Studiessite Search
2026-01-19
Voorgraadse beurse
NSFAS Befondsing
Die NSFAS befondsing bied finansiële ondersteuning aan alle studente met akademiese potensiaal, maar wat finansieel behoeftig is. Sien hoe…
2026-04-14
Welkom by Noordwes-Universiteit (NWU) – Dit begin alles hier!
NWU-aansoeke vir die 2027 akademiese jaar open 1 Junie 2026
Let asseblief daarop dat…
2026-01-08
.title-heading { display: none; }
Soetdorings is gerieflike akkommodasie wat stapafstand is van die Fanie du Toit-sportterein, HPI-gimnasium en NWU-Potchefstroomkampus.
Daar is 4-, 3- en 2-slaapkamer woonstelle wat elk sy eie kombuis en badkamer het.
Soetdorings skakel die afgelope 5 jaar in by die normale koshuislewe van die NWU-…
2026-01-14
Registrasiedatums and jongste inligting!
Toelatingsvereistes
Let daarop dat bogenoemde toelatingsvereistes kan verander hangende keuring en moontlike fakulteitspesifieke vereistes. Studie-inligting is ook…
2020-05-06
Kamers
Eikenhof Dameskoshuis bestaan uit slegs 132 enkelkamers. Elke enkelkamer kom standaard met 'n bed, lessenaar, stoel, boekrak en een ruim venster. Ons is die enigste dameskoshuis met slegs enkelkamers en houtvloere in elke kamer sowel as 'n wasbak met 'n badkamerkassie.
Ander…
2026-01-22
Begin met jou meestersgraad- en doktorale studieWelkom by Meestersgraad- en Doktorale Studies aan die NWU! Verken hier jou opsies en sien wat die vereistes is om met jou nagraadse reis te begin. Oorweeg jy M- en D-studie? Is jy van plan om ’n…
2026-03-25
Nagraadse aansoekers: Die NWU het ’n groot volume aansoeke vir 2026 ontvang en hersien elkeen noukeurig om ’n regverdige keuringsproses te…
2026-04-01
Registrasie vir die 2026 akademiese jaar is verleng tot 30 April vir meesters- en doktorsgrade. Indien jy van plan is om vanjaar ’n nagraadse kwalifikasie te volg, registreer nou. Registreer hier!
Volkostebeurse is beskikbaar vir…
2020-06-16
NWU-alumni vul ruimtes
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het nog altyd jong leiers gekweek wat buitengewoon goed vaar in hulle loopbane. Met Junie wat Jeugmaand is, het die NWU besluit om die jeug van 1976 te herdenk deur die Universiteit se jong alumni te vereer.
Verskeie allumni tussen die ouderdom van 23 en 35 jaar se…
2026-01-12
Noordwes-Universiteit – Dit begin alles hier!
Kontak ons!
WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606 | SMS-lyn: 31750 | NWU-oproepsentrum: 0860 169 698
E-pos: studies@nwu.ac.za
Hoekom is vakkeuses…