
Wees jouself hier!
Vanjaar het jy ons uitdaging aanvaar en jouself gewees. Jy was die motivering, die oomblikke en die herinneringe.
Ons sien daarna uit om in 2027 nog meer van julle te verwelkom. Merk die datums solank op jou kalender:
Mahikeng-kampus – 8 Mei 2027
Potchefstroom-kampus – 15 Mei 2027
Vanderbijlpark-kampus – 22 Mei 2027
Tot dan – herleef die oomblikke!
Dit begin alles hier!