Natuur- en Landbouwetenskappe 2027

Toelatingsvereistes

Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.

Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin mag voorkom nie. Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van ‘n program vir die spesifieke studierigtings geraadpleeg word. 

Neem asseblief kennis dat die Universiteit – weens bepaalde kapasiteitsbeperkings – die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum toelatingsvereistes voldoen, nie outomaties tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings sal studente op grond van hulle graad 12-uitslae gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings.

Natuur- en Landbouwetenskappe

Besoek die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe

Graad Rigting Vakke / Vereistes APS Kampus
Diploma in Dieregesondheid  
  • Engels vlak 3
  • Fisiese Wetenskappe OF Lewenswetenskappe vlak 3
  • Wiskunde vlak 3 OF Tegniese Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
22 Mahikeng
Diploma in Dierewetenskappe  
  • Engels vlak 3
  • Fisiese Wetenskappe vlak 3 OF Lewenswetenskappe vlak 3 OF Landbouwetenskappe vlak 4
  • Wiskunde vlak 3, Tegniese Wiskunde vlak 4 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 5
  • DUUR: 3 jaar
22 Mahikeng
Diploma in Plantwetenskappe met Gewasproduksie
  • Engels vlak 3
  • Fisiese Wetenskappe vlak 3 OF Lewenswetenskappe vlak 3 OF Landbouwetenskappe vlak 4
  • Wiskunde vlak 3, Tegniese Wiskunde vlak 4, OF Wiskundige Geletterdheid
    vlak 5
  • DUUR: 3 jaar
22 Mahikeng
Baccalaureus Scientiae

met Chemie en Fisika

met Fisika en Wiskunde

met Fisika en Toegepaste Wiskunde

met Fisika en Rekenaarwetenskap

  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Mahikeng Potchefstroom
met Rekenaarwetenskap en Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark
met Biochemie en Chemie
  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom Mahikeng
met Geografie en Toegepaste Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom
met Toegepaste Wiskunde en Chemie met Chemie en Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom Mahikeng

met Toegepaste Wiskunde en Elektronika

met Elektronika en Wiskunde

met Elektronika en Fisika

met Chemie en Rekenaarwetenskap

met Rekenaarwetenskap en Elektronika

  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Mahikeng

met Rekenaarwetenskap en Ekonomie

met Wiskunde en Ekonomie

  • Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom Vanderbijlpark
met Rekenaarwetenskap en Statistiek
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom Vanderbijlpark
Verlengde Baccalaureus Scientiae

met Toegepaste Wiskunde en Chemie

met Toegepaste Wiskunde en Elektronika

met Biochemie en Chemie
met Chemie en Rekenaarwetenskap

met Chemie en Wiskunde

met Chemie en Fisika

met Rekenaarwetenskap en Elektronika

met Rekenaarwetenskap en Wiskunde

met Elektronika en Wiskunde

met Elektronika en Fisika

met Fisika en Toegepaste Wiskunde

met Fisika en Rekenaarwetenskap

met Fisika en Wiskunde

Biologiese Wetenskappe met Mikrobiologie en Biochemie

Biologiese Wetenskappe met Plantkunde en Biochemie

Biologiese Wetenskappe met Plantkunde en Mikrobiologie

Omgewingswetenskappe met Chemie en Geografie

Omgewingswetenskappe met Plantkunde en Chemie

Omgewingswetenskappe met Geografie en Plantkunde

Omgewingswetenskappe met Geografie en Rekenaarwetenskap

Omgewingswetenskappe met Chemie en Mikrobiologie

Wiskundige Wetenskappe met Toegepaste Wiskunde en Wiskunde

  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3 OF Tegniese Wiskunde vlak 4
  • Fisiese Wetenskappe vlak 3
  • DUUR: 4 jaar
24 Mahikeng
Baccalaureus Scientiae in Inligtingstegnologie  
  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom Vanderbijlpark
*Afstand
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Inligtingstegnologie  
  • Wiskunde vlak 3 OF Tegniese Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 4 jaar
24 Vanderbijlpark
Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe met Statistiek en Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom Vanderbijlpark
met Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom
met Toegepaste Wiskunde en Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Mahikeng
Baccalaureus Scientiae in Biologiese Wetenskappe

met Mikrobiologie en Biochemie

met Mikrobiologie en Plantkunde

met Plantkunde en Biochemie

  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Mahikeng Potchefstroom

met Dierkunde en Biochemie

met Chemie en Fisiologie 

met Dierkunde en Plantkunde

met Dierkunde en Mikrobiologie

met Dierkunde en Fisiologie

met Mikrobiologie en Fisiologie

  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom
Baccalaureus Scientiae in Omgewingswetenskappe

met Chemie en Mikrobiologie

met Plantkunde en Chemie

met Geografie en Rekenaarwetenskap

met Geografie en Plantkunde

  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Mahikeng Potchefstroom

met Dierkunde en Chemie

met Chemie en Geologie

met Geologie en Geografie

met Dierkunde en Geografie

met Geologie en Plantkunde

met Dierkunde en Geologie

met Geologie en Mikrobiologie

met Toerisme en Dierkunde

met Toerisme en Geografie

met Toerisme en Plantkunde

  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom
met Chemie en Geografie
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Mahikeng
Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde  
  • Wiskunde vlak 6
  • DUUR: 3 jaar
32 Potchefstroom Vanderbijlpark
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde  
  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 4 jaar
28 Vanderbijlpark
Baccalaureus Scientiae in Besigheidsanalise  
  • Wiskunde vlak 6
  • DUUR: 3 jaar
32 Potchefstroom Vanderbijlpark
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Besigheidsanalise  
  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 4 jaar
28 Vanderbijlpark
Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur  
  • Wiskunde vlak 6
  • DUUR: 3 jaar
32 Potchefstroom Vanderbijlpark
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur  
  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 4 jaar
28 Vanderbijlpark
Baccalaureus Scientiae in Aktuariële Wetenskap  
  • Wiskunde vlak 6
  • DUUR: 3 jaar
32 Potchefstroom Vanderbijlpark
Baccalaureus Scientiae in Stads- en Streekbeplanning  
  • Wiskunde vlak 4  OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • KEURINGSTOETS
  • DUUR: 4 jaar
28 Potchefstroom
Graad Rigting
  • Vakke / Vereistes
APS Kampus
Baccalaureus Scientiae in Landbouwetenskappe

met Landbou-ekonomie

met Dierewetenskappe

met Agronomie en Tuinbou

met Dieregesondheid

  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 4 Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe OF Lewenswetenskappe vlak 4
  • DUUR: 4 jaar
26 Mahikeng
met Agronomie en Grondkunde
met Agronomie en Landbou-ekonomie
  • Engels vlak 4
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 4 jaar
26 Potchefstroom
Baccalaureus Scientiae in Inheemse Kennissisteme Inheemse Kennissisteme
  • Engels vlak 4
  • DUUR: 4 jaar
26 Mahikeng
Mahikeng: Onderrigtaal is Engels.
Vanderbijlpark: Onderrigtaal is Engels, maar sommige modules word in beide Engels en Afrikaans aangebied.
Potchefstroom: Onderrigtaal is Afrikaans, tensy anders aangedui. Opvoedkundige tolking na Engels sal beskikbaar wees in alle modules (waar versoek).
Alle studiegidse, toetse en eksamenvraestelle word in beide Afrikaans en Engels aan studente beskikbaar gestel. Studente kan enige skriftelike of mondelinge toets of eksamen in óf Afrikaans óf Engels beantwoord.

Vir afstandsleer, besoek: distance.nwu.ac.za

HOKSR-belyning

Universiteite in Suid Afrika is volgens wet verplig om deel te neem aan die Nasionale Projek onder leiding van die eksterne goedkeuringsliggame [die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), die Raad op Hoër Onderwys (RHO) en die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie Outoriteit (SAKO)], ten einde alle kwalifikasies te belyn met die Hoër Onderwys Kwalifikasies, Sub-Raamwerk (HOKSR). Die NWU is dus deurlopend in proses om die universiteit se kwalifikasie- en programaanbod te belyn met die vereistes van die HOKSR.

Voornemende studente moet kennis neem van die feit dat daar van die NWU kwalifikasiename, programname asook die samestelling van kurrikula kan verander as gevolg van die HOKSR Projek, voor registrasie vir die 2027 akademiese jaar. Suksesvolle kandidate word aangemoedig om met die relevante fakulteit te kontak om seker te maak dat hul vir die korrekte kwalifikasie, program en/of kurrikulum registreer.