Begin jou reis>>>Aansoek>>>Toelating>>>Registrasie

Jy is tot die Noordwes-Universiteit aanvaar. Baie geluk! Ons sien uit daarna om jou as 'n toekomstige #NWUEagle te verwelkom.

 

Jy kan net een keer per jaar (aan die begin van die akademiese jaar in Januarie) registreer.

 

 


Voorgraadse Studente

Huidige voorgraadse studente kan  hier registreer.


Afstandsleerders

Afstandsleerstudente registreer hier.

 

Internasionale Studente

Registrasieproses vir internasionale studente.


Nagraadse Studente

Nagraadse studente kan hier registreer.

 

Minimum Betaalbare Gelde

Wat moet jy betaal om jou plek te verseker?

Jou kitsgids tot al die voorgraadse finansiële inligting wat jy moet weet.

Inligting vir Eerstejaars

Vind jou voete as 'n eerstejaarstudent!