Studiessite Search
2024-07-25
.title-heading { display: none; }
Minjonet is op 11 September 2001 tot stand gebring. Ons naam kom van die minjonetblom, wetenskaplike naam Reseda Lutea. Hierdie blom simboliseer waardigheid en die verwesenliking van volle potensiaal, ʼn waarde waaraan ons elke inwoner daagliks wil herinner. Ons logo sluit ʼn by in, wat geassosieer…
2025-03-07
Bellatrix bied nie akkommodasie nie, maar wel die geleentheid vir dames wat privaat woon om steeds die NWU se unieke studentelewe in koshuisverband te ervaar.“Susters is soos sterre, jy kan hulle nie altyd sien nie, maar jy weet hulle is altyd daar”. By Bellatrix is ons trots daarop…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Klawerhof Dameskoshuis is op pure geluk gebou. Een en elke Klawerhof dame kry hier die geleentheid om vrylik in hulself te groei. Ons spog met ’n prag koshuis wat so goed geleë is op die NWU-Puk kampus en die fondament waarop hierdie prag koshuis gebou word is uit-en-uit Klawertrots. Kenmerkend…
2020-06-01
Gemotiveerde Sonette laat haar stem gehoor word
Sonette du Preez is die verpersoonliking van iemand wat dinge laat gebeur. Hierdie 31-jarige voormalige trotse inwoner van Minjonet-dameskoshuis op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n lys toekennings wat haar ambisie weerspieë…
2026-01-19
Voorgraadse beurse
NSFAS Befondsing
Die NSFAS befondsing bied finansiële ondersteuning aan alle studente met akademiese potensiaal, maar wat finansieel behoeftig is. Sien hoe…
2026-02-16
Bellatrix Clubhouse (Binne)
Bellatrix Clubhouse (buite)
Meer omtrent ons kantoor
Ons kantoor is naby aan die Absa-tellermasjiene, regoor die Pukki-winkel op kampus.
Kantoorure: Maandag – Donderdag 9:00 - 10:00 en 14:00 - 15:00 (sien gerus WhatsApp…
2026-01-08
.title-heading { display: none; }
Soetdorings is gerieflike akkommodasie wat stapafstand is van die Fanie du Toit-sportterein, HPI-gimnasium en NWU-Potchefstroomkampus.
Daar is 4-, 3- en 2-slaapkamer woonstelle wat elk sy eie kombuis en badkamer het.
Soetdorings skakel die afgelope 5 jaar in by die normale koshuislewe van die NWU-…
2025-03-12
Die Huis van die Ridders verwelkom jou.Op 18 Februarie 1953, het Dawie du Plessis-huis geopen as die eerste mans koshuis op Wes-kampus. Aanvanklik het die koshuis, vernoem na 'n skenker wat £ 2 000 geborg het, 75 studente gehuisves. In 1958 is die koshuis uitgebrei om behuising vir nog 75 studente…
2020-06-16
Jonk, en druk reeds ’n stempel in MH af
Dit is inspirerend om tydens ons viering van Jeugmaand te sien hoe NWU-alumni hulle stempel op verskillende ekonomiese sektore en beroepe afdruk. Jy hoef nie verder te kyk nie as Innocentia Mphuthi, ’n kundige op die gebied van mensehulpbronne (MH) en…
2020-05-25
Voorberei om te lei
Salome Kelly Mofokeng is in 2019 as die jongste senior onderwysspesialis nóg by die Gautengse Departement van Basiese Onderwys (DBO) in die Sedibeng-Wes-distrik aangestel. Hierdie 28-jarige alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) se werksetiek en leierskapsvaardighede is haar geheime bestanddele…