Opedae | Studies | NWU | Noordwes-Universiteit

Ons wil jou graag ontmoet tydens ons virtuele opedag op Saterdag 8 Mei 2021 van 10: 00-11: 00. Indien jy opsoek is na jou nommerpas studierigting, ‘n op-en-wakker studentelewe, meer inligting oor finansies en akkommodasie, is dié dag spesiaal vir jou. Hou hierdie webbladsy dop vir verdere inligting, en volg ons op sosiale media om te verseker dat jy altyd op hoogte bly.