Mahikengkampusstudenteraad | Studies | NWU | Noordwes-Universiteit

Agterste ry van links na regs: Mpumelelo Musawenkosi (Akademiese Beampte), Samuel A Oladejo (Fondswerwingsbeampte), Nontokozo Karabo Madikhetla (PRO en Bemarkingsbeampte), Mosetsanagape Segopolo (Sportbeampte), Lethabo Malele (Verenigingsraad), Trevor Tshabalala (Regsbeampte), Kevin Mothobi (Koshuisbeampte), Olebogeng "Slibo" Basekiseng (Aktuele Sake-beampte) & Kenalemodisa Diteho (Gemeenskap en Belanghebbendes).

Voorste ry van links na regs: Kamogelo Tleane (Kuns en Kultuur-beampte), Thabang V Tlale (Ondervoorsitter), Theo Seepamore (Voorsitter), Nonjabulo Qwesha (Sekretaris-generaal) & Carol O Mmanyapelo (Penningmeester). 

Nie op die foto nie: Bophelo Gaaratwe (Media en Bedrywighede).