Toelatingsvereistes

Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.

Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin mag voorkom nie. Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van ‘n program vir die spesifieke studierigtings geraadpleeg word.

Laai die jongste jaarboek af!

Neem asseblief kennis dat die Universiteit - weens bepaalde kapasiteitsbeperkings - die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum toelatingsvereistes voldoen, nie outomaties tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings sal studente op grond van hulle graad 12-uitslae gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings.

Opvoedkunde

Besoek die Fakulteit Opvoedkunde

Graad

Rigting

Vakke / Vereistes

APS

Kampus

BEd Vroeë Kinderontwikkeling, Sorg en Opvoeding (VKSO) (van geboorte tot vier jaar oud)

 
  • ʼn Nasionale Senior Sertifikaat met endossement vir baccalaureusstudies en met toepaslike vakkombinasies en prestasievlakke volgens Staatskoerant 31231 (2008).
  • Onderrigtaal: Huistaal en Eerste Addisionele Taal-vlak 4 (50-59%). Om Eerste Addisionele Taal as Taal van Onderrig en Leer te registreer, word ʼn vlak 5 (60-69%) vir die Eerste Addisionele Taal vereis.
  • Tale wat beskikbaar is om van te kies as ʼn Taal van Onderrig en Leer (TvOL) is Afrikaans, Engels, isiXhosa, Sesotho, of Setswana. Tale beskikbaar om van te kies as ʼn Taal van Gespreksbevoegdheid (TvGB) is Afrikaans, isiXhosa, Sesotho, en Setswana. Let daarop dat die TvOL en die TvGB nie dieselfde taal mag wees nie.
  • Uitklaringsertifikaat ingevolge die bepalings van die Kinderwet, Wet 38 van 2005, as persone wat geskik is om met babas, kleuters en klein kindertjies te werk soos bedoel in artikel 97(3) en behoorlik geverifieer teen Deel B van die Nasionale Beskermingsregister ingevolge artikel 126 van genoemde Wet.
  • Basiese rekenaargeletterdheidsvaardighede, toegang tot ’n rekenaar en voldoende Wi-Fi.
  • DUUR: ’n minimum van 4 jaar
26 *Afstand

Baccalaureus Educationis (BEd) in Grondslagfase Graad R – 3

 

  • MK: Engels/Setswana as HT en Engels/Setswana as EAT;
  • PK: Afrikaans/Engels/Sesotho/Setswana as HT en Afrikaans/Engels/Setswana as EAT;
  • VK: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as HT en Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as EAT;
  • Afstand: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sepedi/Sesotho/Setswana as HT en Afrikaans/Engels/Setswana as EAT.
  • DUUR: 4 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstand

Baccalaureus Educationis (BEd) in Intermediêrefase Graad 4 – 6

met Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie

 

  • PK: Afrikaans/Sesotho/Setswana as HT en Engels as EAT;
  • VK: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as HT en Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as EAT.
  • Vak-spesifieke vereistes: Wiskunde vlak 3 OF Tegniese Wiskunde vlak 4 
  • DUUR: 4 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

 

 

met Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe

 

  • PK: Afrikaans/Sesotho/Setswana as HT en Engels as EAT;
  • VK: Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as HT en Afrikaans/Engels/IsiZulu/Sesotho as EAT;
  • Afstand: Afrikaans/IsiZulu/Sepedi/Sesotho/Setswana as HT en Engels as EAT.
  • DUUR: 4 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstand

Baccalaureus Educationis (BEd) in Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase
Graad 7 – 12

  • met Ekonomie
  • met Geskiedenis
  • met Besigheidstudies
  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstand

met Engels

 

  • Vak-spesifieke vereistes: Engels Huistaal vlak 4 (OF Engels Eerste Addisionele Taal vlak 5) EN Huistaal/Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstand

met Fisiese Wetenskap

 

  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • Vak-spesifieke vereistes: Fisiese Wetenskappe vlak 4; Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 4 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

met Rekeningkunde

 

  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • Vak-spesifieke vereistes: Rekeningkunde vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstandsleer

met Wiskunde

  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • Vak-spesifieke vereistes: Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 4 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstandsleer

met Afrikaans

 

  • Vak-spesifieke vereistes: Afrikaans Huistaal vlak 5 EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstandsleer

met Lewenswetenskappe

 

  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • Vak-spesifieke vereistes: Lewenswetenskappe vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

met Lewensoriëntering

 

  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • Vak-spesifieke vereistes: Lewensoriëntering vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstandsleer

met Rekenaartoepassingstegnologie

 

 

  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

 

met Ingenieursgrafika en -ontwerp
  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • DUUR: 4 jaar
26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstandsleer

met Sesotho

  • Vak-spesifieke vereistes: Sesotho Huistaal vlak 4 EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstandsleer

  • met Meganiese Tegnologie
  • met Siviele Tegnologie
  • met Elektriese Tegnologie
  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • Vakspesifieke vereistes: Wiskunde of Tegniese Wiskunde slaagsyfer van minstens 50% in die graad 12-eksamen. Aanbeveling: vlak 3 (40-49%) slaagsyfer in graad 12 in Fisiese/Tegniese Wetenskappe, en enige Tegnologie-vak.
  • Studente wat nie aan die minimum vereistes voldoen nie: wat Wiskunde in graad 12 met minstens 40% geslaag het OF wat Wiskundige Geletterdheid in graad 12 met minstens 60% geslaag het met ʼn slaagsyfer van minstens 40% vir enige Tegnologie-vakke in graad 12 OF wat Tegniese Wiskunde met minstens 40% in graad 12 geslaag het, mag tot hierdie programme toegelaat word op voorwaarde dat hy/sy die oorbruggingsmodules MTEC 111 en MTEC 121 gedurende die eerste twee studiejare slaag.
  • DUUR: 4 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

met Setswana

  • Vak-spesifieke vereistes: Setswana Huistaal vlak 4 EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

*Afstandsleer

  • met Inligtingstegnologie
  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Potchefstroom

  • met Kuns
  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • DUUR: 4 jaar
26

Potchefstroom

*Afstandsleer

met Wiskundige Geletterdheid

  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • Vak-spesifieke vereistes: Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 5 OF Tegniese Wiskunde vlak 4 
  • DUUR: 4 jaar

26

Vanderbijlpark

Baccalaureus Educationis (BEd) in Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase
Graad 7 – 12
met Geografie
  • Huistaal EN Eerste Addisionele Taal vlak 4
  • DUUR: 4 jaar
26 Mahikeng
Potchefstroom
Vanderbijlpark

Vir afstandsleer, besoek: distance.nwu.ac.za

 

HOKSR-belyning

Universiteite in Suid Afrika is volgens wet verplig om deel te neem aan die Nasionale Projek onder leiding van die eksterne goedkeuringsliggame [die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), die Raad op Hoër Onderwys (RHO) en die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie Outoriteit (SAKO)], ten einde alle kwalifikasies te belyn met die Hoër Onderwys Kwalifikasies, Sub-Raamwerk (HOKSR). Die NWU is dus deurlopend in proses om die universiteit se kwalifikasie- en programaanbod te belyn met die vereistes van die HOKSR.

 

Voornemende studente moet kennis neem van die feit dat daar van die NWU kwalifikasiename, programname asook die samestelling van kurrikula kan verander as gevolg van die HOKSR Projek, voor registrasie vir die 2026 akademiese jaar. Suksesvolle kandidate word aangemoedig om met die relevante fakulteit te kontak om seker te maak dat hul vir die korrekte kwalifikasie, program en/of kurrikulum registreer.