Studiessite Search
2026-01-20
Voorwaard
Boodskap van Heide Huisouers
Welkom by Heide, die tuiste van dinamiese dames. Om jou ouerhuis te verlaat mag skrikwekkend voorkom, maar by Heide streef ons daarna om hierdie jou huis weg van die huis te maak. ʼn Plek waar elke jong dame die geleentheid het om ʼn gebalanseerde en afgeronde studente…
2026-01-20
Voorwoord
Ons as Hombré Manskoshuis se huisouers is bevoorreg om te kan sê dat hierdie koshuis ons “huis” is. Ons gee leiding aan die trotse jong mans in ons koshuis. Ons glo dat ons in die volgende paar jaar ʼn positiewe bydrae tot hul groei kan maak.
Dit is inderdaad ʼn eer om die Koshuisbestuur te lei saam met ons bekwame Huiskomitee – mans…
2025-08-01
[accordion collapsed]
Doen aansoek vir koshuis op Vanderbijlparkkampus
Alle studente - voornemende en huidige studente moet jaarliks aansoek doen by die Koshuisadministrasiekantoor, Gebou F13, Kamer nr. G01 en G04.
Voornemende studente moet deur die Departement Akademiese Administrasie in kennis gestel word dat hulle aanvaar word en 'n…
2026-03-26
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling…
2026-01-20
Voorwoord
Dit is vir ons 'n voorreg om jou te verwelkom by Kasteel Dameskoshuis: 'n plek waar elke inwoner se individualiteit vir ons waardevol is. Hierdie is 'n tuiste waar veiligheid, studie, en aktiewe deelname aan studenteaktiwiteite aangemoedig word om dinamiese, moedige en sterk toekomstige leiers te ontwikkel. Kasteel is 'n tuiste weg…
2026-04-17
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Ratau Lebone is nie net ʼn koshuis nie; dit is ʼn broederskap, ʼn tradisie en ʼn lanseerblad vir grootsheid. Sedert ons ons deure op 13 September 1940 geopen het, het ons leiers gevorm deur uitnemendheid en onbreekbare bande te kweek. Ons is die oudste koshuis op kampus en ons is meer as net bakstene…
2024-08-21
Noordwes-Universiteit (NWU) – Jou vennoot in onderwysleierskap!NWU is die ideale vennoot in onderwys, wat professionele persone, skoolhoofde, skoolleiers en onderwys-entoesiaste van regoor die land bymekaarbring. Net soos NWU, bied die SAOU (Suid-Afrikaanse Onderwysersunie) ongeëwenaarde…
2022-08-29
Kamers
In Klawerhof bestaan daar enkel, huiskomitee- en dubbelkamers. Eerstejaars word volgens die NWU Potchefstroomkampus se regulasies in dubbelkamers ingedeel. Hierdie is ‘n baie lekker aspek omdat eerstejaars kamermaats kry op grond van persoonlikheidalalises en studievoorkeure. Daarom is jy verseker om ‘n kamermaat…
2025-03-12
Toe prof. HJJ Bingle universiteite wêreldwyd besoek het, het hy ʼn afkeer uitgespreek vir koshuise met lang gange. Argitek Willem Meyer het hierdie insig ter harte geneem en ruimtes ontwerp wat konvensie verbreek het – onder andere Fort en Kasteel. Hierdie koshuise was aanvanklik bedoel vir manstudente, maar die vraag na verblyf vir…