Klasroosters

Klasrooster bannier

Indien u nie toegang tot u persoonlike klasrooster het nie, neem asseblief kennis.

Ons is bewus van huidige tegniese probleme en onlangse veranderinge aan sekere programweergawekodes wat toegang tot 'n klein persentasie van persoonlike klasroosters beïnvloed wanneer die GROEP-soekfunksie gebruik word. Ons werk aktief daaraan om hierdie probleme as prioriteit reg te stel. Ons vra om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is en hierdie probleme sal so gou as moontlik opgelos word!

 

Kennisgewings aan studente:

  • Let asseblief op die volgende belangrike roosterverandering (die res van die dae sal dieselfde bly soos onder aanagedui):
  • Kyk gereeld na die roosters aangesien dit voortdurend gewysig en bygewerk word (onthou om jou blad te verfris en jou cachegeheue skoon te maak).

  • Instruksies oor hoe om jou webblad-cachegeheue skoon te maak (doen dit gereeld om te verseker dat jy altyd die nuutste weergawes van roosters ontvang):
  • 2026 klasroosters sal beskikbaar wees by die onderstaande skakels.
  • Maak seker dat jy die roosters gereeld nagaan (elke dag in die eerste twee weke van klasse), aangesien dit onderhewig is aan verandering.

Om toegang tot die klasrooster vir jou program op Celcat te verkry, kies Groepe onder die Tipe-aftreklys.

Tik jou "programkode"-"jaar"-"semester" in die Resource(s)-teksveld. Byvoorbeeld: 7CJK01-I426P-Y1-S1

NOTICE TO STUDENTS: We are aware of current technical issues and recent changes to certain programme version codes that are affecting access to personalised class timetables when using the GROUP search function.
We are actively working to correct these issues as a matter of priority. We apologise for the inconvenience caused and this issues will be resolved ASAP!

posted on 6 February 2026


Mahikengkampus

2026 klasrooster

Kontakbesonderhede

MC-Class Timetables@nwu.ac.za

[/accordion]

 

Potchefstroomkampus

2026 klasrooster

Kontakbesonderhede

PC-ClassTimetable@nwu.ac.za

[/accordion]

 

Vanderbijlparkkampus

2026 klasrooster

Kontakbesonderhede

vc-classtimetables@nwu.ac.za

[/accordion]

 


Klik hier vir eksamen- en assesseringsroosters