Baccalaureus Commercii in Rekeningkunde (algemeen)
|
in Rekeningkunde |
- Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Vanderbijlpark
|
- Rekenmeester
- Koste- en bestuursrekenmeester
- Finansiële bestuurder
- Finansiële analis
- Belastingpraktisyn
- Interne ouditeur
- Algemene bestuurder
- Onderwyser (NGOS benodig)
- Dosent
- Ouditeur
- Belastingspesialis
- Finansiële bestuurder / adviseur
- Besigheids- / Bestuurskonsultant
- Rekenaarouditeur
- Korporatiewe finansies-spesialis
- Entrepreneur
- Akademikus/opleidings-verskaffer
|
Baccalaureus Commercii in Geoktrooieerde Rekeningkunde(GR)
|
|
- Wiskunde vlak 5 (60-69%) indien die student Graad 12-Rekeningkunde geneem het OF
Wiskunde Vlak 6 (70-79%) indien die student nie Graad 12-Rekeningkunde geneem het nie.
- Onderrigstaal van studie op kampus van toepassing
vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
32
|
Mahikeng
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Rekenmeester
- Koste- en bestuursrekenmeester
- Finansiële bestuurder
- Finansiële analis
- Belastingpraktisyn
- Interne ouditeur
- Algemene bestuurder
- Onderwyser (NGOS benodig)
- Dosent
- Ouditeur
- Belastingspesialis
- Finansiële bestuurder / adviseur
- Besigheids- / Bestuurskonsultant
- Rekenaarouditeur
- Korporatiewe finansies-spesialis
- Entrepreneur
- Akademikus/opleidings-verskaffer
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Geoktrooieerde Rekeningkunde(GR)
|
in Geoktrooieerde Rekeningkunde |
- Wiskunde vlak 3 (40-49%)
- Engels vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 4 jaar
|
28
|
Mahikeng
Vanderbijlpark
|
- Rekenmeester
- Koste- en bestuursrekenmeester
- Finansiële bestuurder
- Finansiële analis
- Belastingpraktisyn
- Interne ouditeur
- Algemene bestuurder
- Onderwyser (NGOS benodig)
- Dosent
- Ouditeur
- Belastingspesialis
- Finansiële bestuurder / adviseur
- Besigheids- / Bestuurskonsultant
- Rekenaarouditeur
- Korporatiewe finansies-spesialis
- Entrepreneur
- Akademikus/opleidings-verskaffer
|
Baccalaureus Commercii in Finansiële Rekeningkunde
|
|
|
28
|
Mahikeng
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Professionele rekeningkundige
- Interne ouditeur
- Koste- en bestuursrekenmeester
- Finansiële bestuurder
- Belastingpraktisyn
- Dosent
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Finansiële Rekeningkunde (SAIPA)
|
|
- Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 7 (80-89%)
- DUUR: 4 jaar
|
24 |
Vanderbijlpark
Mahikeng
|
- Professionele rekeningkundige
- Interne ouditeur
- Koste- en bestuursrekenmeester
- Finansiële bestuurder
- Belastingpraktisyn
- Dosent
|
Baccalaureus Commercii in Forensiese Rekeningkunde
|
|
- Afrikaans / Engels Vlak 5 (60-69%)
- Wiskunde Vlak 5 (60-69%) indien die student Graad 12-Rekeningkunde geneem het OF
Wiskunde Vlak 6 (70-79%) indien die student nie Graad 12-Rekeningkunde geneem het nie
- DUUR: 3 jaar
|
36
|
Potchefstroom
|
- Privaat praktyk
- Interne forensiese afdelings by korporasies (banke, versekering, ens.)
- Staatsinstellings en regulatoriese liggame
- Forensiese afdelings van oudit-, konsultasie- of regsfirmas
|
Baccalaureus Commercii in Bestuursrekeningkunde (CIMA)
|
|
- Wiskunde vlak 5 (60-69%)
- Onderrigstaal van studie op kampus van toepassing
vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
30
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Projekbestuurders
- Bestuurskonsultante
- Finansiële direkteurs
- Hoof uitvoerende beamptes
- Entrepreneurs
Vir ’n omvattende beskrywing van ’n beroep in bestuursrekeningkunde, besoek: www.cimaglobal.com
|
Baccalaureus Commercii in in Operasionele Navorsing
|
in Operasionele Navorsing |
- Wiskunde vlak 4 (50-59%)
- Engels vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Mahikeng
|
- Besluitnemings-ondersteuning,
- Besigheidsanalise,
- Bemarkingsanalise
- Logistieke beplanning
- Projekbestuur
- Bedryfsanalis
|
Baccalaureus Commercii in Statistiek
|
in Statistiek |
- Wiskunde vlak 4 (50-59%)
- Engels vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Mahikeng
|
Statistici het die voordeel dat hulle hul belangstelling met feitlik enige ander studierigting kan kombineer, veral in besigheid, bankwese, mediese tegnologie, onderwys, mynbou, ens. Hierdie studierigtings sluit onder meer in:
- Biologie
- Ekonomie
- Vervaardiging
- Bemarking
- Ingenieurswese
- Finansies
- Gesondheidswetenskappe
- Openbare gesondheid
- Rekenaarwetenskap
- Epidemiologie
- Regte
- Bevolkingstudies
- Chemie
- Landbou
- Versekering
- Sport
- Bankinstellings
- Aardwetenskappe
- Geografie
- Regeringsdepartemente
- Versekeringsmaatskappye
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Statistiek
|
in Statistiek |
- Engels vlak 3 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 4 jaar
|
20
|
Mahikeng
|
Statistici het die voordeel dat hulle hul belangstelling met feitlik enige ander studierigting kan kombineer, veral in besigheid, bankwese, mediese tegnologie, onderwys, mynbou, ens. Hierdie studierigtings sluit onder meer in:
- Biologie
- Ekonomie
- Vervaardiging
- Bemarking
- Ingenieurswese
- Finansies
- Gesondheidswetenskappe
- Openbare gesondheid
- Rekenaarwetenskap
- Epidemiologie
- Regte
- Bevolkingstudies
- Chemie
- Landbou
- Versekering
- Sport
- Bankinstellings
- Aardwetenskappe
- Geografie
- Regeringsdepartemente
- Versekeringsmaatskappye
|
Baccalaureus Commercii (BCom) in Sakebedrywig-hede
|
met Logistieke Bestuur |
- Wiskunde vlak 3 (40-49%)
- Engels vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Mahikeng
Vanderbijlpark
|
- Logistikus
- Vervoerbestuurder
- Stoor- en fasiliteitebestuurder
- Kleinhandel- en groothandelaankopers
|
Verlengde Baccalaureus Commercii (BCom) in Sakebedrywig-hede
|
met Logistieke Bestuur |
- Engels vlak 3 (40-49%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 4 jaar
|
20
|
Mahikeng
Vanderbijlpark
|
- Logistikus
- Vervoerbestuurder
- Stoor- en fasiliteitebestuurder
- Kleinhandel- en groothandelaankopers
|
Baccalaureus Commercii (BCom) in Sakebedrywighede
|
met Vervoerekonomie
|
- Wiskunde vlak 3 (40-49%)
- Engels vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Mahikeng
Vanderbijlpark
|
- Logistieke bestuur
- Verskaffingskettingbestuurder
- Logistieke bestuurder
- Vragversender
- Pakhuisbedryf
- Voorraadbeheer
- Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/ modelleerder
- Verkeer- en reisimpakassessor
- Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike munisipaliteit
|
Verlengde Baccalaureus Commercii (BCom) in Sakebedrywighede
|
met Vervoerekonomie
|
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4 (50-59%)
- Engels vlak 3 (40-49%)
- DUUR: 4 jaar
|
20
|
Mahikeng
Vanderbijlpark
|
- Logistieke bestuur
- Verskaffingskettingbestuurder
- Logistieke bestuurder
- Vragversender
- Pakhuisbedryf
- Voorraadbeheer
- Openbare vervoer-beplanner/skeduleerder/ modelleerder
- Verkeer- en reisimpakassessor
- Nasionale regering, provinsiaal, distrik en plaaslike munisipaliteit
|
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
|
met Landbou-ekonomie en Risikobestuur
|
- Wiskunde vlak 4 (50-59%)
- Engels vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Potchefstroom
|
- Finansiële ekonoom
- Markekonoom
- Ontwikkelingsekonoom
- Hulpbronekonoom
- Produksie-ekonoom
|
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
|
met Ekonometrie
|
- Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%)
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Mahikeng
|
- Begrotingsontleder
- Ekonoom
- Kwantitatiewe ontleder
- Ekonometris
- Openbarebeleidsontleder
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
|
met Ekonometrie
|
- Engels vlak 3 (40-49%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 4 jaar
|
20
|
Mahikeng
|
- Begrotingsontleder
- Ekonoom
- Kwantitatiewe ontleder
- Ekonometris
- Openbarebeleidsontleder
|
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
|
met Internasionale Handel
|
- Wiskunde vlak 4 (50-59%)
- Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Ekonoom
- Ekonomiese of internasionale handelskonsultante
- Enige posisie binne die invoer- en uitvoerproses (bv. logistiek of verkryging vir kleinhandelaars soos Shoprite Checkers of Pick ʼn Pay)
- Regeringsdepartemente soos die Departement van Handel en Nywerheid, die Nasionale Tesourie, en die Suid-Afrikaanse Reserwebank
- Posisies in banke, finansieringsmaatskappye en provinsiale handels- en beleggingsbevorderingsorganisasies
- Uitvoerkredietversekerings- en risiko-ontleders
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
|
met Internasionale Handel
|
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70-79%)
- Engels vlak 3 (40-49%)
- DUUR: 4 jaar
|
24
|
Vanderbijlpark
|
- Ekonoom
- Ekonomiese of internasionale handelskonsultante
- Enige posisie binne die invoer- en uitvoerproses (bv. logistiek of verkryging vir kleinhandelaars soos Shoprite Checkers of Pick ʼn Pay)
- Regeringsdepartemente soos die Departement van Handel en Nywerheid, die Nasionale Tesourie, en die Suid-Afrikaanse Reserwebank
- Posisies in banke, finansieringsmaatskappye en provinsiale handels- en beleggingsbevorderingsorganisasies
- Uitvoerkredietversekerings- en risiko-ontleders
|
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
|
met Informatika
|
- Wiskunde vlak 4 (50-59%)
- Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Besigheidsanalis
- OHB-spesialis
- Webinhoudbestuurder
- Projekbestuurder
- Databasisanalis
- Databasisadministrateur
- Toepassingsontwikkelaar
- IS-sekuriteitsbestuurder
- E-ondernemingsbestuurder
- Toepassing-analis
- Dataontleder
- Inligtingstelselsbestuurder
- IT-konsultant
- IT tegniese ondersteuning-beampte
- IS/IT-ouditeur
- Stelselontleder
|
Baccalaureus Commercii (BCom) in Ekonomiese Wetenskappe |
met Inligtingstelsels |
- Engels Vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde Vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
26 |
Mahikeng |
- Besigheidsanalis
- OHB-spesialis
- Webinhoudbestuurder
- Projekbestuurder
- Databasisanalis
- Databasisadministrateur
- Toepassingsontwikkelaar
- IS-sekuriteitsbestuurder
- E-ondernemingsbestuurder
- Toepassing-analis
- Dataontleder
- Inligtingstelselsbestuurder
- IT-konsultant
- IT tegniese ondersteuning-beampte
- IS/IT-ouditeur
- Stelselontleder
|
Verlengde Baccalaureus Commercii (BCom) in Ekonomiese Wetenskappe |
met Inligtingstelsels |
- Engels Vlak 3 (40-49%)
- Wiskunde Vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid Vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 4 jaar
|
20 |
Mahikeng |
- Besigheidsanalis
- OHB-spesialis
- Webinhoudbestuurder
- Projekbestuurder
- Databasisanalis
- Databasisadministrateur
- Toepassingsontwikkelaar
- IS-sekuriteitsbestuurder
- E-ondernemingsbestuurder
- Toepassing-analis
- Dataontleder
- Inligtingstelselsbestuurder
- IT-konsultant
- IT tegniese ondersteuning-beampte
- IS/IT-ouditeur
- Stelselontleder
|
Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
|
met Risikobestuur
|
- Wiskunde Vlak 4 (50-59%)
- PK – Afrikaans Vlak 4 (50-59%)
- VK – Afrikaans OF Engels Vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Bankbestuur
- Finansiële risikobestuur
- Korporatiewe en stadstesourier
- Fonds- en batebestuur
- SAFEX-handel
- Geld-, kapitaal- en aandelemark
- Ekonomiese advies
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe
|
met Risikobestuur
|
- Engels vlak 4 (40-49%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70-79%)
- DUUR: 4 jaar
|
24
|
Vanderbijlpark
|
- Bankbestuur
- Finansiële risikobestuur
- Korporatiewe en stadstesourier
- Fonds- en batebestuur
- SAFEX-handel
- Geld-, kapitaal- en aandelemark
- Ekonomiese advies
|
Baccalaureus in Administrasie in Mensehulpbronbestuur |
|
|
23 |
Mahikeng |
- Opleiding en ontwikkeling
- Werwing en assessering
- Veiligheid en risikoassessering
- Bestuur en leierskap
- Mensehulpbronbestuur
- Arbitrasie en bemiddeling
- Arbeidsgeskilbeslegting
|
Verlengde Baccalaureus in Administrasie in Menslike Hulpbronbestuur |
|
|
21 |
Mahikeng |
- Opleiding en ontwikkeling
- Werwing en assessering
- Veiligheid en risikoassessering
- Bestuur en leierskap
- Mensehulpbronbestuur
- Arbitrasie en bemiddeling
- Arbeidsgeskilbeslegting
|
Baccalaureus in Administrasie in Bedryfs- en Organisasiesielkunde |
Bedryf- en Organisasiesielkunde |
|
23 |
Mahikeng |
- Opleiding en ontwikkeling
- Werwing en assessering
- Veiligheid en risikoassessering
- Bestuur en leierskap
- Mensehulpbronbestuur
- Arbitrasie en bemiddeling
- Arbeidsgeskilbeslegting
|
Verlengde Baccalaureus in Administrasie in Bedryfs- en Organisasiesielkunde |
Bedryf- en Organisasiesielkunde |
|
21 |
Mahikeng |
- Opleiding en ontwikkeling
- Werwing en assessering
- Veiligheid en risikoassessering
- Bestuur en leierskap
- Mensehulpbronbestuur
- Arbitrasie en bemiddeling
- Arbeidsgeskilbeslegting
|
Baccalaureus Artium
|
met Bedryf- en Organisasie-sielkunde en Arbeids-verhoudingebestuur
|
- Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 4 (50-59%) of Wiskundige Geletterdheid vlak 5 (60-69%)
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Vanderbijlpark
Potchefstroom
|
- Opleiding en ontwikkeling
- Werwing en keuring
- Assessering van veiligheid en risiko
- Bestuur en leierskap
- Mensehulpbronbestuur
- Arbitrasie en mediasie
- Arbeidsgeskilbeslegting
|
Baccalaureus Commercii (BCom) |
Mensehulpbronbestuur |
- Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
30 |
Mahikeng
Potchefstroom
Vanderbijlpark |
- Opleiding en ontwikkeling
- Werwing en assessering
- Veiligheid en risikoassessering
- Bestuur en leierskap
- Mensehulpbronbestuur
- Arbitrasie en bemiddeling
- Arbeidsgeskilbeslegting
|
Baccalaureus Artium
|
met Toerismebestuur
|
- Engels vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 3 jaar
|
22
|
Mahikeng
|
- Toerismebestuurders
- Toerismebemarkers
- Bemarkers
- Navorsers
- Dosente
- Konsultante
- Gastehuisbestuurders
- Wildsplaasbestuurder en geleentheidsbestuurder in private en openbare ondernemings
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
|
met Toerismebestuur
|
- Afrikaans vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Potchefstroom
|
- Toerismebestuurders
- Toerismebemarkers
- Bemarkers
- Navorsers
- Dosente
- Konsultante
- Gastehuisbestuurders
- Wildsplaasbestuurder en geleentheidsbestuurder in private en openbare ondernemings
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
|
met Toerisme en Rekreasievaardighede
|
- Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70-79%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Potchefstroom
|
- Alhoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang verleen tot die hele toerismebedryf, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die bedryf en besighede. Dit verleen spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, bestuurders, bemarkers, navorsers, dosente, konsultante, gastehuisbestuurders, en geleentheidsbestuurders in private en openbare ondernemings.
|
Baccalaureus Commercii (BCom) in Bestuurswetenskappe
|
met Bemarking en Toerismebestuur
|
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70-79%)
- Afrikaans OF Engels vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Mahikeng
Potchefstroom
|
- Alhoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang verleen tot die hele toerismebedryf, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die bedryf en besighede. Dit verleen spesifiek toegang tot loopbane soos:
- Toerismebestuur
- Toerismebemarkers
- Bemarkers
- Navorsers
- Dosente
- Konsultante
- Gastehuisbestuurders
- Wildplaasbestuurders en geleentheidbestuurders in private en openbare ondernemings
|
Baccalaureus in Menslike Hulpbronontwikkeling
|
Menslike
Hulpbronontwikkeling
|
- (a) APS van 20, sowel as ‘n minimum van drie jare se werkservaring as afrigter in die Opleiding en Ontwikkeling omgewing OF
- (b) ‘n minimum APS van 22 behaal het, asook ‘n minimum van een jaar werkservaring as opleier in die Opleiding en Ontwikkeling omgewing.
- DUUR: 3 jaar
|
20-22 |
Potchefstroom
Beperkte
kontak
|
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
|
met Ondernemingsbestuur
|
- MK – Engels vlak 4 (50-59%)
- PK en VK – Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
Mahikeng
|
- ʼn Ondernemingsbestuurder is verantwoordelik vir die beplanning en organisasie van aktiwiteite en mense, en om leiding te gee aan mense. Bestuurders se vernaamste take is probleemoplossing, leidinggewing aan spanne, fasilitering van spanprosesse en gereelde kommunikasie met mense.
- Die graad verleen toegang tot ʼn groot verskeidenheid loopbaangeleenthede aangesien bestuursbeginsels in alle organisasies toegepas word.
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
|
met Ondernemingsbestuur
|
- Engels vlak 3 (40-49%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige
Geletterdheid vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 4 jaar
|
20
|
Mahikeng
|
- ʼn Ondernemingsbestuurder is verantwoordelik vir die beplanning en organisasie van aktiwiteite en mense, en om leiding te gee aan mense. Bestuurders se vernaamste take is probleemoplossing, leidinggewing aan spanne, fasilitering van spanprosesse en gereelde kommunikasie met mense.
- Die graad verleen toegang tot ʼn groot verskeidenheid loopbaangeleenthede aangesien bestuursbeginsels in alle organisasies toegepas word.
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
|
met Kommunikasiebestuur
|
- Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70-79%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Kommunikasiebestuurders kan in verskillende soorte industrieë werk: van die opvoedkundige sektor tot kos- en drank- en tegniese industrieë.
- BCom-kwalifikasies fokus op die bestuur van die industrie en ondernemings. Hierdie graad bied toegang tot loopbane soos organisasiebestuurders, toerismebestuurders, kommunikasiebestuurders, bemarkers, navorsers, lektore, konsultante, gastehuisbestuurders en geleentheidsbestuurders in privaat en publieke ondernemings.
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
|
met Bemarkingsbestuur
|
- MK – Engels vlak 4 (50-59%)
- PK en VK – Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Mahikeng
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Entrepreneurskap
- Ondernemingsbestuurder
- Navorsingsassistent
- Verkoopsbestuurder
- Bemarkingsbestuurder
- Enige bemarkingsverwante loopbane
- Dosent
|
Verlengde Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
|
met Bemarkingsbestuur
|
- Engels vlak 3 (40-49%)
- Wiskunde Vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4 (50-59%)
- DUUR: 4 jaar
|
20
|
Mahikeng
Vanderbijlpark
|
- Entrepreneurskap
- Ondernemingsbestuurder
- Navorsingsassistent
- Verkoopsbestuurder
- Bemarkingsbestuurder
- Enige bemarkingsverwante loopbane
- Dosent
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
|
met Sportbesigheidsbestuur
|
- Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige
Geletterdheid vlak 6 (70-79%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Vanderbijlpark
|
- Sportondernemingsbestuurders
- Administrateurs
- Sportburobestuurders by tersiêre instellings
- Skolesportbestuurders
- Provinsiale sportontwikkelingsbeamptes en -bestuurders
- Hoëprestasie-instituut-bestuurders
- Sportadministrateurs op provinsiale vlak
- Plaaslike sportklub- en gemeenskapsentrumbestuurders
- Sportfederasiebestuurders op nasionale vlak
- Bestuurders van professionele sportspanne
- Eienaars en bestuurders van sport-franchise-entiteite
- Sakebestuurder
- Besigheidskonsultant
- Sakeontleder
- Verkoopbestuursbeampte
- Sportbemarker
- Sportadministrateur
- Rekreasiebestuurder
- Posisies in die gasvryheidsbedryf
|
Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe
|
met Veiligheidsbestuur
|
- Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige
Geletterdheid vlak 6 (70-79%)
- DUUR: 3 jaar
|
24
|
Vanderbijlpark
|
R |
Baccalaureus Commercii (BCom) in Bestuurswetenskappe |
met Bemarking en Toerismebestuur |
- Afrikaans OF Engels vlak 4 (50-59%)
- Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige
Geletterdheid vlak 6 (70-79%)
- DUUR: 3 jaar
|
24 |
Mahikeng
Potchefstroom |
- Alhoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang verleen tot die hele toerismebedryf, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die bedryf en besighede. Dit verleen spesifiek toegang tot loopbane soos:
- Toerismebestuur
- Toerismebemarkers
- Bemarkers
- Navorsers
- Dosente
- Konsultante
- Gastehuisbestuurders
- Wildplaasbestuurders en geleentheidbestuurders in private en openbare ondernemings
|