Dit is belangrik om daarop te let dat die vereistes en stipulasies vir honneursgrade en nagraadse diplomas van fakulteit tot fakulteit verskil. Gebruik asseblief die kontakbesonderhede hieronder om meer oor die opsies (indien enige) in elke fakulteit uit te vind.
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Verwys asseblief na bogenoemde fakulteitsluitingsdatums, of kontak die skole direk:
- Rekenkundige Wetenskappe
- Ekonomiese Wetenskappe
- Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur
- Bestuurswetenskappe
- Toerismebestuur
Opvoedkunde
Verwys asseblief na bogenoemde fakulteitsluitingsdatums, of kontak die skole direk:
Kontakstudente (voltyds en deeltyds)
- Clea Mclaren (018 299 4716)
- René Janse van Rensburg (018 299 4703)
Afstandsleerstudente
- Kontaksentrum: 018 285 5900
- E-pos: UODLBEdHons@nwu.ac.za
Studente gebaseer in Namibië:
- E-pos: UODL-Namibia@nwu.ac.za
Ingenieurswese
-
Die NWU se Fakulteit Ingenieurswese bied verskeie vierjaar-BIng-programme aan, met die opsie om ná voltooiing daarvan vir ’n meestersgraad in te skryf. Kontak Tanya van der Westhuizen (018 299 4020) vir meer inligting.
Gesondheidswetenskappe
Verwys asseblief na bogenoemde fakulteitsluitingsdatums, of kontak die skole direk:
- Menslike Bewegingswetenskappe
- Beroepshigiëne
- Psigososiale Gesondheid (Sielkunde en Maatskaplike Werk)
- Verpleegkunde
- Fisiologie
- Voeding
- Verbruikerswetenskappe
- Farmasie
Geesteswetenskappe
Verwys asseblief na bogenoemde fakulteitsluitingsdatums, of kontak die skole direk:
- Kommunikasiestudies
- Owerheidstudies
- Tale
- Musiek
- Filosofie: Kontak Miandra Crous (018 299 4356)
- Sosiale Wetenskappe
Natuur- en Landbouwetenskappe
- Kontak Farzana Hussain (018 299 2816)
Teologie