Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin mag voorkom nie. Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van ‘n program vir die spesifieke studierigtings geraadpleeg word. Laai die jongste jaarboek af: https://studies.nwu.ac.za/af/studies/jaarboeke
Neem asseblief kennis dat die Universiteit - weens bepaalde kapasiteitsbeperkings - die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum toelatingsvereistes voldoen, nie outomaties tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings sal studente op grond van hulle graad 12-uitslae gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings.
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Besoek die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Graad |
Rigting |
Vakke / Vereistes |
APS |
Kampus |
Moontlike Beroepsgeleenthede |
---|---|---|---|---|---|
Baccalaureus Commercii in Rekeningkunde (algemeen) |
in Rekeningkunde |
|
24 |
Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus Commercii in Geoktrooieerde Rekeningkunde(GR) |
in Geoktrooieerde Rekeningkunde (GR) |
|
32 |
Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark |
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Geoktrooieerde Rekeningkunde(GR) |
in Geoktrooieerde Rekeningkunde |
|
28 |
Mahikeng Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus Commercii in Finansiële Rekeningkunde (SAIPA) |
in Finansiële Rekeningkunde |
|
28 |
Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark |
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Finansiële Rekeningkunde (SAIPA) |
in Finansiële Rekeningkunde |
|
24 |
Vanderbijlpark Mahikeng |
|
Baccalaureus Commercii |
in Forensiese Rekeningkunde |
|
36 |
Potchefstroom |
|
Baccalaureus Commercii in Bestuursrekeningkunde (CIMA) |
in Bestuursrekeningkunde |
|
30 |
Potchefstroom Vanderbijlpark |
Vir ’n omvattende beskrywing van ’n beroep in bestuursrekeningkunde, besoek: www.cimaglobal.com |
Baccalaureus Commercii in in Operasionele Navorsing |
in Operasionele Navorsing |
|
24 |
Mahikeng |
|
Baccalaureus Commercii in Statistiek |
in Statistiek |
|
24 |
Mahikeng |
Statistici het die voordeel dat hulle hul belangstelling met feitlik enige ander studierigting kan kombineer, veral in besigheid, bankwese, mediese tegnologie, onderwys, mynbou, ens. Hierdie studierigtings sluit onder meer in:
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Statistiek |
in Statistiek |
|
20 |
Mahikeng |
Statistici het die voordeel dat hulle hul belangstelling met feitlik enige ander studierigting kan kombineer, veral in besigheid, bankwese, mediese tegnologie, onderwys, mynbou, ens. Hierdie studierigtings sluit onder meer in:
|
Baccalaureus Commercii (BCom) in Sakebedrywig-hede |
met Logistieke Bestuur |
|
24 |
Mahikeng Vanderbijlpark |
|
Verlengde Baccalaureus Commercii (BCom) in Sakebedrywig-hede |
met Logistieke Bestuur |
|
20 |
Mahikeng Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus Commercii (BCom) in Sakebedrywighede |
met Vervoerekonomie |
|
24 |
Mahikeng Vanderbijlpark |
|
Verlengde Baccalaureus Commercii (BCom) in Sakebedrywighede |
met Vervoerekonomie |
|
20 |
Mahikeng Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe |
met Landbou-ekonomie en Risikobestuur |
|
26 |
Potchefstroom |
|
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe |
met Ekonometrie |
|
26 |
Mahikeng |
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe |
met Ekonometrie |
|
20 |
Mahikeng |
|
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe |
met Internasionale Handel |
|
26 |
Potchefstroom Vanderbijlpark |
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe |
met Internasionale Handel |
|
24 |
Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe |
met Informatika |
|
26 |
Potchefstroom Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus Commercii (BCom) in Ekonomiese Wetenskappe | met Inligtingstelsels |
|
26 | Mahikeng |
|
Baccalaureus Commercii (BCom) in Ekonomiese Wetenskappe | met Inligtingstelsels Uitgebreide Program |
|
20 | Mahikeng |
|
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe |
met Risikobestuur |
|
26 |
Potchefstroom Vanderbijlpark |
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe |
met Risikobestuur |
|
24 |
Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus in Administrasie in Menslike Hulpbronne |
Mensehulpbronbestuur |
|
23 | Mahikeng |
|
Verlengde Baccalaureus in Administrasie in Menslike Hulpbronbestuur | Mensehulpbronbestuur |
|
21 | Mahikeng |
|
Baccalaureus in Administrasie in Bedryfs- en Organisasiesielkunde | Bedryf- en Organisasiesielkunde |
|
23 | Mahikeng |
|
Verlengde Baccalaureus in Administrasie in Bedryfs- en Organisasiesielkunde | Bedryf- en Organisasiesielkunde |
|
21 | Mahikeng |
|
Baccalaureus Artium |
met Bedryf- en Organisasie-sielkunde en Arbeids-verhoudingebestuur |
|
26 |
Vanderbijlpark Potchefstroom |
|
Baccalaureus Commercii (BCom) | Mensehulpbronbestuur |
|
30 |
Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus Artium |
met Toerismebestuur |
|
22 |
Mahikeng |
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe |
met Toerismebestuur |
|
24 |
Potchefstroom |
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe |
met Toerisme en Rekreasievaardighede |
|
24 |
Potchefstroom |
|
Baccalaureus Commercii (BCom) in Bestuurs-wetenskappe |
met Bemarking en Toerismebestuur |
|
24 |
Mahikeng Potchefstroom |
|
BSc Omgewings-wetenskappe (FNLW) |
met Toerisme
met Toerismebestuur en Rekreasievaardighede met Toerisme en Plantkunde |
|
26 | ||
BA Sielkunde
|
Toerismebestuur
|
26 |
|||
BA Gesondheids-wetenskappe
(Gesondheids-wetenskappe) |
met Rekreasiekunde en Toerismebestuur | 24 | |||
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe |
met Ondernemingsbestuur |
|
24 |
Potchefstroom Vanderbijlpark Mahikeng |
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe |
met Ondernemingsbestuur |
|
20 |
Mahikeng |
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe |
met Kommunikasiebestuur |
|
24 |
Potchefstroom Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe |
met Bemarkingsbestuur |
|
24 |
Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark |
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe |
met Bemarkingsbestuur |
|
20 |
Mahikeng Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe |
met Sportbesigheidsbestuur |
|
24 |
Vanderbijlpark |
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe |
met Veiligheidsbestuur |
|
24 |
Vanderbijlpark |
R |
Baccalaureus Commercii (BCom) in Bestuurs-wetenskappe | met Bemarking en Toerismebestuur |
Wiskunde Vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid Vlak 6 (70-79%) DUUR: 3 jaar |
24 |
Mahikeng Potchefstroom |
|
HOKSR-belyning
Universiteite in Suid Afrika is volgens wet verplig om deel te neem aan die Nasionale Projek onder leiding van die eksterne goedkeuringsliggame [die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), die Raad op Hoër Onderwys (RHO) en die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie Outoriteit (SAKO)], ten einde alle kwalifikasies te belyn met die Hoër Onderwys Kwalifikasies, Sub-Raamwerk (HOKSR). Die NWU is dus deurlopend in proses om die universiteit se kwalifikasie- en programaanbod te belyn met die vereistes van die HOKSR.
Voornemende studente moet kennis neem van die feit dat daar van die NWU kwalifikasiename, programname asook die samestelling van kurrikula kan verander as gevolg van die HOKSR Projek, voor registrasie vir die 2025 akademiese jaar.
Suksesvolle kandidate word aangemoedig om met die relevante fakulteit te kontak om seker te maak dat hul vir die korrekte kwalifikasie, program en/of kurrikulum registreer.