Bursary value

Full Time: R31 000 per year

Part-Time: R15 500 per year

 

Application Form 2023

Carefully read the Instant Info with conditions for qualification before completing this form.
 

FIRST YEAR of theDoctoral degree

Students from other universities must attach the academic script of the preceding qualifying degree.
 

SECOND YEAR and onwards of the Doctoral degree

Students from the SECOND YEAR of the degree apply for a Progress Bursary. Attach this prescribed Progress Report Template - to be completed by your Study leader.

Note to all students:

  • If you did not previously receive a Masters bursary, you must attach the Progress Report AND the academic script of the preceding qualifying degree /
  • Incomplete applications are invalid and may lead to disapproval of the application.
  • All fields compulsory / Alle velde verpligtend                             
  • The academic report and/or the progress report attachment must be only ONE pdf document (all records scanned on one file). Also no attachments send separately by e-mail will be accepted.  
 
 

Beurswaarde

Voltyds : R31 000 per jaar

Deeltyds : R15 500 per jaar

 

Aansoekvorm 2023

Lees die Kitsinligting met voorwaardes vir kwalifisering deeglik deur alvorens u die vorm invul.
 

EERSTE JAAR van die Doktorale graad

Studente vanaf ander Universitetie moet die akademiese rekord van die voorafgaande kwalifiserende graad aanheg.

 

TWEEDE JAAR en verder van die Doktorale graad

Studente vanaf die TWEEDE JAAR doen aansoek vir 'n Vorderingsbeurs. Heg die voorgeskrewe Vorderingsverslag templaat aan - wat deur u Studieleier ingevul moet word.

Alle studente neem kennis:

  • Indien u nie voorheen 'n Meesters beurs ontvang het nie, moet u die Vorderingsverslag EN die akademiese rekord van die voorafgaande kwalifiserende graad aanheg.
  • Onvolledige aansoeke is ongeldig ek kan daartoe lei dat die aansoek afgekeur word.
  • Alle velde is verpligtend
  • Die akademiese rekord en/of vorderingsverslag moet alleenlik EEN pdf-dokument wees (alle rekords geskandeer op een dokument). Geen aanhegsels apart aangestuur per e-pos word aanvaar nie.