Voorwoord

Welkom by Wag-’n-Bietjie! Ons is ‘n waarde-gedrewe koshuis met ‘n fondasie van geloof, deursigtigheid, wedersydse respek, inklusiwiteit en effektiewe kommunikasie. Ons is aktief betrokke in studente lewe, maar heg ook baie waarde aan akademiese prestasie. As koshuisbestuur, het ons die inwoners se belange op die hart en ons motiveer julle om navraag te doen by my, die primaria of enige van die Huiskomitee lede wanneer okal nodig.

Hierdie word jou huis wega van die huis af en ons is seker jy sal elke oomblik daarvan geniet. Hier by Wag-’n-Bietjie ontmoet jy vriendinne wat familie word. Ons wil jou werklik aanmoedig om deel te neem en all koshuisaktiwiteite te ondersteun, om sodoende die koshuiservaring ten volle te geniet. As huisouer sien ek uit daarna om jou en jou ouers by die koshuis te verwelkom volgende jaar.

So, kom in die Wag-’n-Bietjie gees en maak hierdie jou beste ervaring ooit!

 

Mrs Rene Koraan Ms Wilma De Beer
Werk: 018 285 4287 Werk: 018 299 1159
Huis: 018 299 1156  
Epos: Rene.Koraan@nwu.ac.za Epos: 33656126@nwu.ac.za