Fasiliteite | Studies | NWU | Noordwes-Universiteit

Kamers

Huis-Republiek dameskoshuis bestaan uit 184 enkelkamers en 12 dubbelkamers.
 

Ander fasiliteite

Die koshuis het:

  • 10 LCD HD TV’s met DStv
  • Waskamers met Wasmasjiene en tuimeldroërs
  • Telefoonhokkies
  • Fietsloods
  • Pooltafel
  • Lapa met braaigeriewe
  • Klubhuis
  • Rekenaars met internet toegang
  • Internetpunt in elke kamer
  • Water-filtreerders
  • Urn en oondjie in elke gang