Vergelegen | Studies | NWU | North-West University

 

Vergelegen (Mans koshuis) & Jasmyn (Dames koshuis) is die eerste koshuise wat sedert die bestaan van die Vaaldriehoekkampus opgerig is en die enigste manlike en vroulike koshuis op kampus is. Hierdie twee koshuise is in 2017 opgegradeer na moderne leeffasiliteite.

Kamers:

Enkelkamers volledig gemeubileerd

Ander fasiliteite:

  • Badkamers: Gemeenskaplike badkamer
  • Kombuise: Gemeenskaplike kombuis
  • Gemeenskaplike waskamer
  • WiFi​

Benodig jy meer inligting?

Kontak asseblief Mev Karin Venter by (016 910 3308) vir verdere inligting.

 

Waar is ons?

Ons is op die NWU Vaaldriehoekkampus geleë. Aanwysings