Toelatingsvereistes

Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.

Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin mag voorkom nie. Die amptelike jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van ‘n program vir die spesifieke studierigtings geraadpleeg word. Fakulteitsjaarboek kan aangevra word by: studies@nwu.ac.za of 0860 1696985.

Neem asseblief kennis dat die Universiteit – weens bepaalde kapasiteitsbeperkings – die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum toelatingsvereistes voldoen, nie outomaties tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings sal studente op grond van hulle graad 12-uitslae gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings.

 

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Besoek die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Graad

Rigting

Vakke / Vereistes

APS

Kampus

Moontlike Beroepsgeleenthede

Baccalaureus Commercii in Rekeningkunde (algemeen)

 
  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3
  • DUUR: 3 jaar

24

Vanderbijlpark

  • Rekenmeester
  • Koste- en bestuursrekenkundige
  • Finansiële bestuurder
  • Belastingpraktisyn
  • Algemene bestuurder
  • Onderwyser/lektor

Baccalaureus Commercii in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap

 
  • Engels/Afrikaans (onderrigtaal) vlak 4
  • Wiskunde vlak 5 met Rekeningkunde, OF Wiskunde vlak 6 sonder Rekeningkunde
  • DUUR: 3 jaar

32

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

  • Ouditeur
  • Belastingspesialis
  • Finansiële bestuurder
  • Besigheidskonsultant
  • Rekenaarouditeur
  • Spesialis in korporatiewe finansies
  • Spesialis in gestruktureerde finansies
  • Entrepreneur
  • Akademikus/opleidingsverskaffer

Verlengde Baccalaureus Commercii in Geoktrooieerde  Rekenmeesterskap

 
  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3
  • DUUR: 4 jaar

28

Mahikeng
Vanderbijlpark

  • Ouditeur
  • Belastingspesialis
  • Finansiële bestuurder
  • Besigheidskonsultant
  • Rekenaarouditeur
  • Spesialis in korporatiewe finansies
  • Spesialis in gestruktureerde finansies
  • Entrepreneur
  • Akademikus/opleidingsverskaffer

Baccalaureus Commercii in Finansiële Rekenmeesterskap

 
  • Wiskunde vlak 4
  • Engels (taal van instruksie) vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

28

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

  • Professionele rekenmeester
  • Interne ouditeur
  • Koste- en bestuursrekenkundige
  • Finansiële bestuurder
  • Belastingpraktisyn
  • Lektor

Verlengde Baccalaureus Commercii in Finansiële Rekenmeesterskap

 
  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3 OF  Wiskundige Geletterdheid vlak 7
  • DUUR: 4 jaar

24

Mahikeng

Vanderbijlpark

  • Professionele rekenmeester
  • Interne ouditeur
  • Koste- en bestuursrekenkundige
  • Finansiële bestuurder
  • Belastingpraktisyn
  • Lektor

Baccalaureus Commercii in Forensiese Rekenmeesterskap

 
  • Taal van studie vlak 5
  • Wiskunde vlak 5 met Rekeningkunde, OF Wiskunde vlak 6 sonder Rekeningkunde
  • DUUR: 3 jaar

36

Potchefstroom

  • Privaat praktyk
  • Interne forensiese afdelings by korporatiewe instellings (banke, versekeraars, ens.)
  • Staatsinstansies en regulerende liggame
  • Forensiese afdelings van ouditeurs-, konsultasie- of regsfirmas

Baccalaureus Commercii in Bestuursrekenmeesterskap

 
  • Engels vlak 4 (onderrigtaal)
  • Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 3 jaar

30

Potchefstroom

Vanderbijlpark

  • Projekbestuurders
  • Bestuurskonsultante
  • Direkteurs van Finansies
  • Hoof- uitvoerende beamptes
  • Entrepreneur

Vir ’n meer omvattende beskrywing van ’n beroep in bestuursrekeningkunde, besoek https://www.cimaglobal.com/

Baccalaureus Commercii in Bedryfsnavorsing

 
  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

24

Mahikeng

Bedryfsnavorsing (BN) maak deel uit van beluitnemingsondersteuning, besigheidsontleedkunde, bemarkingsontleding en logistiese beplanning. Groot firmas het gewoonlik groepe BN-ontleders. Bedryfsnavorsers word in die staal-, olie-, gas-, papier-, ingenieurs- en chemiese industrieë, mynwese, lugrederye, logistiek, spoorweë, bankwese en versekeringsbedryf aangetref. In die openbare sektor werk BN-ontleders in gesondheid, onderwys en kragvoorsiening.

Baccalaureus Commercii in Statistiek

 
  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

24

Mahikeng

Statistici kan hulle belangstelling met feitlik enige veld kombineer, veral wetenskap, sake, medisynetegnologie, onderwys, ens. Nog velde is:

  • Opvoedkunde
  • Biologie
  • Ekonomie
  • Vervaardiging
  • Bemarking
  • Ingenieurswese
  • Finansies
  • Gesondheidswetenskap
  • Openbare gesondheid
  • Rekenaarwetenskap
  • Epidemiologie
  • Regte
  • Bevolkingstudies
  • Chemie
  • Landbou
  • Versekering
  • Sport
  • Banke
  • Aardwetenskappe
  • Geografie
  • Staatsdepartemente
  • Versekeringsmaatskappye

Verlengde Baccalaureus Commercii in Statistiek

 
  • Engels vlak 3
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

20

Mahikeng

Statistici kan hulle belangstelling met feitlik enige veld kombineer, veral wetenskap, sake, medisynetegnologie, onderwys, ens. Nog velde is:

  • Opvoedkunde
  • Biologie
  • Ekonomie
  • Vervaardiging
  • Bemarking
  • Ingenieurswese
  • Finansies
  • Gesondheidswetenskap
  • Openbare gesondheid
  • Rekenaarwetenskap
  • Epidemiologie
  • Regte
  • Bevolkingstudies
  • Chemie
  • Landbou
  • Versekering
  • Sport
  • Banke
  • Aardwetenskappe
  • Geografie
  • Staatsdepartemente
  • Versekeringsmaatskappye

Baccalaureus Commercii in Besigheidsbedryf

met Logistieke Bestuur
  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3
  • DUUR: 3 jaar

24

Mahikeng
Vanderbijlpark

  • Logistiese bestuur
  • Leweringskettingbestuurder
  • Logistiese bestuurder

Verlengde Baccalaureus Commercii in Besigheidsbedryf

met Logistieke Bestuur
  • Engels vlak 3
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

20

Mahikeng
Vanderbijlpark

  • Logistiese bestuur
  • Leweringskettingbestuurder
  • Logistiese bestuurder

Baccalaureus Commercii in Besigheidsbedryf

met Vervoerekonomie

  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3
  • DUUR: 3 jaar

24

Mahikeng
Vanderbijlpark

  • Vragversender
  • Berging
  • Voorraadbeheer
  • Openbarevervoerbeplanner/ -roosterbepaler/ -modelleerder
  • Verkeers- en reisimpakassessor
  • Nasionale regering; provinsiale, distriks- en plaaslike munisipaliteit

Verlengde Baccalaureus Commercii in Besigheidsbedryf

met Vervoerekonomie

  • Engels vlak 3
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterheid vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

20

Mahikeng
Vanderbijlpark

  • Vragversender
  • Berging
  • Voorraadbeheer
  • Openbarevervoerbeplanner/-roosterbepaler/-modelleerder
  • Verkeers- en reisimpakassessor
  • Nasionale regering; provinsiale, distriks- en plaaslike munisipaliteit

Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Landbou-Ekonomie en Risikobestuur

  • Onderrigstaal vlak 4
  • Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Potchefstroom

  • Finansiële ekonoom
  • Markekonoom
  • Ontwikkelingsekonoom
  • Hulpbronekonoom
  • Produksie-ekonoom

Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Ekonometrie

  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3
  • DUUR: 3 jaar

26

Mahikeng

  • Begrotingsontleder
  • Ekonoom
  • Kwantitatiewe ontleder
  • Ekonometris
  • Openbarebeleidsontleder

Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en  Ekonometrie

  • Engels vlak 3
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

20

Mahikeng

  • Begrotingsontleder
  • Ekonoom
  • Kwantitatiewe ontleder
  • Ekonometris
  • Openbarebeleidsontleder

Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wtenskappe

met Ekonomie en Internasionale Handel

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

  • Ekonoom
  • Ekonomiese of internasionalehandel-konsultant
  • Enige posisie in die invoer- en uitvoerprosesse (bv logistiek of verkryging vir kleinhandelaars soos Shoprite Checkers of Pick ’n Pay)
  • Staatsdepartmente soos die Departement van Handel en Nywerheid, die Nasionale Tesourie en die Suid-Afrikaanse Reserwebank
  • Posisies in banke, finansieringsfirmas, en organisasies wat provinsiale handel en beleggings bevorder.
  • Uitvoerkredietversekering en risiko-ontleders

Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Internasionale Handel

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 6
  • DUUR: 4 jaar

24

Vanderbijlpark

  • Ekonoom
  • Ekonomiese of internasionalehandel-konsultant
  • Enige posisie in die proses van invoere en uitvoere (bv logistiek of verkryging vir kleinhandelaars soos Shoprite Checkers of Pick 'n Pay)
  • Staatsdepartmente soos die Departement van Handel en Nywerheid, die Nasionale Tesourie en die Suid-Afrikaanse Reserwebank
  • Posisies in banke, finansieringsfirmas, en organisasies wat provinsiale handel en beleggings bevorder.
  • Uitvoerkredietversekering en risiko-ontleders

Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Informatika

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

  • Sakeontleder
  • OHB-spesialis
  • Webinhoudsbestuurder
  • Projekbestuurder
  • Databasisontleder
  • Databasisadministrateur
  • Toepassingsontwikkelaar
  • IS-sekuriteitsbestuurder
  • E-Sakebestuurder
  • Toepassingsontleder
  • Dataontleder
  • Inligtingstelselbestuurder
  • IT-konsultant
  • IT-tegniese-ondersteuningsbeampte
  • IS/IT-ouditeur
  • Stelselontleder

Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Risikobestuur

  • Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

  • Bankbestuurder
  • Finansiële risikobestuur
  • Korporatiewe en stadstesourier
  • Fonds- en batebestuur
  • SAFEX-handel
  • Geld-, kapitaal- en aandelemark
  • Ekonomiese advies

Verlengde Baccalaureus Commercii in Ekonomiese Wetenskappe

met Ekonomie en Risikobestuur

  • Wiskunde vlak 3
  • DUUR: 4 jaar

24

Vanderbijlpark

  • Bankbestuur
  • Finansiële risikobestuur
  • Korporatiewe en stadstesourier
  • Fonds- en batebestuur
  • SAFEX-handel
  • Geld-, kapitaal- en aandelemark
  • Ekonomiese advies

Baccalaureus in Administrasie in Ontwikkeling en Bestuur

met Plaaslike Owerheidsbestuur

  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

21

Mahikeng

  • Administrateur
  • Gemeenskapswerker
  • Internasionale korrespondent
  • Konsultant in Publieke Administrasie
  • Mediator
  • Administrateur van organisasies sonder winsoogmerk
  • Beleidsadviseur
  • Navorser
  • Onderwyser/Lektor
  • Politikus
  • Ontleder

Verlengde Baccalaureus in Administrasie in Ontwikkeling en Bestuur

met Plaaslike Owerheidsbestuur

  • Engels vlak 3
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

20

Mahikeng

  • Administrateur
  • Gemeenskapswerker
  • Internasionale korrespondent
  • Konsultant in Publieke Administrasie
  • Mediator
  • Administrateur van organisasies sonder winsoogmerk
  • Beleidsadviseur
  • Navorser
  • Onderwyser/Lektor
  • Politikus
  • Ontleder
Baccalaureus in Administrasie in Menslike Hulpbronbestuur  
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4 
  • DUUR: 3 jaar
23 Mahikeng
  • Administrateur
  • Administrateur van organisasies sonder winsoogmerk
  • Menslike Hulpbron-praktisyn
  • Mensehulpbronbestuur
Verlengde Baccalaureus in Administrasie in Menslike Hulpbronbestuur  
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4
  • DUUR: 4 jaar
21 Mahikeng
  • Administrateur

  • Administrateur van organisasies sonder winsoogmerk

  • Menslike Hulpbron-praktisyn
  • Mensehulpbronbestuur
Baccalaureus in Administrasie in Bedryfs- en
Organisasiesielkunde
 
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4 
  • DUUR: 3 jaar
23 Mahikeng
  • Administrateur

  • Administrateur van organisasies sonder winsoogmerk
Verlengde Baccalaureus in Administrasie in
Bedryfs- en Organisasiesielkunde
 
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4 
  • DUUR: 4 jaar
21 Mahikeng
  • Administrateur

  • Administrateur van organisasies sonder winsoogmerk

Baccalaureus Artium  

met Bedryf- en Organisasiesielkunde en Arbeidsverhoudingebestuur

  • Wiskunde vlak 4 of Wiskundige Geletterdheid
    vlak 5
  • DUUR: 3 jaar

26

Vanderbijlpark

Potchefstroom

  • Opleiding en ontwikkeling
  • Werwing en keuring
  • Assessering van veiligheid en risiko
  • Bestuur en leierskap
  • Mensehulpbronbestuur
  • Arbitrasie en mediasie
  • Arbeidsgeskilbeslegting

Baccalaureus Artium

met Toerismebestuur

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

22

Mahikeng

  • Toerismebestuurders
  • Toerismebemarkers
  • Bemarkers
  • Navorsers
  • Dosente
  • Konsultante
  • Gastehuisbestuurders
  • Wildsplaasbestuurder en geleentheidsbestuurder in private en openbare ondernemings

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Bemarking en Toerismebestuur

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 6
  • DUUR: 3 jaar

24

Potchefstroom

Hoewel hierdie kwalifikasies toegang tot die hele Toerismebedryf bied, fokus BCom-kwalifikasies op die bestuur van die bedryf en besighede. Spesifieke beroepsmoontlikhede is:

  • Toerismebestuurders
  • Toerismebemarkers
  • Bemarkers
  • Navorsers
  • Dosente
  • Konsultante
  • Gastehuisbestuurders
  • Wildsplaasbestuurder en geleentheidsbestuurder in private en openbare ondernemings

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Toerismebestuur

  • Onderrigtaal vlak 4
  • Wiskunde vlak 3
  • DUUR: 3 jaar

24

Potchefstroom

  • Toerismebestuurders
  • Toerismebemarkers
  • Bemarkers
  • Navorsers
  • Dosente
  • Konsultante
  • Gastehuisbestuurders
  • Wildsplaasbestuurder en geleentheidsbestuurder in private en openbare ondernemings

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Toerisme en Rekreasievaardighede

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 6
  • DUUR: 3 jaar

24

Potchefstroom

Hoewel hierdie kwalifikasies toegang tot die hele Toerismebedryf bied, fokus BCom-kwalifikasies op die bestuur van die bedryf en besighede. Dit verseker toegang tot spesifieke loopbane soos toerisme-ekonomie, toerismebestuur, bemarking, navorsing, doseer, konsultasiewerk, gastehuisbestuur en geleentheidbestuur in privaat en publieke ondernemings.

Baccalaureus Commercii in Mensehulpbronbestuur

met
Arbeidsverhoudingebestuur

  • Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

30

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

  • Mensehulpbronbestuurder / Uitvoerende beampte (Hoof MH-beampte of adjunkpresident van mensehulpbronne)
  • Mensehulpbron-kundige
  • Mensehulpbronkonsultant
  • Internasionale Professionele Mensehulpbronpraktisyn
  • Opleiding en Ontwikkelingsbestuurder
  • Mensehulpbron-entrepreneur
  • Uitvoerende werwer
  • Arbeidsverhoudinge-konsultant
  • Arbeidsverhoudinge-spesialis
  • Arbeidsverhoudinge-praktisyn
  • Bemiddelaar / arbiter tydens arbeidsgeskille

Baccalaureus Commercii in Bedryf- en Organisasiesielkunde

met Arbeids- verhoudingebestuur

  • Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

30

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

 

  • Arbeidsverhoudinge- spesialis/-praktisyn die voorsiening van kundige advies in ’n organisatoriese en konsulterende hoedanigheid. Dit sluit in die bestuur van dissipline en ontslag, die beslegting van geskille, gemeenskaplike bedinging, interaksie met vakbonde, CCMA- en arbeidshofsake, indiensnemingsvoorwaardes en opleiding en ontwikkeling.
  • Ontleder – studente kan ook Arbeidsverhoudinge-bestuur studeer om vir ’n loopbaan in die ontleding van marktendense voor te berei. Hierdie ontleders mag hulle kennis van menslike gedrag aanwend om bemarkingstrategieë te ontwikkel.
  • Navorser, onderwyser of dosent.

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Ondernemingsbestuur

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3
  • DUUR: 3 jaar

24

Potchefstroom

Vanderbijlpark

Mahikeng

’n Sakebestuurder is verantwoordelik vir die beplanning en organisering van aktiwiteite en mense, en vir leiding. Bestuurders se hooftake is probleemoplossing, om spanne te lei, om spanprosesse te fasiliteer, en om gereeld met mense te kommunikeer.

Aangesien bestuursbeginsels in alle organisasies toegepas word, bied hierdie graad toegang tot ’n verskeidenheid loopbaanmoontlikhede.

Verlengde Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Ondernemingsbestuur

  • Engels vlak 3 
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

20

Mahikeng

’n Sakebestuurder is verantwoordelik vir die beplanning en organisering van aktiwiteite en mense, en vir leiding. Bestuurders se hooftake is probleemoplossing, om spanne te lei, om spanprosesse te fasiliteer, en om gereeld met mense te kommunikeer.

Aangesien bestuursbeginsels in alle organisasies toegepas word, bied hierdie graad toegang tot ’n verskeidenheid loopbaanmoontlikhede.

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Kommunikasiebestuur

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3
  • DUUR: 3 jaar

24

Potchefstroom

Kommunikasiebestuurders kan in verskillende soorte industrieë werk: van die opvoedkundige sektor tot kos en drank en tegniese industrieë.

BCom-kwalifikasies fokus op die bestuur van die industrie en ondernemings. Hierdie graad bied toegang tot loopbane soos organisasiebestuurders, toerismebestuurders, kommunikasiebestuurders, bemarkers, navorsers, lektore, konsultante, gastehuisbestuurders en geleentheidsbestuurders in privaat en publieke ondernemings.

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Bemarkingsbestuur

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3
  • DUUR: 3 jaar

24

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

  • Entrepreneurskap
  • Sakebestuurder
  • Navorsingsassistent
  • Verkoopsbestuurder
  • Bemarkingsbestuurder
  • Enige bemarkingsverwante loopbane
  • Lektor

Verlengde Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Bemarkingsbestuur

  • Engels vlak 3
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid
    vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

20

Mahikeng

Vanderbijlpark

  • Entrepreneurskap
  • Sakebestuurder
  • Navorsingsassistent
  • Verkoopsbestuurder
  • Bemarkingsbestuurder
  • Enige bemarkingsverwante loopbane
  • Lektor

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Sport- en Ondernemingsbestuur

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 6
  • DUUR: 3 jaar

24

Vanderbijlpark

  • Sportondernemingsbestuurders
  • Administrateurs
  • Sportburobestuurders by tersiêre instellings
  • Skolesportbestuurders
  • Provinsiale sportontwikkelingsbeamptes en -bestuurders
  • Hoëprestasie-instituut-bestuurders
  • Sportadministrateurs op provinsiale vlak
  • Plaaslike sportklub- en gemeenskapsentrumbestuurders
  • Sportfederasiebestuurders op nasionale vlak
  • Bestuurders van professionele sportspanne
  • Eienaars en bestuurders van sport-franchise-entiteite
  • Sakebestuurder
  • Besigheidskonsultant
  • Sakeontleder
  • Verkoopbestuursbeampte
  • Sportbemarker
  • Sportadministrateur
  • Rekreasiebestuurder
  • Posisies in die gasvryheidsbedryf

Baccalaureus Commercii in Bestuurswetenskappe

met Veiligheidsbestuur

  • Afrikaans OF Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 6
  • DUUR: 3 jaar

24

Vanderbijlpark

  • Veiligheidskoördineerder
  • Veiligheidsoffisier
  • Veiligheidstoesighouer
  • Veiligheidspraktisyn
  • Veiligheidsafrigter
  • Veiligheidsbestuurder
  • Veiligheidspersoon
  • Veiligheidskonsultant

Baccalaureus Commercii in Inligtingstelsels

 
  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

24

Mahikeng

  • Stelseladministrateur
  • Stelselontleder en -ontwerper
  • Sakeontleder
  • Databasisadministrateur en -ontwerper

Verlengde Baccalaureus Commercii in Inligtingstelsels

 
  • Engels vlak 3
  • Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

20

Mahikeng

  • Stelseladministrateur
  • Stelselontleder en -ontwerper
  • Sakeontleder
  • Databasisadministrateur en -ontwerper

 

HOKSR-belyning

Universiteite in Suid Afrika is volgens wet verplig om deel te neem aan die Nasionale Projek onder leiding van die eksterne goedkeuringsliggame (die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), die Raad op Hoër Onderwys (RHO) en die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie Outoriteit (SAKO), ten einde alle kwalifikasies te belyn met die Hoër Onderwys Kwalifikasies, Sub-Raamwerk (HOKSR). Die NWU is dus deurlopend in proses om die universiteit se kwalifikasie- en programaanbod te belyn met die vereistes van die HOKSR.


Voornemende studente moet kennis neem van die feit dat daar van die NWU kwalifikasiename, programname asook die samestelling van kurrikula kan verander as gevolg van die HOKSR Projek, voor registrasie vir die 2023 akademiese jaar.
Suksesvolle kandidate word aanbeveel om met die relevante fakulteit kontak te maak ten einde te verseker dat hul vir die korrekte kwalifikasie, program en/of kurrikulum registreer.