| BaccalaureusArtium (BA) in Openbare Regeerkunde
 | 
				met Publieke Administrasiemet Politiek en Publieke AdministrasieMet Publieke Administrasie en Sosiale Studiesmet Publieke Administrasie en Geografiemet Publieke Administrasie en Arbeidsverhoudingebestuur |  | 25 | Potchefstroom Vanderbijlpark | 
				Openbare administrateur (junior, middel- en senior bestuur)BegrotingsontlederKonsultant vir openbare administrasieDiensleweringspesialisProjek- / regulatoriese / verkrygings-administrateurDaar bestaan ’n wye verskeidenheid loopbaangeleenthede op nasionale, provinsiale en plaaslike regeringsvlak en ook in die uitvoerende, wetgewende en regsvertakkings. | 
		
			| BaccalaureusArtium (BA) in Openbare Regeerkunde
 | met Polisiëringspraktyk | 
				Engels vlak 4 (50-59%)Indien graad 12 voor 2008 (Nasionale Senior Sertifikaat) verwerf is, besoek asseblief https://distance.nwu.ac.za/Policing vir meer inligting oor die vereistes.
DUUR: 3 jaar | 25   | Slegs afstandsonderrig | 
				Openbare administrateur (junior, middel- en senior bestuur)Misdaadvoorkoming en strafregtelike beampteOndersoekbeampte | 
		
			| Baccalaureus Sosiale Wetenskappe (BSocSc) | met Politieke Studies en Internasionale Betrekkinge |  | 24 | Mahikeng |  | 
		
			| Baccalaureus in Administrasie in Ontwikkeling en Bestuur | met Plaaslike Owerheidsbestuur | 
				Engels vlak 4 (50-59%) Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4 (50-59%) DUUR: 3 jaar | 21 | Mahikeng | 
				AdministrateurGemeenskapswerkerInternasionale korrespondentKonsultant in publieke administrasieMediatorAdministrateur van organisasies sonder winsoogmerkBeleidsadviseurNavorserOnderwyser/lektorPolitikusOntleder | 
		
			| Verlengde Baccalaureus in Administrasie in Ontwikkeling en Bestuur | met Plaaslike Owerheidsbestuur | 
				Engels vlak 3 (40-49%) Wiskunde vlak 3 (40-49%) OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4 (50-59%) DUUR: 4 jaar | 20 | Mahikeng | 
				AdministrateurGemeenskapswerkerInternasionale korrespondentKonsultant in publieke administrasieMediatorAdministrateur van organisasies sonder winsoogmerkBeleidsadviseurNavorserOnderwyser/lektorPolitikusOntleder | 
		
			| BaccalaureusArtium (BA) Kommunikasie
 |   | 
				Engels (HT of EAT) vlak 5 (60-69%)DUUR: 3 jaar | 24 | Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark | 
				Interne kommunikasie-praktisynPublieke / media-betrekkinge, bemarking, handelsmerk, reputasie of bestuur van belanghebbendesDie skep van kommunikasie-materiaal of publikasiesAanlyn-inhoud of bestuur van sosiale mediaBestuur van betrekkinge met belanghebbendesBorgskakelingKonsultant vir korporatiewe kommunikasieJoernalis (digitaal, gedruk, uitgesaai)Influencer en mediabeleidontlederAkademie en navorserUitgewer en tegniese skrywer   | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) in Grafiese Ontwerp |  | 
				Engels vlak 5 (60-69%)’n Siftingsfase Die siftingsfase bestaan uit:a) Die indiening van ’n fotoportefeulje van grafika of
 kunswerke as ’n vaardigheidstoets in praktiese projekte;
 b) Voorlegging van ’n akademiese rekord;
 c) Voer ’n onderhoud.
 Siftingsinligting is onderhewig aan verandering, besoek asseblief: https://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-grafiese-ontwerp vir die jongste inligting oor die inname- en siftingsprosedures.
 As deel van die keuringskriteria moet studente aan die minimum vereistes voldoen en die siftingsfase suksesvol voltooi. Eers na die twee rondtes sal studente in kennis gestel word die aansoek suksesvol was of nie. | 24 | Potchefstroom | 
				Professionele grafiese ontwerperPublikasie ontwerperHandelsmerkbestuurderTipograaf en uitlegkunstenaarKunshoofKreatiewe direkteurKopieskrywerWeb-, app- en UX-ontwerperInteraksie ontwerperVerpakking ontwerperRedaksionele illustreerderStoriebordkunstenaarStrokiesprentkunstenaarBotaniese illustreerderTegniese illustreerderGrafiese romanskrywerOppervlak ontwerperAnimator en bewegingsgrafiese kunstenaarFilmmaker en draaiboekskrywerSpeletjie ontwerperKlankontwerperKonsepkunstenaar,3D-kunstenaar en animeerder,Skepper van sosiale media-inhoudVryskutwerker in enige van die bogenoemde velde.Akademikus en navorser  | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) in Grafiese Ontwerp | met Kommunikasie | 
				Engels vlak 5 (60-69%)’n Siftingsfase Die siftingsfase bestaan uit:a) Die indiening van ’n fotoportefeulje van grafika of
 kunswerke as ’n vaardigheidstoets in praktiese projekte;
 b) Voorlegging van ’n akademiese rekord;
 c) Voer ’n onderhoud.
 Siftingsinligting is onderhewig aan verandering, besoek asseblief: https://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-grafiese-ontwerp vir die jongste inligting oor die inname- en siftingsprosedures.
 As deel van die keuringskriteria moet studente aan die minimum vereistes voldoen en die siftingsfase suksesvol voltooi. Eers na die twee rondtes sal studente in kennis gestel word die aansoek suksesvol was of nie. | 24 | Potchefstroom | 
				Professionele grafiese ontwerperPublikasie ontwerperHandelsmerkbestuurderTipograaf en uitlegkunstenaarKunshoofKreatiewe direkteurKopieskrywerWeb-, app- en UX-ontwerperInteraksie ontwerperVerpakking ontwerperRedaksionele illustreerderStoriebordkunstenaarStrokiesprentkunstenaarBotaniese illustreerderTegniese illustreerderGrafiese romanskrywerOppervlak ontwerperAnimator en bewegingsgrafiese kunstenaarFilmmaker en draaiboekskrywerSpeletjie ontwerperKlankontwerperKonsepkunstenaar,3D-kunstenaar en animeerder,Skepper van sosiale media-inhoudVryskutwerker in enige van die bogenoemde velde Akademikus en navorser  | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA)in Taal- en Literatuurstudie
 | Die volgende vakke word aangebied: 
				Engels (ENLL)Taalpraktyk (LPRA)Setswana HT (SETM) 
 | 
				Afrikaans (AFLL): Gr. 12 Afrikaans HT vlak 4 (50-59%) OF Afrikaans EAT vlak 5 (60-69%) Engels (ENLL): Gr. 12 Engels HT vlak 4 (50-59%) OF Engels EAT vlak 5 (60-69%) Setswana vir moedertaalsprekers (SETM): Gr. 12  Setswana/Sesotho/Sepedi HT vlak 4 (50-59%) Setswana vir nie-moedertaalsprekers (ATSN): geen voorvereistes nieDUUR: 3 jaar | 24 | Mahikeng | 
				Onderrig (in kombinasie met ’n nagraadse onderwyssertifikaat / diploma)Akademie en navorsingVertaal- en tolkwerkLeksikografie, taal- en terminologie-ontwikkelingKopieskryf, redigering van teksskrywers en proefleesSpraakpatologie (benodig verdere studie)Vertaling, tolking, onderskrifte en klankbeskrywingGespesialiseerde sekretariële en administratiewe werkTaal spesialisering in die regering en die industrieBuitelandse taalpraktyk en dienste | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) in Taal- en Literatuurstudie
 | Die volgende vakke word aangebied: 
				Afrikaans en Nederlands (AFLL)Skryfkuns (SKRK)Engels (ENLL)Frans (FREN)Duits (GERM)Taalpraktyk (LPRA)Setswana – HT (SETM)Setswana – TAL (ATSN)Suid-Afrikaanse gebaretaal (SASL) |  | 24 | Potchefstroom | 
				Onderrig (in kombinasie met ’n nagraadse onderwyssertifikaat / diploma)Akademie en navorsingVertaal- en tolkwerkLeksikografie, taal- en terminologie-ontwikkelingKopieskryf, redigering van teksskrywers en proefleesSpraakpatologie (benodig verdere studie)Vertaling, tolking, onderskrifte en klankbeskrywingGespesialiseerde sekretariële en administratiewe werkTaal spesialisering in die regering en die industrieBuitelandse taalpraktyk en dienste | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA)in Taal- en Literatuurstudie
 | met Talemet Taalpraktyk
 met Taalpraktyk en Kommunikasie
   Die volgende vakke word aangebied: 
				Afrikaans en Nederlands (AFLL)Engels (ENLL)Frans (FREN)Duits (GERM)Taalpraktyk (LPRA)Sesotho (SSLL) | 
				Afrikaans (AFLL): Gr. 12 Afrikaans HT vlak 4 (50-59%) OF Afrikaans EAT vlak 5 (60-69%) Engels (ENLL): Gr. 12 Engels HT vlak 4 (50-59%) OF Engels EAT vlak 5 (60-69%) Sesotho (SSLL): Gr. 12 Sesotho HT vlak 4 (50-59%) OF Sesotho EAT vlak 5 (60-69%)DUUR: 3 jaar | 24 | Vanderbijlpark | 
				Onderrig (in kombinasie met 'n nagraadse onderwyssertifikaat / diploma)Akademie en navorsingVertaal- en tolkwerkLeksikografie, taal- en terminologie-ontwikkelingKopieskryf, redigering van teksskrywers en proefleesSpraakpatologie (benodig verdere studie)Vertaling, tolking, onderskrifte en klankbeskrywingGespesialiseerde sekretariële en administratiewe werkTaal spesialisering in die regering en die industrieBuitelandse taalpraktyk en dienste   | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) in Taaltegnologie |   | 
				Wiskunde vlak 5 (60-69%)  En een van die volgende taalvakke: 
				
					Afrikaans (AFLL): Gr. 12 Afrikaans HT vlak 4 (50-59%) OF Afrikaans EAT vlak 5 (60-69%) Engels (ENLL): Gr. 12 Engels HT vlak 4 (50-59%) OF Engels EAT vlak 5 (60-69%) Setswana vir moedertaalsprekers (SETM): Gr. 12 Setswana/Sesotho/Sepedi HT vlak 4 (50-59%) Setswana vir nie-moedertaalsprekers (ATSN): geen voorvereistes nie Een van die volgende vakke: Inligtingstegnologie, Rekeningkunde of Fisiese Wetenskappe met ’n finale punt op vlak 4 (50-59%).DUUR: 3 jaar | 24 | Potchefstroom | 
				Akademie en navorsingBedryf wat rekenaars gebruik om interaksie met klante moontlik te maakNatuurlike taalverwerkingsgroepe vir navorsing en ontwikkeling, soos Google, Facebook, Twitter, Microsoft, Amazon, IBM. | 
		
			| Diploma in Musiek (DM) |   | 
				Voltooide matriek / Nasionale Senior Sertifikaat vir diplomastudieMinstens 50% (vlak 4) vir Engels in graad 12Suksesvolle voltooiing van ’n taalvaardigheidstoets, ’n musikale aanlegtoets en ’n oudisie’n Skootrekenaar of gelykwaardige toestel om aan leer- en assesseringsaktiwiteite deel te neem.DUUR: 3 jaar | APS van minstens 18 OF ’ngelykwaardige
 kwalifikasie
 waarin die
 modules vir die finale jaar met ’n
 gemiddeld van minstens 60% geslaag is.
 | Potchefstroom | 
				MusiekverwerkingKomponeer of dirigeerOnderwys, akademie en navorsingVermaak / opvoeringMusiekjoernalistiekRadio, televisie, digitale media of die opname-industrie   | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) in Musiek en Samelewing |   | 
				Voltooide matriek / Nasionale Senior Sertifikaat vir graadstudie, en ’n APS van minstens 21, en minstens 50% (vlak 4) vir Engels in graad 12 OF’n Diploma in musiek of ’n gelykwaardige kwalifikasie waarin die modules vir die finale jaar met ’n gemiddeld van minstens 60% geslaag isSuksesvolle voltooiing van ’n praktiese oudisie (graad 3-standaard), ’n teoretiese plasingstoets (graad 2-standaard), en ’n taalvaardigheidstoets ’n Skootrekenaar of gelykwaardige toestel om aan leer- en assesseringsaktiwiteite deel te neemDUUR: 3 jaar | APS van minstens 21   OF ’ngelykwaardige
 kwalifi kasie
 waarin die
 modules vir die finale jaar met ’n
 gemiddeld van minstens 60% geslaag is.
 | Potchefstroom | 
				Musiek verwerkingKomponeer of dirigeerOnderwys, akademie en navorsingVermaak / opvoeringMusiekjoernalistiekRadio, televisie, digitale media of die opname-industrieAgent en kunstenaar bestuurderKlank- en uitsaai-ingenieur | 
		
			| Baccalaureus(BMus) in Musiek
 |   | 
				Voltooide matriek / Nasionale Senior Sertifikaat vir graadstudieSuksesvolle voltooiing van ’n praktiese oudisie (graad 6-standaard), ’n teoretiese plasingstoets (graad 5-standaard), en ’n taalvaardigheidstoets’n Skootrekenaar of gelykwaardige toestel om aan leer- en assesseringsaktiwiteite deel te neemDUUR: 4 jaar | APS van minstens 24 OF ’n diploma in musiek | Potchefstroom | 
				Musiek VerwerkingKomponeer of dirigeerOnderwys, akademie en navorsingVermaak / opvoeringMusiekjoernalistiekRadio, televisie, digitale media of die opname-industrieAgent en kunstenaar bestuurderKlank- en uitsaai-ingenieur | 
		
			| Baccalaureus in Filosofie (BPhil) | met Filosofie, Politek en Ekonomie |  | 26 | Potchefstroom | 
				NakomingskoördineerderEkonomiese en politieke navorsingsontlederPolitiek of regeringsdiensOpenbare beleidsanalise en -ontwikkelingBemarking en verkopeProjek- en ontwikkelingsbestuurderPolitieke sektorverwante loopbaneDie sake- en banksektorDie regsberoepAkademie en NavorsingEkonomiese en politieke leier | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) Geesteswetenskappe | met Afrikaans en Nederlands | 
				Afrikaans (AFLL): Gr. 12 Afrikaans HT vlak 4 (50-59%) OF  Afrikaans EAT vlak 5 (60-69%) DUUR: 3 jaar | 24 | Potchefstroom Vanderbijlpark | 
				Enige werk waar mensgerigte vaardighede nodig is, jou module keusres sal loopbane beïnvloed, maar jy kan die volgende moontlike beroepe volg:Afrika-studies en -ontwikkelingEtiekbeampteEkonomiese en politieke leierTaalkonsultantOnderwyser (sien addisionele vereistes)Rekenaarkonsultant / verkoopspersoon / administrateurSkakelbeampteOmgewingskonsultant of kundigheid vir gemeenskapsbetrokkenheid | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) Geesteswetenskappe | met Engels | 
				Engels (ENLL): Gr. 12 Engels HT vlak 4 (50-59%) OF Engels EAT vlak 5 (60-69%) DUUR: 3 jaar | 24 | Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark | 
				Enige werk waar mensgerigte vaardighede nodig is, jou module keusres sal loopbane beïnvloed, maar jy kan die volgende moontlike beroepe volg:Afrika-studies en -ontwikkelingEtiekbeampteEkonomiese en politieke leierTaalkonsultantOnderwyser (sien addisionele vereistes)Rekenaarkonsultant / verkoopspersoon / administrateurSkakelbeampteOmgewingskonsultant of kundigheid vir gemeenskapsbetrokkenheid | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) Geesteswetenskappe | met Setswana | 
				Setswana (SETM): Gr. 12 Setswana HT vlak 4 (50-59%) OF Setswana EAT vlak 5 (60-69%) DUUR: 3 jaar | 24 | Mahikeng Potchefstroom | 
				Enige werk waar mensgerigte vaardighede nodig is, jou module keusres sal loopbane beïnvloed, maar jy kan die volgende moontlike beroepe volg:Afrika-studies en -ontwikkelingEtiekbeampteEkonomiese en politieke leierTaalkonsultantOnderwyser (sien addisionele vereistes)Rekenaarkonsultant / verkoopspersoon / administrateurSkakelbeampteOmgewingskonsultant of kundigheid vir gemeenskapsbetrokkenheid | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) Geesteswetenskappe | met Sesotho | 
				Sesotho (SSLL): Gr. 12 Sesotho HT vlak 4 (50-59%) OF Sesotho EAT vlak 5 (60-69%) DUUR: 3 jaar | 24 | Vanderbijlpark | 
				Enige werk waar mensgerigte vaardighede nodig is, jou module keusres sal loopbane beïnvloed, maar jy kan die volgende moontlike beroepe volg:Afrika-studies en -ontwikkelingEtiekbeampteEkonomiese en politieke leierTaalkonsultantOnderwyser (sien addisionele vereistes)Rekenaarkonsultant / verkoopspersoon / administrateurSkakelbeampteOmgewingskonsultant of kundigheid vir gemeenskapsbetrokkenheid | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) Geesteswetenskappe | 
				met Sosiale Wetenskappe (PK, VK)met Sielkunde (MK, PK, VK)met Geskiedenis (MK, PK, VK)met Geografie (MK, PK, VK)met Frans (PK, VK)met Duits (PK)met Kunsgeskiedenis (PK)met Latyn (PK)met Politiek (PK, VK)met Sosiale Antropologie (PK)met Sosiologie (MK, PK, VK)met Filosofie (MK, PK)met Geskiedenis en Samelewing (MK, PK, VK)met Sielkunde en Samelewing (MK, PK, VK)met Geografie en Samelewing (MK, VK)met Politiek en Samelewing (VK) | Neem asseblief kennis van die taaltoelatingsvereistes: 
				Afrikaans (AFLL): Gr. 12 Afrikaans HT vlak 4 (50-59%) OF Afrikaans EAT vlak 5 (60-69%)Engels (ENLL): Gr. 12 Engels HT vlak (50-59%) OF Engels EAT vlak 5 (60-69%)Setswana (SETM): Gr. 12 Setswana HT vlak 4 (50-59%) OF Setswana EAT vlak 5 (60-69%)Sesotho (SSLL): Gr. 12 Sesotho HT vlak 4 (50-59%) OF Sesotho EAT vlak 5 (60-69%) | 24 | MahikengPotchefstroom
 Vanderbijlpark
 | 
				Enige werk waar mensgerigte vaardighede nodig is, jou module keusres sal loopbane beïnvloed, maar jy kan die volgende moontlike beroepe volg:Afrika-studies en -ontwikkelingEtiekbeampteEkonomiese en politieke leierTaalkonsultantOnderwyser (sien addisionele vereistes)Rekenaarkonsultant / verkoopspersoon / administrateurSkakelbeampteOmgewingskonsultant of kundigheid vir gemeenskaps-betrokkenheid   | 
		
			| Baccalaureus Sosiale Wetenskappe (BSocSc) | 
				met Ontwikkelingstudies (MK)met Geografie (MK, PK, VK)met Geskiedenis (MK, PK, VK)met Bevolkingstudies (MK)met Sielkunde en Sosiale Wetenskappe(MK, PK, VK)met Sosiale Antropologie (PK, VK)met Sosiologie (MK, PK, VK) | Neem asseblief kennis van die taaltoelatingsvereistes: 
				Afrikaans (AFLL): Gr. 12 Afrikaans HT vlak 4 (50-59%) OF Afrikaans EAT vlak 5 (60-69%)Engels (ENLL): Gr. 12 Engels HT vlak 4 (50-59%) OF Engels EAT vlak 5 (60-69%)Setswana (SETM): Gr. 12 Setswana HT vlak 4 (50-59%) OF Setswana EAT vlak 5 (60-69%)Sesotho (SSLL): Gr. 12 Sesotho HL vlak 4 (50-59%) OF Sesotho EAT vlak 5 (60-69%) | 24 | Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark | Loopbane word beïnvloed deur vakkeuses, maar sluit die volgende beroepe in: 
				MarknavorsingBeleid of data-ontlederOntwikkelingspesialisNavorsingsorganisasies van die staat en die burgerlike samelewingEkonoomBedryfsorgani-sasiesielkundigeSosioloogGeograafSielkundigeAntropoloogGeskiedkundige | 
		
			| Baccalaureus Sosiale Wetenskappe (BSocSc) | met Ekonomie | 
				Wiskunde vlak 3 (40-49%) DUUR: 3 jaar Neem asseblief kennis van die taaltoelatingsvereistes: 
				Afrikaans (AFLL): Gr. 12 Afrikaans HT vlak 4 (50-59%) OF Afrikaans EAT vlak 5 (60-69%) Engels (ENLL): Gr. 12 Engels HT vlak 4 (50-59%) OF Engels EAT vlak 5 (60-69%) Setswana (SETM): Gr. 12 Setswana HT vlak 4 (50-59%) OF Setswana EAT vlak 5 (60-69%) Sesotho (SSLL): Gr. 12 Sesotho HL vlak 4 (50-59%) OF Sesotho EAT vlak 5 (60-69%) | 24 | Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark | Loopbane word beïnvloed deur vakkeuses, maar sluit die volgende beroepe in: 
				MarknavorsingBeleid of data-ontlederOntwikkelingspesialisNavorsingsorganisasies van die staat en die burgerlike samelewingEkonoomBedryfsorgani-sasiesielkundigeSosioloogGeograafSielkundigeAntropoloogGeskiedkundige | 
		
			| Baccalaureus Artium | 
				met Sosiologie en Arbeidsverhoudingebestuurmet Sosiologie en Geografie   |  | 22 | Potchefstroom | 
				Akademie en navorsingArbeids-administrasie en -navorsing, verskeie beroepe in die regering, private sektor en vakbondorganisasiesArbeidsverhoudingespraktykBeroepsrisiko-voorkoming,Bestuur, bemiddeling en ingryping in die arbeidsmag:Bestuurder van gehaltebeheerBestuurskonsultantDireksie en Menslikehulp-bronbestuurEkoloogGemeenskaps-ontwikkelingswerkerGrondekonoomKlimatologieLandboubestuurderMaatskaplike arbeid-ouditeringMenseregtebeampteNatuurbewaarderNoodbestuurOntleder van geografiese inligtingstelselsOpenbare administrasiesPlaaslike indiensnemings- en ontwikkelingsagente,ProjekbestuurderVerbruikers-verhoudingspesialis | 
		
			| Baccalaureus Artium (BA) in Gedragswetenskappe | met Sosiologie en Psigologie |  | 22 | Potchefstroom Vanderbijlpark | 
				BedryfsorganisasiesielkundigesBemarkingsbestuurder en bemarkings-bestuurderGedragsterapeutRaadslidKonsultantSielkundigeVoorligtingsraadslidGemeenskaps-gesondheidswerkerGemeenskapswerkerDosentSosiale navorserMarknavorserMarknavorsings-ontlederOnderwyser, akademie en navorsingSosiale navorser.Marknavorser.Marknavorsings-ontleder.Onderwyser. |