#MyNWU

Welkom by die Noordwes-Universiteit – Dit begin alles hier!

Let asseblief daarop dat aansoeke vir die 2027 akademiese jaar op 1 Junie 2026 sal oopmaak. Voornemende aansoekers sal hul aansoeke aanlyn kan indien vanaf 1 Junie 2026 tot die sluitingsdatum wat later aangekondig sal word.

Ons doen 'n beroep op alle NWU-belanghebbendes, insluitend personeel en studente, om hierdie inligting wyd te deel met voornemende studente, ouers en gemeenskappe.


Vier (4) stappe na #MyNWU!

1 Begin jou reis: Bepaal wat jy wil studeer en wat die NWU bied.

2 Aansoek: Registreer om aansoek te doen en dien jou aansoek in.

3 Toelating: Jy sal ʼn kennisgewing ontvang sodra daar terugvoer is.

4 Registrasie: Registreer en begin jou reis by die NWU!

Take note!

Aansoeke open op 1 Junie!

 

Kontak ons!

WhatsApp-lyn: +27 (0) 60 070 2606 | SMS-lyn: 31750 | NWU-oproepsentrum: 0860 169 698
E-pos: studies@nwu.ac.zaBelangstellingsbepaler (Interest-Index)

 

 

 

 

Belangstellingsbepaler (Interest-Index)