Kamers

Elke kamer bevat die volgende:

  • Bed waaronder daar ook stoorplek is
  • Kas met laaitjies en hangplek
  • Lessenaar met rakkies
  • Verdere rakkies vir pakplek
  • Blinders voor die vensters
  • ‘n Beeper wat gebruik word om die inwoner vanaf die voorportaal te skakel
  • Internetpunt
  • Kragpunt
  • Verwarmer
  • Rookmelder
  • Aansteekbord