Studiessite Search
2026-03-19
Wil jy in 2024 aan die Noordwes-Universiteit studeer? Aansoeke open 1 April 2023. Volg net stappe 1 - 5 hieronder.
Kry 'n studentenommer
Stap 1
×
Stap 1: Kry ’n studentenommer
Begin by stap 2 indien jy reeds ’n studentenommer het.…
2026-01-20
Voorwoord
Dit is vir ons 'n voorreg om jou te verwelkom by Kasteel Dameskoshuis: 'n plek waar elke inwoner se individualiteit vir ons waardevol is. Hierdie is 'n tuiste waar veiligheid, studie, en aktiewe deelname aan studenteaktiwiteite aangemoedig word om dinamiese, moedige en sterk toekomstige leiers te ontwikkel. Kasteel is 'n tuiste weg…
2026-01-14
Registrasiedatums and jongste inligting!
Toelatingsvereistes
Let daarop dat bogenoemde toelatingsvereistes kan verander hangende keuring en moontlike fakulteitspesifieke vereistes. Studie-inligting is ook…
2025-03-12
Toe prof. HJJ Bingle universiteite wêreldwyd besoek het, het hy ʼn afkeer uitgespreek vir koshuise met lang gange. Argitek Willem Meyer het hierdie insig ter harte geneem en ruimtes ontwerp wat konvensie verbreek het – onder andere Fort en Kasteel. Hierdie koshuise was aanvanklik bedoel vir manstudente, maar die vraag na verblyf vir…
2026-01-20
Welkom by Minjonet-dameskoshuis! Ons vier elke inwoner se uniekheid en kweek ʼn koesterende kultuur wat ons multikulturele koshuisatmosfeer omhels.
As koshuisouers lê ons sterk klem daarop om nie net jou akademiese intelligensie (IK) te ontwikkel nie, maar ook jou emosionele intelligensie, sosiale intelligensie en…
2026-01-12
North-West University – It All Starts Here!
Contact us!
WhatsApp number: +27 (0) 60 070 2606 | SMS number: 31750 | NWU Call Centre: 0860 169 698
E-mail: studies@nwu.ac.za | …
2022-10-26
NSFAS Befondsing
Aansoeke word deur NSFAS self hanteer en verwerk.
Aanlyn aansoekvorms is beskikbaar op die NSFAS webblad
Senior Studente
- Slegs nuwe aansoekers moet elektronies aansoek doen. Huidige NSFAS-studente …
2023-03-14
Welkom by die Noordwes-Universiteit – Dit begin alles hier!
Jou keuse van universiteit is 'n belangrike besluit, en hier het ons die proses vir jou in vier eenvoudige stappe uiteengesit. Begin met wat jy wil studeer en wat die NWU bied (…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Ratau Lebone is nie net ʼn koshuis nie; dit is ʼn broederskap, ʼn tradisie en ʼn lanseerblad vir grootsheid. Sedert ons ons deure op 13 September 1940 geopen het, het ons leiers gevorm deur uitnemendheid en onbreekbare bande te kweek. Ons is die oudste koshuis op kampus en ons is meer as net bakstene…