Studiessite Search
2022-08-29
Hendrik is 'n projekbestuurder by Rand Water
Aanvoorder, innoveerder, motiveerder en ondersoeker is die woorde wat dr Hendrik Ewerts, ʼn Noordwes-Universiteit-alumnus, gebruik om homself te beskryf.
Die 35 jaar oue baanbreker het tot dusver ʼn baie suksesvolle loopbaan.
Dr Hendrik werk tans as ʼn…
2024-10-09
Die Dinki Klubhuis is die hart van die koshuis aangesien ons dames in privaat verblyf tuisgaan.Dinki Dameskoshuis is in 1976 gestig, wat ons die oudste dagkoshuis op die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus maak. Daarom spog ons graag met ons stylvolle geskiedenis. Dinki…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Gewortel in die gees van gemeenskap, ontneem Villagers sy naam van “village”, wat dorp beteken - ʼn skalkse verwysing na sy diep verbintenis met Potchefstroom. Villagers, gestig in 1978, is ʼn studentekoshuis wat die dorp se inwoners bedien. As die tweede-oudste manskoshuis op die…
2022-10-24
Kamers
- Enkelkamers – De Wilgers bestaan slegs uit enkelkamers wat elkeen toegerus is met ‘n wasbak, verwarmer, internetpunt, bed, lessenaar en ingeboude kaste.
- Woonstelle – Vir die manne wat hard studeer en al lank in die koshuis is, is die…
2023-02-21
.title-heading { display: none; }
Die woord ‘Laureus’ beteken “oorwinning” in Latyns. Daarmee tesame beteken Laureus manskoshuis se leuse, ‘Vicentius’, “deur die stryd”. Die simbool van Laureus Manskoshuis, die buffel, dien as inspirasie vir ons menswees en interne koshuis gees. Die Afrika buffel (Syncerus caffer) is 'n sterk,…
2020-06-16
Jonk, en druk reeds ’n stempel in MH af
Dit is inspirerend om tydens ons viering van Jeugmaand te sien hoe NWU-alumni hulle stempel op verskillende ekonomiese sektore en beroepe afdruk. Jy hoef nie verder te kyk nie as Innocentia Mphuthi, ’n kundige op die gebied van mensehulpbronne (MH) en…
2020-06-02
Wouter se passie word ’n beroep
Die bekroonde sportjoernalis Wouter Pienaar streef daarna om die wese van sportlui en hulle sport in sy skryfwerk vas te vang.
Hierdie 28-jarige sportfanatikus het sy BA Hons in Kommunikasie (Joernalistiek) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) verwerf.
Wouter werk…
2026-01-19
Baie welkom by en baie geluk met jou keuse van Laureus as jou nuwe tuiste vir die volgende paar jaar. ‘n Tuiste is ‘n plek waar jy nie net ‘n kamer het waar jy slaap en jou besittings in bêre nie. Dis ‘n plek waar jy in ingroei en deel word en waar jy deel in die lief en die leed, die goeie en die swaar tye van almal wat saam met jou die tuiste…
2023-02-21
In die somer van 1958 is die eerste senior dameskoshuis van die POK gestig deur prof Van der Merwe. Hy het Eikenhof-dameskoshuis vernoem na sy geboorteplek, die plaas Eikenhof. Die plaas het oorspronklik aan sy oupa, C.L. Neethling, behoort, wat eikelanings op die plaas aangeplant het. C.L. Neethling het dikwels vir sy kleinkinders…