Vind al die vorms wat nodig is om die akademiese lewensiklus van jou nagraadse studie te voltooi hier:
Aansoekproses
Nagraadse studente moet aanlyn aansoek doen. Vind riglyne vir aansoekers, ondersteunende dokumente en aanlyn aansoekskakels op ons hoërgrade-administrasie-bladsy.
Vorms wat die registrasieproses ondersteun
- Studenteversoekvorm A (vir algemene versoeke)
- Studenteversoekvorm B (hertoelating en verlenging van die studietydperk)
- Studenteversoekvorm C (Finansiële versoek vir studente)
- Vind meer uit oor registrasie vir 'n hoër grade
- Studiekansellasievorm
Vorms wat die eksamenproses ondersteun
- Kennisgewing van indiening (student is van voorneme om vir eksaminering in te dien)
- Plegtige verklaring (student bevestig dat die werk wat vir eksaminering ingedien word sy/haar eie is en studieleier/promotor gee toestemming om vir eksaminering in te dien)
- Hoe om elektronies in te dien vir eksaminering (inligtingsdokument om die inhandigingsproses vir eksaminering te verduidelik)
Vorms wat die studieleidingproses ondersteun
Vorms wat die indiening van finale kopieë ondersteun
- Toestemming om finale eksemplare in te handig en te publiseer (wanneer die student finale kopieë aan die Hoërgrade Administrasie voorlê vir indiening aan die Biblioteek en Boloka)
- Embargo-vorm vir finale eksemplare
Akademiese jaarboeke