Hoe doen ek aansoek?

Nuwe aansoekvorms vir 2024 beskikbaar vanaf 1 November 2023

Maak asb seker dat u op die FireFox blaaier aangeteken is. Voltooi die aanlyn aansoekvorm in en stuur saam met die vereiste bewysstukke aangeheg aan u registrasiekampus:
  • Die akademiese rekord wat aangeheg word, moet die FINALE REKORD van die voorafgaande kwalifiserende graad wees met 'n SLAAG resultaat. 
  • Doen aansoek al is u nie by die fakulteit goedgekeur nie. Indien u afgekeur word by die fakulteit sal die beurs gekanselleer word.

 

Inligtingspamflet met kondisies

Lees die 2024 Kitsinligting deeglik voor u aansoek doen: Honneurs studente en Meesters- en Doktorale studente. Maak seker dat u die kondisies verstaan.

 

A   NWU Nagraadse Beurse

  AANSOEKVORMS:
 
         Verpligtend:  Alle studente vanaf die tweede jaar in die graad moet die voorgeskrewe Vorderingsverslag aan die aansoek heg.
 

B  NWU Nagraadse Akademiese Merietebeurs

 AANSOEKVORM:     Akademiese Meriete**
 
**Studente van ander Universiteite: Hierdie studente moet jaarliks vir die beurs op die voorgeskrewe vorm aansoek doen. Die beurs word slegs outomaties bereken vir  studente van die Noordwes-Universiteit. 
 
 
Die NWU Nagraadse Beurs en Akademiese Merietebeurs is twee aparte beurse.
 

Belangrike datums

Sluitingsdatums

Honneursbeurs:                        31 Maart 2024
Meesters en Doktorale Beurs:   31 Maart 2024
Akademiese Merietebeurs:        30 April 2024

Beursnavrae

Rig e-pos navrae aan u registrasiekampus:
 
Mahikeng:               MC-PostGradBurs@nwu.ac.za
Potchefstroom:        PC-Studyfees@nwu.ac.za 
Vanderbijlpark:        VC-PostGradBurs@nwu.ac.za
 

Klik hier vir meer inligting:

NRF- of Navorsingsbeurse

Inligting vir Aansoek om Toelating en Registrasie

Relevante Nagraadse Inligting

Inligting vir Internasionale Studente