Corridor 1 - First Base

Gang 1 - Bos

Bos, die eerste en dus ook die laagste (onderste) provinsie, word beskou as die rustige deel in die Ryk van Laureus, geken aan hul alombekende leuse wat lei 'jy hoef nie bo te bly, om hoog te wees nie'.

 

 

Corridor 2 - Bureaucrats

Gang 2 - Fervor

Fervor, die tweede provinsie, die gang naam beteken 'passie' en dit is die provinsie van die matrose.

 

Corridor 3- Bad Boys

Gang 3 - Valhalla

Valhalla is vernoem na die hemel van die Vikings vanuit Noordiese mitologie.

Corridor 4 - Shibumi

Gang 4 - Nexus

Nexus, die middelste provinsie in die Ryk van Laureus, dit is die ‘plek van samekoms’ en word beskou as die skakel tussen die provinsies. 

Corridor 5 - 5th Avenue

Gang 5 - Majuba

Majuba staan bekend as 'the Gentlemen’s Quarters'. 

Corridor 6- Haak & Steek

Gang 6 - Valencia

Valencia, wat beteken 'sterk een', is die provinsie van die konings, hertoë en die ridders.

Corridor 7- Seven Seas

Gang 7 - Akropolis

Akropolis, die hoogste provinsie, is vernoem na die hoogste gebou in die antieke Griekse stad Athene.