Studiessite Search
2026-01-19
BOODSKAP AAN VOORNEMENDE “PATRIANE”
Namens die Noordwes-Universiteit is dit vir ons as huisouers van Patria ʼn groot plesier om julle by die huis op kampus te verwelkom. Julle begin nou met jul akademiese reis wat jul loopbane in die komende jare gaan definieer.
Saam met Patria se Huiskomitee gaan ons julle amptelik…
2024-06-26
[accordion collapsed]
Ek weet nog nie wat ek wil doen vir ’n loopbaan nie – Belangstellingsbepaler (Interest-Index).
Die Interest-Index is ʼn gratis Suid-Afrikaanse loopbaanbelangstellingsopname, ontwikkel deur die Noordwes-Universiteit, wat leerders help om…
2022-10-24
Kamers
- Enkelkamers – De Wilgers bestaan slegs uit enkelkamers wat elkeen toegerus is met ‘n wasbak, verwarmer, internetpunt, bed, lessenaar en ingeboude kaste.
- Woonstelle – Vir die manne wat hard studeer en al lank in die koshuis is, is die…
2023-02-21
In die somer van 1958 is die eerste senior dameskoshuis van die POK gestig deur prof Van der Merwe. Hy het Eikenhof-dameskoshuis vernoem na sy geboorteplek, die plaas Eikenhof. Die plaas het oorspronklik aan sy oupa, C.L. Neethling, behoort, wat eikelanings op die plaas aangeplant het. C.L. Neethling het dikwels vir sy kleinkinders…
2025-08-04
p{ text-align:left; }
Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene…
2023-02-21
.title-heading { display: none; }
De Wilgers is 'n trotse en tradisievaste koshuis wat die toonaangewer is op die NWU Potchefstroomkampus. Hier sal jy vind ons is 'n broederskap van manne van God. Ons is vindingryk, standvastig en die koshuis waarvan enige matriekseun droom om sy universiteitsjare deur te bring.
Ons…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
“Haar fondasies is gebou in 1961. Huis Republiek, ons is vir jou.”Hierdie is die woorde wat regdeur jou Universiteit loopbaan en koshuislewe jou hoendervleis gaan gee, jou uit volle bors gaan laat saamsing en jou gaan laat besef: "Hier is waar ek hoort". [accordion…
2026-01-19
Voorwoord
Dit is vir ons as huisouers ‘n voorreg om jou as voornemende student by Eikenhof-Dameskoshuis welkom te heet. Om ‘n student te wees is ‘n opwindende fase van jou lewe en vorm die grondslag vir die res van jou lewe. Ons hoop dat...
indien Eikenhof jou keuse is, dit vir jou ‘n onvergeetlike ervaring sal wees.
Die…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Ratau Lebone is nie net ʼn koshuis nie; dit is ʼn broederskap, ʼn tradisie en ʼn lanseerblad vir grootsheid. Sedert ons ons deure op 13 September 1940 geopen het, het ons leiers gevorm deur uitnemendheid en onbreekbare bande te kweek. Ons is die oudste koshuis op kampus en ons is meer as net bakstene…
2020-05-06
Kamers
Eikenhof Dameskoshuis bestaan uit slegs 132 enkelkamers. Elke enkelkamer kom standaard met 'n bed, lessenaar, stoel, boekrak en een ruim venster. Ons is die enigste dameskoshuis met slegs enkelkamers en houtvloere in elke kamer sowel as 'n wasbak met 'n badkamerkassie.
Ander…