Studiessite Search
2026-03-13
Geagte voornemende De Wilger Man
De Wilgers Manskoshuis op die Potch-kampus van die Noordwes Universiteit is werklikwaar jou huis weg van die huis af.
Die koshuis, met 197 inwoners, bied aan elke voornemende student die geleentheid om “studentwees” in die ware sin van die woord te ervaar. Ons bied jou die geleentheid om, in ʼn aangename…
2026-03-13
Voorwoord
Studentwees op die NWU Potchefstroomkampus is opwindend, en om te kom deel in die lang, goeie tradisie van Huis Republiek mag dalk net die hoogtepunt van alles wees. In hierdie koshuis word hoë standaarde gestel, en ons glo jy sal deur jou betrokkenheid dit verder kom uitbou.
In Huis Republiek strewe ons na ’n gebalanseerde lewe,…
2023-02-21
.title-heading { display: none; } Dit is nou u beurt om u merk in Oosterhof te maak!As die son in die ooste opkom, verlig dit Oosterhof-dameskoshuis – die mooi, pas opgeknapte koshuis waar 131 dames ʼn tuiste gevind het. ʼn Oosterhof-dame het selfvertroue. Ons staan nie terug vir enige uitdagings…
2020-06-02
Voorberei om te lei
Salome Kelly Mofokeng is in 2019 as die jongste senior onderwysspesialis nóg by die Gautengse Departement van Basiese Onderwys (DBO) in die Sedibeng-Wes-distrik aangestel. Hierdie 28-jarige alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) se werksetiek en leierskapsvaardighede is haar geheime bestanddele wat…
2026-01-20
Geagte voornemende Caputter
Dit is met groot eer dat ek jou verwelkom as inwoner tot die huis van die rooikat. 'n Huis gebou op meer as net sement fondasies, maar eerder op jare se trots, broederskap en sterk tradisie. Dit is hier waar...jy sal groei van 'n hoërskool seun na 'n volwasse man, gereed om die wêreld te…
2023-02-21
Patria, Dié Huis op Kampus, is ‘n trotse koshuis met 258 manne. Tradisies en kultuur skep die basis vir ‘n Patriaan se unieke leefstyl wat wyd op die NWU-Potchefstroomkampus geken en gerespekteer word. Ons dra met trots die Albatros op ons bors. Patria het ‘n belangrike visie van broederskap, wat daarop sinspeel dat ons ons mede-…
2020-06-15
NWU alumni are taking up spaces
The North-West University (NWU) has always been an incubator for young leaders who do exceptionally well in their careers. With June being Youth Month, the NWU has decided to commemorate the youth of 1976 by celebrating the University’s young alumni.
A number of alumni…
2024-11-21
NWUfm
Radio at another level
Radio op 'n ander vlak
Radio boemong bo bong
Programme Schedule
[accordion collapsed]
Monday
06H00-09H00 City Mornings
09H00-12H00 Brunch Vibes
12H00-15H00…
2022-03-09
Ons weet dis vir jou meer as net ʼn koffiebeker. Dis ʼn stille saluut as jy by ʼn ander student verbyloop op pad om te gaan eksamen skryf. Dis meer as net ʼn notaboek; dis ʼn padkaart om jou drome te verwesenlik. Dis meer as net ʼn T-hemp of ondersteuning vir jou alma mater; dis ʼn geleentheid om wonderlike herinneringe te herleef…
2023-02-21
.title-heading { display: none; }
Die arend vlieg alleen!Gedurende die lewensfase van studentwees is daar vele uitdagings, geleenthede en mense wat jou pad kruis. Die en geesdrif waarmee ons hierdie uitdaging aandurf, die geleenthede wat ons optimaal...nastreef en kenisse wat ons in…