Toelatingsvereistes

Let daarop dat onderstaande toelatingsvereistes bygewerk kan word na aanleiding van keurings- en moontlike fakulteitspesifieke vereistes.

Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ‘n opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is met die oog op algemene bekendstelling en oriëntering opgestel en die Noordwes-Universiteit aanvaar geen aanspreeklikheid vir onjuisthede wat hierin mag voorkom nie. Die amptelike Jaarboek van die Universiteit moet in alle gevalle by die samestelling van ‘n program vir die spesifieke studierigtings geraadpleeg word. 

Laai die jongste jaarboek af!

Neem asseblief kennis dat die Universiteit – weens bepaalde kapasiteitsbeperkings – die reg voorbehou om kandidate vir toelating tot sekere studierigtings te keur. Dit beteken dat voornemende studente wat aan die minimum toelatingsvereistes voldoen, nie outomaties tot die betrokke kursusse toegelaat sal word nie. Weens kapasiteitsbeperkinge en die ooraanbod van studente in bepaalde studierigtings sal studente op grond van hulle graad 12-uitslae gekeur word vir toelating tot hierdie rigtings.

Natuur- en Landbouwetenskappe

Besoek die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe

Graad

Rigting

Vakke / Vereistes

APS

Kampus

Moontlike Beroepsgeleenthede

Diploma in Dieregesondheid

 
  • Engels vlak 3
  • Wiskunde vlak 3 OF Tegniese Wiskunde vlak 4
  • Fisiese Wetenskappe OF Lewenswetenskappe vlak 3
  • DUUR: 3 jaar

22

Mahikeng

 

  • Dieregesondheidstegnikus
  • Farmaseutiese firmas
  • Dierevoermaatskappye
  • Diereteelstasies
  • Grootvee-, kleinvee-, pluimvee-, en suiwelprodusente
  • Landboufirmas
  • Navorsingswetenskaplikes
  • Konsultasiefirmas
  • Nasionale en provinsiale Landboudepartemente
  • Nasionale en internasionale NRO's
  • Navorsers

Diploma in Dierewetenskappe

 
  • Engels vlak 3
  • Wiskunde vlak 3, Tegniese Wiskunde vlak 4 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe OF Lewenswetenskappe vlak 3 OF Landbouwetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

22

Mahikeng

 

  • Dieregesondheidstegnikus
  • Farmaseutiese firmas
  • Dierevoermaatskappye
  • Diereteelstasies
  • Grootvee-, kleinvee-, pluimvee-, en suiwelprodusente
  • Landboufirmas
  • Navorsingswetenskaplikes
  • Konsultasiefirmas
  • Nasionale en provinsiale Landboudepartemente
  • Nasionale en internasionale NRO's
  • Navorsers

Diploma in Plantwetenskappe

met Gewasproduksie

  • Engels vlak 3
  • Wiskunde vlak 3, Tegniese Wiskunde vlak 4 OF Wiskundige Geletterdheid vlak 5
  • Lewenswetenskappe OF Fisiese Wetenskappe vlak 3 OF Landbouwetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

22

Mahikeng

 

  • Nasionale en provinsiale Landboudepartemente
  • Departement van Landbou, Bosbou, en Visserye (DLBV)
  • Departement Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming
  • Landbounavorsingsraad
  • Kunsmisprodusente
  • Kommersiële plase
  • Saadmaatskappye
  • Agrochemiese firmas
  • Agroverwerkingsfirmas
  • Verskeie NRO's wat met landbou en landelike ontwikkeling te make het

Baccalaureus Scientiae

  • met Chemie en Fisika
  • met Fisika en Wiskunde
  • met Fisika en Toegepaste Wiskunde
  • met Fisika en Rekenaarwetenskap
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

 

*Sien onder
Baccalaureus Scientiae
  • met Rekenaarwetenskap en Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26

Mahikeng

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Sien onder

Baccalaureus Scientiae

  • met Biochemie en Chemie
  • Wiskunde vlak 4 of Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

 

*Sien onder

Baccalaureus Scientiae

  • met Geografie en Toegepaste Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Potchefstroom

 

*Sien onder
Baccalaureus Scientiae
  • met Toegepaste Wiskunde en Chemie
  • met Chemie en Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5 
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4 
  • DUUR: 3 jaar
26 Mahikeng *Sien onder

Baccalaureus Scientiae

  • met Toegepaste Wiskunde en Elektronika
  • met Elektronika en Wiskunde
  • met Elektronika en Fisika
  • met Chemie en Rekenaarwetenskap
  • met Rekenaarwetenskap en Elektronika
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Mahikeng

 

*Sien onder

Baccalaureus Scientiae

  • met Rekenaarwetenskap en Statistiek
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Sien onder

Baccalaureus Scientiae

  • met Rekenaarwetenskap en Ekonomie
  • met Wiskunde en Ekonomie
  • Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 3 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Sien onder

Verlengde Baccalaureus Scientiae

  • met Toegepaste Wiskunde en Chemie
  • met Toegepaste Wiskunde en Elektronika
  • met Biochemie en Chemie
  • met Chemie en Rekenaarwetenskap
  • met Chemie en Wiskunde
  • met Chemie en Fisika
  • met Rekenaarwetenskap en Elektronika
  • met Rekenaarwetenskap en Wiskunde
  • met Elektronika en Wiskunde
  • met Elektronika en Fisika
  • met Fisika en Toegepaste Wiskunde
  • met Fisika en Rekenaarwetenskap
  • met Fisika en Wiskunde
  • Biologiese Wetenskappe met Mikrobiologie en Biochemie
  • Biologiese Wetenskappe met Plantkunde en Biochemie
  • Biologiese Wetenskappe met Plantkunde en Mikrobiologie
  • Omgewingswetenskappe met Chemie en Geografie
  • Omgewingswetenskappe met Geografie en Plantkunde
  • Omgewingswetenskappe met Geografie en Rekenaarwetenskap
  • Omgewingswetenskappe met Chemie en Mikrobiologie
  • Wiskundige Wetenskappe met Toegepaste Wiskunde en Wiskunde
  • Engels vlak 4
  • Fisiese Wetenskappe vlak 3
  • Wiskunde vlak 3 OF Tegniese Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

24

Potchefstroom

 

*Sien onder

Baccalaureus Scientiae in Inligtingstegnologie

 
  • Wiskunde vlak 4 of Tegniese Wiskunde vlak 5
  • METODE VAN AFLEWERING: Kontak en Afstand
  • DUUR: 3 jaar

26

Potchefstroom

Vanderbijlpark

*Afstand

  • Programmeerder
  • Sagteware-ingenieur
  • Toepassingsontwikkelaar
  • Stelseladministrateur
  • Stelselontleder en -ontwerper
  • Sakeontleder
  • Databasisadministrateur en -ontwerper
  • Bedryfsinligtingsontwikkelaar
  • Projekleier
  • Entrepreneur
  • Inligtingstegnologiebestuurder
  • Navorser
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Inligtingstegnologie  
  • Wiskunde vlak 3 of Tegniese Wiskunde vlak 4
  • DUUR: 4 jaar
24 Vanderbijlpark
  • Programmeerder
  • Sagteware-ingenieur
  • Toepassingsontwikkelaar
  • Stelseladministrateur
  • Stelselontleder en -ontwerper
  • Sakeontleder
  • Databasisadministrateur en -ontwerper
  • Bedryfsinligtingsontwikkelaar
  • Projekleier
  • Entrepreneur
  • Inligtingstegnologiebestuurder
  • Navorser

Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe

  • met Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Potchefstroom

 

*Sien onder
Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe
  • met Statistiek en Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26

Potchefstroom

Vanderbijlpark
*Sien onder

Baccalaureus Scientiae in Wiskundige Wetenskappe

  • met Toegepaste Wiskunde en Wiskunde
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Mahikeng

*Sien onder

Baccalaureus Scientiae in Biologiese Wetenskappe

  • met Mikrobiologie en Biochemie
  • met Mikrobiologie en Plantkunde
  • met Plantkunde en Biochemie
  • Wiskunde vlak 4 of Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

*Sien onder

Baccalaureus Scientiae in Biologiese Wetenskappe

  • met Dierkunde en Biochemie
  • met Chemie en Fisiologie
  • met Dierkunde en Plantkunde
  • met Dierkunde en Mikrobiologie
  • met Dierkunde en Fisiologie
  • met Mikrobiologie en Fisiologie
  • Wiskunde vlak 4 of Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Potchefstroom

 

*Sien onder

Baccalaureus Scientiae in Omgewingswetenskappe

  • met Chemie en Mikrobiologie
  • met Plantkunde en Chemie
  • met Geografie en Rekenaarwetenskap
  • met Geografie en Plantkunde
  • Wiskunde vlak 4 of Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Mahikeng

Potchefstroom

*Sien onder
Baccalaureus Scientiae in Omgewingswetenskappe
  • met Dierkunde en Chemie
  • met Chemie en Geologie
  • met Geologie en Geografie
  • met Dierkunde en Geografie
  • met Geologie en Plantkunde
  • met Dierkunde en Geologie
  • met Geologie en Mikrobiologie
  • met Toerisme en Dierkunde
  • met Toerisme en Geografie
  • met Toerisme en Plantkunde
  • Wiskunde vlak 4 of Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar
26 Potchefstroom *Sien onder

Baccalaureus Scientiae in Omgewingswetenskappe

  • met Chemie en Geografie
  • Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • DUUR: 3 jaar

26

Mahikeng

 

*Sien onder

Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde

 
  • Wiskunde vlak 6
  • DUUR: 3 jaar

32

Potchefstroom

Vanderbijlpark

 

  • Finansiële produkontwikkelaar
  • Gestruktureerde finansieringspesialis
  • Finansiële ingenieur
  • Finansiële wiskundige
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Finansiële Wiskunde  
  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 4 jaar
28 Vanderbijlpark
  • Finansiële produkontwikkelaar
  • Gestruktureerde finansieringspesialis
  • Finansiële ingenieur
  • Finansiële wiskundige

Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur

 
  • Wiskunde vlak 6
  • DUUR: 3 jaar

32

Potchefstroom

Vanderbijlpark

  • Markrisiko- of Kredietrisiko-ontleder/bestuurder
  • Kommersiële bankier
  • Korporatiewe bankier
  • Tesourieontleder
  • Risiko-ontleder/bestuurder
  • Besluitondersteuningsontleder
  • Beleggingsontleder
  • Finansiële ingenieur
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Kwantitatiewe Risikobestuur  
  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 4 jaar
28 Vanderbijlpark
  • Markrisiko- of Kredietrisiko-ontleder/bestuurder
  • Kommersiële bankier
  • Korporatiewe bankier
  • Tesourieontleder
  • Risiko-ontleder/bestuurder
  • Besluitondersteuningsontleder
  • Beleggingsontleder
  • Finansiële ingenieur

Baccalaureus Scientiae in Besigheidsanalise

 

  • Wiskunde vlak 6 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 3 jaar

32

Potchefstroom

Vanderbijlpark

  • Datawetenskaplike
  • Analise-ontleder
  • Kwantitatiewe Strateeg
  • Kredietrisiko-ontleder/bestuurder
  • Besluitondersteuningsontleder
  • Finansiële statistikus
  • Dataontginningsontleder
  • E-handel-sakeontleder
  • Bedrogontleder
  • Databasisbemarkingsontleder
  • Strategiese sakeontleder
Verlengde Baccalaureus Scientiae in Besigheidsanalise  
  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 4 jaar
28 Vanderbijlpark
  • Datawetenskaplike
  • Analise-ontleder
  • Kwantitatiewe Strateeg
  • Kredietrisiko-ontleder/bestuurder
  • Besluitondersteuningsontleder
  • Finansiële statistikus
  • Dataontginningsontleder
  • E-handel-sakeontleder
  • Bedrogontleder
  • Databasisbemarkingsontleder
  • Strategiese sakeontleder

Baccalaureus Scientiae in Aktuariële Wetenskap

 
  • Wiskunde vlak 6
  • DUUR: 3 jaar

32

Potchefstroom

  • Aktuaris
  • Risikobestuurder

Baccalaureus Scientiae in Stads- en Streeksbeplanning

 
  • Wiskunde vlak 4 OF Tegniese Wiskunde vlak 5
  • KEURINGSTOETS
  • DUUR: 4 jaar

28

Potchefstroom

Streeksbeplanner/ Afstandswaarnemingsontleder

Stads- en Streeksbeplanner by:

  1. Regeringsinstansies – nasionale en provinsiale departemente, plaaslike munisipaliteite, ontwikkelingsagentskappe
  2. Privaat sektor: korporatiewe omgewing (bv. Vodacom, MTN, ABSA, AngloGold, ens.), privaat konsultasiefirmas (stadsbeplanners), argitekte, landmeters, ingenieursfirmas, eiensdomsagente, ontwikkelaars, en ander beroepe in die bou-omgewing.
  3. Navorsingsinstansies en universiteite

Baccalaureus Scientiae in Landbou

 

  • met Landbou-ekonomie
  • met Agronomie en Tuinbou
  • met Dierewetenskappe
  • met Dieregesondheid
  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 4 of Tegniese Wiskunde vlak 5
  • Fisiese Wetenskappe OF Lewenswetenskappe vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Mahikeng

  • ​Dieregesondheidstegnikus
  • Farmaseutiese firmas
  • Dierevoermaatskappye
  • Diereteelstasies
  • Grootvee-, kleinvee-, pluimvee-, en suiwelprodusente
  • Landboufirmas
  • Navorsingswetenskaplikes
  • Konsultasiefirmas
  • Nasionale en provinsiale landboudepartemente
  • Navorsers
  • Departement van Landbou, Bosbou, en Visserye (DLBV)
  • Departement Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming
  • Landbounavorsingsraad
  • Kunsmisprodusente
  • Kommersiële plase
  • Saadmaatskappye
  • Agrochemiese firmas
  • Agroverwerkingsfirmas
  • Verskeie NRO’s wat met landbou en landelike ontwikkeling te make het
  • Agri-sakeondernemings
  • Kommersiële banke
  • Ondersteuningsdienste (bv SA Canegrowers Association)
  • Bemarkingsnavorsing
  • Ekotoerisme
  • Ontwikkelingskorporasies en finansieringsinstansies

Baccalaureus Scientiae in Landbou

  • met Agronomie en Grondkunde 
  • met Agronomie en Landbou-ekonomie
  • Engels vlak 4
  • Fisiese Wetenskappe vlak 4
  • Wiskunde vlak 4 of Tegniese Wiskunde vlak 5
  • DUUR: 4 jaar

26

Potchefstroom

  • Opvoedkunde
  • Kultuurtoerisme
  • Landbou
  • Kuns
  • Kultuur
  • Gesondheid
  • Erfenis
  • Regeringsdepartemente
  • Nieregeringsorganisasies (NRO’s)
  • Tradisionele owerhede en plaaslike munisipaliteite
  • Navorsingsorganisasies soos WNNR (Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad) of Navorsingsraad vir Menslike Wetenskappe (NRMW)

Baccalaureus Scientiae in Inheemse Kennissisteme

Inheemse Kennissisteme
  • Engels vlak 4
  • DUUR: 4 jaar

26

Mahikeng

*Sien onder

Daar is ’n verskeidenheid MOONTLIKE BEROEPSGELEENTHEDE vir iemand met ’n BSc, veral by die NWU, omdat ons programme kombinasies van 2 hoofvakke het. Hier is min of meer ’n struktuur vir ons hoofstroom-BSc-grade:

FISIESE EN CHEMIESE WETENSKAPPE

’n BSc in Fisiese en Chemiese Wetenskappe bied uiteenlopende loopbaanmoontlikhede in verskeie industrieë en organisasies, soos:

  • Petrochemiese bedryf (SASOL, AECI, OMNIA, Sentrachem, SAB)
  • Universiteite en sekondêre skole
  • Regeringsorganisasies (SABS, MRC, NECSA, MINTEK)
  • Farmaseutiese industrieë
  • Waterrade
  • Forensiese laboratoriums
  • Tekstielbedryf
  • Landbousektor
  • Aanleg- en prosesbestuurders
  • Laboratoriumassistente
  • Chemiese ontleder en/of modulator

Fisici is in die volgende velde/instellings in aanvraag:

  • NECSA (Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie) bv. die vervaardiging van silikoonskywe deur bestraling met die Safari-1-reaktor
  • LNR: Landbounavorsingsraad vir die ontwikkeling van toepaslike tegnologieë
  • HartRAO: Hartebeeshoek Radioastronomie-sterrewag
  • IMT: Geofisikus, oseaan- en ruimtetegnologie by die Instituut vir Maritieme Tegnologie
  • MRC: mediese navorsing (insluitende hospitale) met fokus op bestralingstegnologie (gesondheidsfisikus)
  • NVS: Nasionale Versnellersentrum vir navorsing en bestralingstegnologie
  • SAAO: Navorsing in astronomie en astrofisika
  • SABS: Ontwikkeling van tegnologieë wat deur die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde geïmplementeer word.
  • SAWB: Ontwikkeling van weer- en klimaatmodelle
  • WNNR: Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad in die ontwikkeling van verskeie tegnologieë soos aerodinamika en lasertegnologie
  • Eskom: Kernkragindustrie soos Koeberg en Pelindaba
  • SADF (Suid-Afrikaanse Weermag): tegnologieontwikkeling en gee van lesings by die Militêre Akademie in Saldanha
  • De Beers Industriële Diamantafdeling (nou Element Six), basiese en toegepaste navorsing oor diamante
  • Telkom: telekommunikasie, sateliettegnologie, optiese vesel, lasertegnologie en nanotegnologie

BIOLOGIESE WETENSKAPPE EN GEO- EN RUIMTEWETENSKAPPE:

  • Geoloog
  • Omgewingsgeoloog
  • Ingenieursgeoloog
  • Mineralogie en Geochemie
  • Navorsingsgeologie
  • Dierkundige
  • Plantkundige
  • Mikrobioloog
  • Biogeograaf/Ekoloog
  • Kartograaf
  • Klimatoloog
  • Kusgebiedbestuurder
  • Lektor of navorser by ’n universiteit of kollege
  • Gemeenskapsontwikkeling
  • Bewaringsbeampte
  • Bewaringsgesinde
  • Konsultant in ’n reeks geografiese dissiplines
  • Ontwikkelingsfasiliteerder
  • Afleweringsbestuurder
  • Diplomaat
  • Aardwetenskaplike
  • Ekonomiese-ontwikkelingsbeplanner
  • Omgewingsopvoeder
  • Omgewingsimpakontleder
  • Omgewingsbestuurder
  • Omgewingsbeplanner
  • Buitelandse diensbeampte
  • Geografiese-inligtingspesialis
  • Geofisikus
  • Geomorfoloog
  • Gevaarlike-afvalbeplanner
  • Gesondheidsdienstebeplanner
  • Hidroloog
  • Grondgebruiksbeplanner
  • Kaartredigeerder
  • Kaartbibliotekaris
  • Kaart-, lugfoto- en satelietbeeldvertolker
  • Marknavorser
  • Meteoroloog
  • Militêre beplanner
  • Natuurlikehulpbronbestuurder
  • Polisie
  • Maatskaplike ekoloog
  • Maatskaplike wetenskaplike
  • Grondkundige
  • Onderwyser (primêr en sekondêr)
  • Toerismeontwikkeling /toergids
  • Verkeersbestuurder
  • Vervoerbeplanner
  • Reisagent
  • Waterhulpbronbestuurder

WISKUNDIGE EN STATISTIESE DIENSTE:

  • Opvoedkunde
  • Wiskundige

Vir afstandsleer, besoek: distance.nwu.ac.za

HOKSR-belyning

Universiteite in Suid Afrika is volgens wet verplig om deel te neem aan die Nasionale Projek onder leiding van die eksterne goedkeuringsliggame [die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), die Raad op Hoër Onderwys (RHO) en die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie Outoriteit (SAKO)], ten einde alle kwalifikasies te belyn met die Hoër Onderwys Kwalifikasies, Sub-Raamwerk (HOKSR). Die NWU is dus deurlopend in proses om die universiteit se kwalifikasie- en programaanbod te belyn met die vereistes van die HOKSR.

Voornemende studente moet kennis neem van die feit dat daar van die NWU kwalifikasiename, programname asook die samestelling van kurrikula kan verander as gevolg van die HOKSR Projek, voor registrasie vir die 2026 akademiese jaar. Suksesvolle kandidate word aangemoedig om met die relevante fakulteit te kontak om seker te maak dat hul vir die korrekte kwalifikasie, program en/of kurrikulum registreer.