Voorwoord

Vandat hulle die eerste keer Oosterhof Dameskoshuis betree, verwag ons dat ons koshuisdames mekaar met respek en integriteit behandel. Soos hulle groei en ontwikkel, verdien hulle ook mekaar se respek deur hulle individualiteit te ontdek en mekaar met hoflikheid en ondersteuning te behandel. Ons kweek koshuistrots by ons inwoners en skep 'n omgewing waar dames hulle studies en koshuistake met entoesiasme kan aanpak. So verseker ons dat die verryking van gees en verstand  gepaard gaan met 'n gesonde dosis pret.

Ek is die koshuisouer van Oosterhof en sien daarna uit om julle almal te sien sukses behaal soos julle die volgende fase van julle lewens betree.

 

 

 

Nthabiseng Leokaoke

Michelle Davel: Koshuisbeampte 
 
Werk: 018 299 1662 018 299 1215
Huis: 018 299 1190  
E-pos: Nthabiseng.Leokaoke@nwu.ac.za E-pos: 21002193@nwu.ac.za