Die APS-sakrekenaar word gebruik vir NSS-, IEB- en SACAI-uitslae. Indien jy van ʼn ander buitelandse skoolstelsel gebruik maak, laai asseblief die volgende dokument af vir meer inligting. ʼn Omskakelingstabel is by die dokument ingesluit om jou te help met die berekening van jou APS.

* Neem asseblief kennis dat voornemende studente wat die Suid-Afrikaanse Senior Sertifikaat voor 2008 voltooi het, nie hul APS sal kan bereken nie. Kontak asseblief die toelatingskantoor vir meer inligting oor Senior Sertifikaat-spesifieke toelatingsvereistes.

** Alle buitelandse voornemende studente moet by die Matrikulasieraad (USAf) aansoek doen vir ʼn vrystellingsertifikaat. (bv. IB, Cambridge, Amerikaanse Hoërskooldiploma, ens.)

Die bereken knoppie sal wys wanneer al die velde voltooi is.

  • Current Vakinligting
  • APS telling