Studiessite Search
2020-06-01
Harde werk word beloon
Die nege-en-twintigjarige Paul Sandamela heg baie waarde daaraan dat jy hard moet werk totdat jy kan sê dat jy die beste op jou gebied is.
Hierdie energieke prosesingenieur werk tans vir die Nasionale Raffinadery van Suid-Afrika (Natref). Paul het sy BIng-kwalifikasie (in…
2022-10-24
Kamers
Vergeet-My-Nie het 83 enkelkamers en 84 dubbelkamers waarin die 251 inwoners gehuisves word. In jou eerste en tweede jaar deel jy ʼn kamer met ʼn kamermaat. Die kamers is ingerig met twee beddens en matrasse, twee dubbeldeurkaste, twee lessenaars met stoele, ʼn aansteekbord, twee handdoekrelings, ʼn verwarmer vir die koue, twee…
2026-01-19
Baie welkom by en baie geluk met jou keuse van Laureus as jou nuwe tuiste vir die volgende paar jaar. ‘n Tuiste is ‘n plek waar jy nie net ‘n kamer het waar jy slaap en jou besittings in bêre nie. Dis ‘n plek waar jy in ingroei en deel word en waar jy deel in die lief en die leed, die goeie en die swaar tye van almal wat saam met jou die tuiste…
2023-02-21
In die somer van 1958 is die eerste senior dameskoshuis van die POK gestig deur prof Van der Merwe. Hy het Eikenhof-dameskoshuis vernoem na sy geboorteplek, die plaas Eikenhof. Die plaas het oorspronklik aan sy oupa, C.L. Neethling, behoort, wat eikelanings op die plaas aangeplant het. C.L. Neethling het dikwels vir sy kleinkinders…
2024-10-09
Die Dinki Klubhuis is die hart van die koshuis aangesien ons dames in privaat verblyf tuisgaan.Dinki Dameskoshuis is in 1976 gestig, wat ons die oudste dagkoshuis op die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus maak. Daarom spog ons graag met ons stylvolle geskiedenis. Dinki…
2022-10-24
Kamers
Patria het dubbelkamers vir eerste- en tweedejaars, en enkelkamers vir derdejaars en ouer. Alle kamers is toegerus met ʼn bed, kas, lessenaar, stoel en genoeg pakplek. Elke kamer is ook toegerus met ʼn internetkoppelpunt (gratis, onbeperkte internettoegang), kragpunte, blinders en ʼn verwarmer.
Ander…
2025-01-06
Navigating your postgraduate application at North-West University (NWU) is made easier with our comprehensive FAQs. Whether you're looking to understand how to access your NWU academic record, explore options for NWU distance learning, or ensure your application is correctly submitted, this page provides clear answers to your most pressing…
2025-02-11
Veel gevraagde vrae: Meesters- en Doktorsgrade
Toelating en Registrasie
[accordion collapsed]
1. Wat is die verskil tussen aansoek en registrasie?
ʼn Aansoek gaan registrasie vooraf. As ʼn student tot ʼn program toegelaat word, kan die student voortgaan met registrasie vir die betrokke akademiese jaar. Om aansoek te doen vir ʼn spesifieke…
2025-08-05
p{ text-align:left; }
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Wag-'n-Bietjie: ʼn Kwessie van styl[accordion] Geskiedenis van hoe die koshuis gestig is, insluitend die datum Wag-'n-Bietjie is gestig in Februarie 1974; ons vier dus ons 51ste bestaansjaar in 2025. Die koshuisnaam is afgelei van die Wag-'n-Bietjie-boom; net…