Studiessite Search
2026-01-19
Voorwoord
Dit is vir ons as huisouers ‘n voorreg om jou as voornemende student by Eikenhof-Dameskoshuis welkom te heet. Om ‘n student te wees is ‘n opwindende fase van jou lewe en vorm die grondslag vir die res van jou lewe. Ons hoop dat...
indien Eikenhof jou keuse is, dit vir jou ‘n onvergeetlike ervaring sal wees.
Die…
2026-04-23
Contact us!
WhatsApp number: +27 (0) 60 070 2606 | NWU Call Centre: 0860 169 698 | E-mail: studies@nwu.ac.za | SMS number: 31750
…
2022-08-29
Sportprestasies in 2018
Oriëntering Sportkompetisie:
'n Prettige en vermaaklike kompetisie tussen koshuise om die eerstejaars se gemeenskapsuitreikprogram af te sluit.
- Sokker – Wenners
- Basketbal – 2de plek
- Rugby – 3rde plek
2025-11-07
Although a new set of General Academic Rules (commonly know as the A Rules) was approved in November 2023, not all of the new rules are operational yet:
Effective from 01 January 2024 …
2025-03-12
Invictus Manskoshuis, gestig in 2023, bedien hoëprestasie-studente-atlete en bevorder ʼn gemeenskap waar hulle akademiese eise kan balanseer met oefen- en kompetisieskedules. Invictus is eksklusief vir atlete en bied ʼn gefokusde omgewing waar studente-atlete beide akademies en op atletiekgebied kan uitblink. Ons koshuis is ontwerp…
2020-06-16
NWU-alumni vul ruimtes
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het nog altyd jong leiers gekweek wat buitengewoon goed vaar in hulle loopbane. Met Junie wat Jeugmaand is, het die NWU besluit om die jeug van 1976 te herdenk deur die Universiteit se jong alumni te vereer.
Verskeie allumni tussen die ouderdom van 23 en 35 jaar se…
2025-05-21
Voorgraadse navrae
Kontak ons!
- NWU-inbelsentrum: 0860 169 698
- E-pos: studies@nwu.ac.za
- WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606
- SMS-lyn: 31750
2025-02-25
Siya Kolisi-koshuis bied akkommodasie vir NWU-rugbyspelers. Daar is 9 eenhede (een-tot-twee slaapkamers), elk met 'n kombuis en badkamer. Siya Kolisi-koshuis neem aktief deel aan koshuisaktiwiteite by die NWU, sodat inwoners steeds die volle studentelewe-ervaring kry. Die volgende kriteria bepaal 'n rugbyspeler se toelating tot Siya…