Diploma in Dieregesondheid
|
|
- Engels vlak 3
- Fisiese Wetenskappe vlak 3 OF Lewenswetenskappe vlak 3
- Wiskunde vlak 3
- DUUR: 3 jaar
|
22
|
Mahikeng
|
- Dieregesondheidstegnikus
- Farmaseutiese firmas
- Dierevoermaatskappye
- Diereteelstasies
- Grootvee-, kleinvee-, pluimvee-, en suiwelprodusente
- Landboufirmas
- Navorsingswetenskaplikes
- Konsultasiefirmas
- Nasionale en provinsiale Landboudepartemente
- Nasionale en internasionale NRO’s
- Navorsers
|
Diploma in Dierewetenskappe
|
|
- Engels vlak 3
- Fisiese Wetenskappe vlak 3 OF Lewenswetenskappe vlak 3 OF Landbouwetenskappe vlak 4
- Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 5
- DUUR: 3 jaar
|
22
|
Mahikeng
|
- Dieregesondheidstegnikus
- Farmaseutiese firmas
- Dierevoermaatskappye
- Diereteelstasies
- Grootvee-, kleinvee-, pluimvee-, en suiwelprodusente
- Landboufirmas
- Navorsingswetenskaplikes
- Konsultasiefirmas
- Nasionale en provinsiale Landboudepartemente
- Nasionale en internasionale NRO's
- Navorsers
|
Diploma in Plantwetenskap
|
met Gewasproduksie
|
- Engels vlak 3
- Fisiese Wetenskappe vlak 3 OF Lewenswetenskappe vlak 3 OF Landbouwetenskappe vlak 4
- Wiskunde vlak 3 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 5
- DUUR: 3 jaar
|
22
|
Mahikeng
|
- Nasionale en provinsiale Landboudepartemente
- Departement van Landbou, Bosbou, en Visserye (DLBV)
- Departement Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming
- Landbounavorsingsraad
- Kunsmisprodusente
- Kommersiële plase
- Saadmaatskappye
- Agrochemiese firmas
- Agroverwerkingsfirmas
- Verskeie NRO’s wat met landbou en landelike ontwikkeling te make het
|
Baccalaureus Scientiae
|
- met Chemie en Fisika
- met Fisika en Wiskunde
- met Fisika en Toegepaste Wiskunde
- met Fisika en Rekenaarwetenskap
- met Rekenaarwetenskap en Wiskunde
|
- Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Mahikeng
Potchefstroom
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae
|
met Biochemie en Chemie
|
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Mahikeng
Potchefstroom
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae
|
- met Chemie, Wiskunde en Toegepaste Wiskunde
- met Geografie en Toegepaste Wiskunde
|
- Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Potchefstroom
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae
|
- met Toegepaste Wiskunde en Chemie
- met Chemie en Wiskunde
- met Toegepaste Wiskunde en Elektronika
- met Elektronika en Wiskunde
- met Elektronika en Fisika
- met Chemie en Rekenaarwetenskap
- met Rekenaarwetenskap en Elektronika
|
- Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Mahikeng
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae
|
met Rekenaarwetenskap en Statistiek
|
- Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae
|
- met Rekenaarwetenskap en Ekonomie
- met Wiskunde en Ekonomie
|
- Wiskunde vlak 5
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
*Sien onder |
Verlengde Baccalaureus Scientiae
|
- met Toegepaste Wiskunde en Chemie
- met Toegepaste Wiskunde en Elektronika
- met Biochemie en Chemie
- met Chemie en Rekenaarwetenskap
- met Chemie en Wiskunde
- met Chemie en Fisika
- met Rekenaarwetenskap en Elektronika
- met Rekenaarwetenskap en Wiskunde
- met Elektronika en Fisika
- met Elektronika en Wiskunde
- met Fisika en Toegepaste Wiskunde
- met Fisika en Rekenaarwetenskap
- met Fisika en Wiskunde
- Biologiese Wetenskappe met Mikrobiologie en Biochemie
- Omgewingswetenskappe met Plantkunde en Biochemie
- Omgewingswetenskappe met Plantkunde en Chemie
- Omgewingswetenskappe met Plantkunde en Mikrobiologie
- Omgewingswetenskappe met Chemie en Geografie
- Omgewingswetenskappe met Geografie en Plantkunde
- Omgewingswetenskappe met Geografie en Rekenaarwetenskap
- Omgewingswetenskappe met Mikrobiologie en Chemie
- Wiskundige Wetenskappe met Toegepaste Wiskunde en Wiskunde
|
- Engels vlak 4
- Wiskunde vlak 3 OF Tegniese Wiskunde vlak 4
- Fisiese Wetenskappe vlak 3
- DUUR: 4 jaar
|
24
|
Mahikeng
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae in Inligtingstegnologie
|
|
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- DUUR: 3 jaar
- METODE VAN AFLEWERING: Kontak en Afstand
|
26
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
*Afstand
|
- Programmeerder
- Sagteware-ingenieur
- Toepassingsontwikkelaar
- Stelseladministrateur
- Stelselontleder en -ontwerper
- Sakeontleder
- Databasisadministrateur en -ontwerper
- Bedryfsinligtingsontwikkelaar
- Projekleier
- Entrepreneur
- Inligtingstegnologiebestuurder
- Navorser
|
Verlengde Baccalaureus Scientiae met Inligtingstegnologie
|
|
- Wiskunde vlak 3 OF Tegniese Wiskunde vlak 4
- DUUR: 4 jaar
|
24
|
Vanderbijlpark
|
- Programmeerder
- Sagteware-ingenieur
- Toepassingsontwikkelaar
- Stelseladministrateur
- Stelselontleder en -ontwerper
- Sakeontleder
- Databasisadministrateur en -ontwerper
- Bedryfsinligtingsontwikkelaar
- Projekleier
- Entrepreneur
- Inligtingstegnologiebestuurder
- Navorser
|
Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe
|
met Statistiek en Wiskunde
|
- Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe |
met Wiskunde |
- Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26 |
Potchefstroom |
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe
|
met Toegepaste Wiskunde en Wiskunde
|
- Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Mahikeng
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae in Biologiese Wetenskappe
|
- met Mikrobiologie en Biochemie
- met Mikrobiologie en Plantkunde
|
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Potchefstroom
Mahikeng
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae in Biologiese Wetenskappe
|
- met Plantkunde en Biochemie
- met Dierkunde en Biochemie
- met Chemie en Fisiologie
- met Dierkunde en Plantkunde
- met Dierkunde en Mikrobiologie
- met Dierkunde en Fisiologie
- met Mikrobiologie en Fisiologie
|
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Potchefstroom
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae in Omgewingswetenskappe
|
- met Mikrobiologie en Chemie
- met Plantkunde en Chemie
- met Geografie en Rekenaarwetenskap
- met Geografie en Plantkunde
|
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Mahikeng
Potchefstroom
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae in Omgewingswetenskappe |
- met Dierkunde en Chemie
- met Chemie en Geologie
- met Geologie en Geografie
- met Dierkunde en Geografie
- met Geologie en Plantkunde
- met Dierkunde en Geologie
- met Geologie en Mikrobiologie
- met Toerisme en Dierkunde
- met Toerisme en Geografie
- met Toerisme en Plantkunde
|
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26 |
Potchefstroom |
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae in Omgewingswetenskappe
|
met Chemie en Geografie
|
- Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 3 jaar
|
26
|
Mahikeng
|
*Sien onder |
Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde
|
|
- Wiskunde vlak 6
- DUUR: 3 jaar
|
32
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Finansiële produkontwikkelaar
- Gestruktureerde finansieringspesialis
- Finansiële ingenieur
- Finansiële wiskundige
|
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde
|
|
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- DUUR: 4 jaar
|
28
|
Vanderbijlpark
|
- Finansiële produkontwikkelaar
- Gestruktureerde finansieringspesialis
- Finansiële ingenieur
- Finansiële wiskundige
|
Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur
|
|
- Wiskunde vlak 6
- DUUR: 3 jaar
|
32
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Markrisiko- of Kredietrisiko-ontleder/bestuurder
- Kommersiële bankier
- Korporatiewe bankier
- Tesourieontleder
- Risiko-ontleder/bestuurder
- Besluitondersteuningsontleder
- Beleggingsontleder
- Finansiële ingenieur
|
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur
|
|
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- DUUR: 4 jaar
|
28
|
Vanderbijlpark
|
- Markrisiko- of Kredietrisiko-ontleder/bestuurder
- Kommersiële bankier
- Korporatiewe bankier
- Tesourieontleder
- Risiko-ontleder/bestuurder
- Besluitondersteuningsontleder
- Beleggingsontleder
- Finansiële ingenieur
|
Baccalaureus Scientiae in Besigheidsanalise
|
|
- Wiskunde vlak 6
- DUUR: 3 jaar
|
32
|
Potchefstroom
Vanderbijlpark
|
- Datawetenskaplike
- Analise-ontleder
- Kwantitatiewe Strateeg
- Kredietrisiko-ontleder/bestuurder
- Besluitondersteuningsontleder
- Finansiële statistikus
- Dataontginningsontleder
- E-handel-sakeontleder
- Bedrogontleder
- Databasisbemarkingsontleder
- Strategiese sakeontleder
|
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Besigheidsanalise
|
|
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- DUUR: 4 jaar
|
28
|
Vanderbijlpark
|
- Datawetenskaplike
- Analise-ontleder
- Kwantitatiewe Strateeg
- Kredietrisiko-ontleder/bestuurder
- Besluitondersteuningsontleder
- Finansiële statistikus
- Dataontginningsontleder
- E-handel-sakeontleder
- Bedrogontleder
- Databasisbemarkingsontleder
- Strategiese sakeontleder
|
Baccalaureus Scientiae in Aktuariële Wetenskap
|
|
- Wiskunde vlak 6
- DUUR: 3 jaar
|
32
|
Potchefstroom
|
- Aktuaris
- Risikobestuurder
|
Baccalaureus Scientiae in Stads- en Streeksbeplanning
|
|
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- DUUR: 4 jaar
- KEURINGSTOETS
|
28
|
Potchefstroom
|
Streeksbeplanner/ Afstandswaarnemingsontleder
Stads- en Streeksbeplanner by:
- Regeringsinstansies - nasionale en provinsiale departemente, plaaslike munisipaliteite, ontwikkelingsagentskappe
- Privaat sektor: korporatiewe omgewing (bv. Vodacom, MTN, ABSA, AngloGold, ens.), privaat konsultasiefirmas (Stadsbeplanners), argitekte, landmeters, ingenieursfirmas, eiensdomsagente, ontwikkelaars, en ander beroepe in die bou-omgewing.
- Navorsingsinstansies en universiteite
|
Baccalaureus Scientiae in Landbouwetenskappe
|
- met Landbou-ekonomie
- met Agronomie en Tuinbou
- met Dierewetenskappe
- met Dieregesondheid
|
- Engels vlak 4
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe OF Lewenswetenskappe vlak 4
- DUUR: 4 jaar
|
26
|
Mahikeng
|
- Dieregesondheidstegnikus
- Farmaseutiese firmas
- Dierevoermaatskappye
- Diereteelstasies
- Grootvee-, kleinvee-, pluimvee-, en suiwelprodusente
- Landboufirmas
- Navorsingswetenskaplikes
- Konsultasiefirmas
- Nasionale en provinsiale Landboudepartemente
- Navorsers
- Nasionale en provinsiale Landboudepartemente
- Departement van Landbou, Bosbou, en Visserye (DLBV)
- Departement Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming
- Landbounavorsingsraad
- Kunsmisprodusente
- Kommersiële plase
- Saadmaatskappye
- Agrochemiese firmas
- Agroverwerkingsfirmas
- Verskeie NRO's wat met landbou en landelike ontwikkeling te make het
- Agri-sakeondernemings
- Kommersiële banke
- Ondersteuningsdienste (bv SA Canegrowers Association)
- Bemarkingsnavorsing
- Ekotoerisme
- Ontwikkelingskorporasies en finansieringsinstansies
|
Baccalaureus Scientiae in Landbouwetenskappe
|
- met Agronomie en Grondkunde
- met Agronomie en Landbou-ekonomie
|
- Engels vlak 4
- Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
- Fisiese Wetenskappe vlak 4
- DUUR: 4 jaar
|
26
|
Potchefstroom
|
- Opvoedkunde
- Kultuurtoerisme
- Landbou
- Kuns
- Kultuur
- Gesondheid
- Erfenis
- Regeringsdepartemente
- Nieregeringsorganisasies (NRO's)
- Tradisionele owerhede en plaaslike munisipaliteite
- Navorsingsorganisasies soos WNNR (Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad) of Navorsingsraad vir Menslike Wetenskappe (NRMW)
|
Baccalaureus Scientiae in Inheemse Kennissisteme
|
Inheemse Kennissisteme |
- Engels vlak 4
- DUUR: 4 jaar
|
20
|
Mahikeng
|
*Sien onder |
Daar is ’n verskeidenheid MOONTLIKE BEROEPSGELEENTHEDE vir iemand met ’n BSc, veral by die NWU, omdat ons programme kombinasies van 2 hoofvakke het. Hier is min of meer ’n struktuur vir ons hoofstroom-BSc-grade:
FISIESE EN CHEMIESE WETENSKAPPE
’n BSc in Fisiese en Chemiese Wetenskappe bied uiteenlopende loopbaanmoontlikhede in verskeie industrieë en organisasies, soos:
- Petrochemiese bedryf (SASOL, AECI, OMNIA, Sentrachem, SAB)
- Universiteite en sekondêre skole
- Regeringsorganisasies (SABS, MRC, NECSA, MINTEK)
- Farmaseutiese industrieë
- Waterrade
- Forensiese laboratoriums
- Tekstielbedryf
- Landbousektor
- Aanleg- en prosesbestuurders
- Laboratoriumassistente
- Chemiese ontleder en/of modulator
Fisici is in die volgende velde/instellings in aanvraag:
- NECSA (Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie) bv. die vervaardiging van silikoonskywe deur bestraling met die Safari-1-reaktor
- LNR: Landbounavorsingsraad vir die ontwikkeling van toepaslike tegnologieë
- HartRAO: Hartebeeshoek Radioastronomie-sterrewag
- IMT: Geofisikus, oseaan- en ruimtetegnologie by die Instituut vir Maritieme Tegnologie
- MRC: mediese navorsing (insluitende hospitale) met fokus op bestralingstegnologie (gesondheidsfisikus)
- NVS: Nasionale Versnellersentrum vir navorsing en bestralingstegnologie
- SAAO: Navorsing in astronomie en astrofisika
- SABS: Ontwikkeling van tegnologieë wat deur die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde geïmplementeer word.
- SAWB: Ontwikkeling van weer- en klimaatmodelle
- WNNR: Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad in die ontwikkeling van verskeie tegnologieë soos aerodinamika en lasertegnologie
- Eskom: Kernkragindustrie soos Koeberg en Pelindaba
- SADF (Suid-Afrikaanse Weermag): tegnologieontwikkeling en gee van lesings by die Militêre Akademie in Saldanha
- De Beers Industriële Diamantafdeling (nou Element Six), basiese en toegepaste navorsing oor diamante
- Telkom: telekommunikasie, sateliettegnologie, optiese vesel, lasertegnologie en nanotegnologie
BIOLOGIESE WETENSKAPPE EN GEO- EN RUIMTEWETENSKAPPE:
- Geoloog
- Omgewingsgeoloog
- Ingenieursgeoloog
- Mineralogie en Geochemie
- Navorsingsgeologie
- Dierkundige
- Plantkundige
- Mikrobioloog
- Biogeograaf/Ekoloog
- Kartograaf
- Klimatoloog
- Kusgebiedbestuurder
- Lektor of navorser by 'n universiteit of kollege
- Gemeenskapsontwikkeling
- Bewaringsbeampte
- Bewaringsgesinde
- Konsultant in 'n reeks geografiese dissiplines
- Ontwikkelingsfasiliteerder
- Afleweringsbestuurder
- Diplomaat Aardwetenskaplike
- Ekonomiese-ontwikkelingsbeplanner
- Omgewingsopvoeder
- Omgewingsimpakontleder
- Omgewingsbestuurder
- Omgewingsbeplanner
- Buitelandsediensbeampte
- Geografiese-inligtingspesialis
- Geofisikus
- Geomorfoloog
- Gevaarlike-afvalbeplanner
- Gesondheidsdienstebeplanner
- Hidroloog
- Grondgebruiksbeplanner
- Kaartredigeerder
- Kaartbibliotekaris
- Kaart-, lugfoto- en satelietbeeldvertolker
- Marknavorser
- Meteoroloog
- Militêre beplanner
- Natuurlikehulpbronbestuurder
- Polisie
- Maatskaplike ekoloog
- Maatskaplike wetenskaplike
- Grondkundige
- Onderwyser (primêr en sekondêr)
- Toerismeontwikkeling / Toergids
- Verkeersbestuurder
- Vervoerbeplanner
- Reisagent
- Waterhulpbronbestuurder
WISKUNDIGE EN STATISTIESE DIENSTE:
|