Opedae

Students sitting on the grass

 

Wees jouself, begin jou toekoms.

Ervaar die NWU voor jy besluit. Stap op die kampus, sit in ’n lesingsaal, ervaar koshuislewe in en sien hoe jou daaglikse NWU-lewe kan lyk.

Jy toekoms hoef nie ten volle beplan is nie. Jy het net ’n plek nodig om te begin.

Jou nuuskierigheid word verwelkom. Jou vrae word aangemoedig. Sien wat moontlik is.

Registreer om by te woon:

 

Opedagprogramme

Woon ons opedae in Mei by en beleef jou NWU-tuiste.

Dit begin alles hier!


Beleef ons Potchefstroom en Vanderbijlpark-opedae weer en weer!