Studiessite Search
2022-06-24
Welkom by Finansiële Steundienste (FSD)
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se beurs het ten doel om studente wat ‘n bydrae wil lewer tot die skep van ‘n motiverende klimaat aan die Universiteit - op grond van hulle akademiese-, leierskap-, kuns- en kultuur- asook sportprestasies…
2022-10-24
Kamers
Oosterhof-dameskoshuis het enkelkamers en dubbelkamers. Dubbelkamers: 2 beddens, 2 matrasse, 2 lessenaars, 2 stoele, 2 internetpunte, 2 dubbelkaste, 2 spieëls, 1 verwarmer, 2 boekrakke en 2 kennisgewingborde. Die enkelkamers het uiteraard één van elk van die gelyste items.
Ander fasiliteite…
2024-01-26
Mahikengkampus
'n Innoverende instansie met 'n trotse geskiedenis, 'n buitengewone ryk kultuur en 'n onwrikbare strewe na uitnemendheid - dit is die Mahikengkampus.
Potchefstroomkampus
'n Unieke studentelewe gekoppel aan ʼn navorsingsgedrewe dinamiek, die Potchefstroomkampus is waar almal saam gerat is om ʼn beter…
2026-01-20
Geagte voornemende Caputter
Dit is met groot eer dat ek jou verwelkom as inwoner tot die huis van die rooikat. 'n Huis gebou op meer as net sement fondasies, maar eerder op jare se trots, broederskap en sterk tradisie. Dit is hier waar...jy sal groei van 'n hoërskool seun na 'n volwasse man, gereed om die wêreld te…
2025-09-15
Welkom by die Noordwes-Universiteit (NWU) – dit begin alles hier!
Die beste manier om die lewe aan Noordwes-Universiteit te verstaan, is om dit eerstehands te ervaar. So, kom ontdek ons kampusse. Of dit nou op die kampus is of deur ’n virtuele ervaring, jy het verskillende…
2025-03-31
.hidden-number.form-item.webform-component.webform-component-number.webform-component--number1,
.hidden-number.form-item.webform-component.webform-component-number.webform-component--number2,
.hidden-number.form-item.webform-component.webform-component-number.webform-component--number3,
.hidden-number.form-item.webform-component.webform-…
2026-02-25
.row {
padding-bottom: 1em;
border-bottom: 2px solid gray;
padding-top: 1em;
}
Corridor 1 - Viooltjies
Viooltjies is the first corridor on the South side. Here you are greeted kindly by the 'pink' corridor where the girls wear their crowns to gatherings with pride. Viooltjies has two mascots. One is ‘Milady’ a…
2026-01-19
Moahi Village is die nuutste koshuis 1.2 kilometer van die NWU Vanderbijlparkkampus geleë. Dit is die tuiste van 288 studente en maak voorsiening vir vroulike en manlike studente.
Kamers:
Elke eenheid bestaan uit drie dubbelkamers wat ten volle gemeubileer is.
Ander fasiliteite:
- Badkamers: Gemeenskaplike badkamer en…
2022-08-29
Videos
Volg ons
NWU Vaal - KumbaKomende gebeure in 2018 Bly op hoogte van gebeurtenisinligting hier.…