Studiessite Search
2025-08-04
Baie hartlik welkom by Wanda Dameskoshuis. Hier by Wanda bou ons familie bande deur wedersydse vertroue en respek teenoor ons mede-inwoners. Ons herken en gee erkenning aan die uniekheid van die individualiteit vanander en hierdie kweek ‘n omgee kultuur wat bydra tot ons multi-kulturele en diverse koshuis atmosfeer. Hierdie is ‘n karaktereienskap…
2022-12-14
Die registrasieproses vir 2022-eerstejaarstudente sal van 25 Januarie – 16 Februarie 2022 plaasvind, met ʼn Oriënteringsprogram wat van 14 Februarie – 26 Februarie 2022 aangebied word.
Verwelkomingsboodskap aan eerstejaarstudente
19 Februarie 2022…
2022-08-29
Kamers
Kasteel dameskoshuis bestaan uit slegs 64 enkelkamers en 95 dubbelkamers.
Ander fasiliteite
- Wasmasjiene en tuimeldroërs
- Telefoonhokkies
- Fietsloods
- Pooltafel
- Lapa met braaigeriewe …
2022-08-29
Kamers
Huis-Republiek dameskoshuis bestaan uit 184 enkelkamers en 12 dubbelkamers.
Ander fasiliteite
Die koshuis het:
- 10 LCD HD TV’s met DStv
- Waskamers met Wasmasjiene en tuimeldroërs
- Telefoonhokkies…
2024-11-05
Beste Bellatrix Daghuisdames
Dit is ʼn groot eer vir my om die koshuisouer van Bellatrix Damesdaghuis te wees. Ek is bekend met die paaie wat jy elke dag stap en het ook as student gesweet in die welbekende “Weet en Sweet”. Ek het my studies by die NWU Potchefstroomkampus aangepak ʼn wyle terug en is geseënd om by Studentevoorligting…
2025-03-12
.title-heading { display: none; }
Gewortel in die gees van gemeenskap, ontneem Villagers sy naam van “village”, wat dorp beteken - ʼn skalkse verwysing na sy diep verbintenis met Potchefstroom. Villagers, gestig in 1978, is ʼn studentekoshuis wat die dorp se inwoners bedien. As die tweede-oudste manskoshuis op die…
2025-09-29
Vind al die vorms wat nodig is om die akademiese lewensiklus van jou nagraadse studie te voltooi hier:h
[accordion collapsed]
Vorms wat die registrasieproses ondersteun
- …
2024-12-09
Longfellow Village bied akkommodasie aan 336 studente - eerstejaar en senior studente. Hierdie akkommodasie is buite-kampus in Vanderbijlpark geleë. Die akkommodasie is verdeel in twee blokke - een vroulike en een manlike blok.
Kamers:
Elke eenheid bestaan uit drie dubbelkamers wat ten volle gemeubileer is.
Ander fasiliteite…
2025-08-04
Voorwoord
Ons as Hombré Manskoshuis se huisouers is bevoorreg om te kan sê dat hierdie koshuis ons “huis” is. Ons gee leiding aan die trotse jong mans in ons koshuis. Ons glo dat ons in die volgende paar jaar ʼn positiewe bydrae tot hul groei kan maak.
Dit is inderdaad ʼn eer om die Koshuisbestuur te lei saam met ons bekwame Huiskomitee – mans…