Ebukhosini is die tuiste van 240 studente - eerstejaars en senior studente. Hierdie akkommodasie is buite kampus in die sentrale sakegebied van Vanderbijlpark.

Kamers:

Die akkommodasie is verdeel in twee blokke - een vroulike en een manlike blok. Elke blok bestaan uit verskeie eenhede, wat drie dubbelkamers, volledig gemeubileer per eenheid aasbied.

Ander fasiliteite:

  • Badkamers: Een gemeenskaplike badkamer per eenheid
  • Kombuise: Een gemeenskaplike kombuis met stoof per eenheid
  • Gemeenskaplike waskamer
  • TV kamer
  • WiFi
  • Busvervoer tussen universiteit en koshuis​

Koshuisouer:

Akhona Dalasile

Benodig jy meer inligting?

Kontak asseblief Mev Karin Venter (016 910 3308) vir meer inligting. 

Waar is ons?

Ons is buite die kampus geleë in die Vanderbijlpark sentrale sakegebied. Aanwysings