Belangstellingsbepaler

Begin hier, sweef na enige plek!

Wêreldklas onderwys? Dinamiese studentelewe? Asemrowende kampusse?

Ons het dit alles en meer by Noordwes-Universiteit (NWU) se opedae!

Registreer vir die NWU-kampusopedag wat jy wil bywoon:

4 Mei 2024: Potchefstroomkampus

11 Mei 2024: Vanderbijlparkkampus

18 Mei 2024: Mahikengkampus

 

Registreer nou!

Die arend in jou wag om te sweef.

Dit begin alles hier!

“Dankie vir ʼn besonderse dag ❤️” – Palesa Oageng.

As jy ons opedae op die kampusse gemis het, kan jy steeds #MyNWU met ons virtuele opedae ontdek.