Toelatingsvereistes
Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.
Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin mag voorkom nie. Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van ‘n program vir die spesifieke studierigtings geraadpleeg word.
Neem asseblief kennis dat die Universiteit - weens bepaalde kapasiteitsbeperkings - die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum toelatingsvereistes voldoen, nie outomaties tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings sal studente op grond van hulle graad 12-uitslae gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings.
Geesteswetenskappe
Besoek die Fakulteit Geesteswetenskappe
| Graad | Rigting | Vakke / Vereistes | APS | Kampus |
|---|---|---|---|---|
| SKOOL VAN KOMMUNIKASIE | ||||
| Baccalaureus Artium (BA) Kommunikasie |
|
24 | Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark |
|
| Baccalaureus Artium (BA) in Grafiese Ontwerp | Grafiese Ontwerp |
As deel van die keuringskriteria moet studente aan die minimum vereistes voldoen en die siftingsfase suksesvol voltooi. Eers na die twee rondtes sal studente in kennis gestel word die aansoek suksesvol was of nie.
|
24 | Potchefstroom |
| met Kommunikasie | ||||
| SKOOL VIR OWERHEIDSTUDIES | ||||
| Baccalaureus Artium (BA) in Openbare Regeerkunde |
met Publieke Administrasie met Politiek en Publieke Administrasie met Publieke Administrasie en Sosiale Studies met Publieke Administrasie en Geografie met Publieke Administrasie en Arbeidsverhoudingebestuur |
|
25 | Potchefstroom Vanderbijlpark |
| met Polisiëringspraktyk |
|
25 | *Slegs afstandsleer | |
| Baccalaureus Sosiale Wetenskappe (BSocSc) | met Politieke Studies en Internasionale Betrekkinge |
|
24 | Mahikeng |
| Baccalaureus in Administrasie in Ontwikkeling en Bestuur |
met Plaaslike Owerheidsbestuur |
|
21 | Mahikeng |
| Verlengde Baccalaureus in Administrasie in Ontwikkeling en Bestuur |
met Plaaslike Owerheidsbestuur |
|
20 | Mahikeng |
| SKOOL VAN TALE | ||||
| Baccalaureus Artium (BA) in Taal en Literatuurstudie |
Die volgende vakke word aangebied:
|
|
24 | Mahikeng |
Die volgende vakke word aangebied:
|
|
24 | Potchefstroom | |
|
met Tale met Taalpraktyk met Taalpraktyk en Kommunikasie Die volgende vakke word aangebied:
|
|
24 | Vanderbijlpark | |
| Baccalaureus Artium (BA) in Taaltegnologie |
|
24 | Potchefstroom | |
| SKOOL VIR MUSIEK | ||||
| Diploma in Musiek (DM) |
|
APS van minstens 18 OF ’n gelykwaardige kwalifikasie waarin die modules vir die finale jaar met ’n gemiddeld van minstens 60% geslaag is |
Potchefstroom | |
| Baccalaureus Artium (BA) in Musiek en Samelewing |
|
APS van minstens 21 OF ’n gelykwaardige kwalifikasie waarin die modules vir die finale jaar met ’n gemiddeld van minstens 60% geslaag is |
Potchefstroom | |
| Baccalaureus (BMus) in Musiek |
|
APS van minstens 24 OF ’n diploma in musiek |
Potchefstroom | |
| Baccalaureus in Filosofie (BPhil) |
met Filosofie, Politiek en Ekonomie |
|
26 | Potchefstroom |
| Baccalaureus Artium (BA) Geestes-wetenskappe | met Afrikaans en Nederlands |
|
24 | Potchefstroom Vanderbijlpark |
| met Engels |
|
24 | Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark | |
| met Setswana |
|
24 | Mahikeng Potchefstroom | |
| met Sesotho |
|
24 | Vanderbijlpark | |
|
met Sosiale Wetenskappe (PK, VK) met Sielkunde (MK, PK, VK) met Geskiedenis (MK, PK, VK) met Geografie (MK, PK, VK) met Frans (PK, VK) met Duits (PK, VK) met Kunsgeskiedenis (PK) met Politiek (PK, VK) met Sosiale Antropologie (PK) met Sosiologie (MK, PK, VK) met Filosofie (MK, PK) met Geskiedenis en Samelewing (MK, PK) met Sielkunde en Samelewing (MK, PK) met Geografie en Samelewing (MK, PK) met Politiek en Samelewing (VK) |
Neem asseblief kennis van die taaltoelatingsvereistes:
|
24 | Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark | |
| SKOOL VIR SOSIALE WETENSKAPPE | ||||
| Baccalaureus in Sosiale Wetenskappe (BSocSc) |
met Ontwikkelingstudies (MK) met Geografie (MK, PK, VK) met Geskiedenis (MK, PK, VK) met Bevolkingstudies (MK) met Sielkunde en Sosiale Wetenskappe (MK, PK, VK) met Sosiale Antropologie (PK, VK) met Sosiologie (MK, PK, VK) |
Neem asseblief kennis van die taaltoelatingsvereistes:
|
22 | Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark |
| met Ekonomie |
|
22 | Mahikeng Potchefstroom Vanderbijlpark | |
| Baccalaureus Artium (BA) |
met Sosiologie en met Sosiologie en Geografie |
|
22 | Potchefstroom |
| Baccalaureus Artium (BA) in Gedragswetenskappe |
met Sosiologie en Psigologie |
|
22 | Potchefstroom Vanderbijlpark |
| Onderrigtaal is Engels of Afrikaans met opvoedkundige tolking vir nie-vlotte studente. (Daar sal van studente wat Afrikaanse modules neem, vereis word om alle assesserings in Afrikaans te voltooi. Geen uitsonderings kan gemaak word nie) | ||||
HOKSR-belyning
Universiteite in Suid Afrika is volgens wet verplig om deel te neem aan die Nasionale Projek onder leiding van die eksterne goedkeuringsliggame [die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), die Raad op Hoër Onderwys (RHO) en die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie Outoriteit (SAKO)], ten einde alle kwalifikasies te belyn met die Hoër Onderwys Kwalifikasies, Sub-Raamwerk (HOKSR). Die NWU is dus deurlopend in proses om die universiteit se kwalifikasie- en programaanbod te belyn met die vereistes van die HOKSR.
Voornemende studente moet kennis neem van die feit dat daar van die NWU kwalifikasiename, programname asook die samestelling van kurrikula kan verander as gevolg van die HOKSR Projek, voor registrasie vir die 2027 akademiese jaar. Suksesvolle kandidate word aangemoedig om met die relevante fakulteit te kontak om seker te maak dat hul vir die korrekte kwalifikasie, program en/of kurrikulum registreer.