’n nagraadse kwalifikasie te volg, registreer nou. Registreer hier!
Volkostebeurse is beskikbaar vir…